Boekmerk - Marlise Joubert
children
with cheeks like sparrows
1 kinders that wrestle with every morning
2 met wange soos mossies hands always whirling wings
3 wat teen elke oggend stoei each little body a soaring hymn –
just above the water mirror
4 hande altyd woerende vlerke of a stone floor passage
5 elke lyfie ʼn seilende gesang –
6 vlak bo die waterspieël diligently the drops of sound shower
7 van ʼn klipvloergang over her until with surprise she tastes
the smell of bitter sweet jasmine
from her school years
8 vlytig stort die druppels klank where she also could grumble
9 oor haar uit totdat sy verbaas and protest:
10 die reuk van bittersoet jasmyn why is everything always far away
11 uit haar skooljare proe why is everything always here
12 waar sy ook kon mor why must I learn
about adding subtracting division
13 en protesteer: about dead poets
from the olden days
14 waarom is alles altyd ver and which country is where
and why the sun rotates
15 waarom is alles altyd hier
16 waarom moet ek leer then she recreated the day –
17 van optel aftrek deel she worked with every school bell
for the sparrow child:
18 van dooie digters
19 uit die toentertyd come let’s press the wind
20 en watter land sit waar with cheeks like soldiers
21 en waarom draai die son until each one only the scent
of jasmine can bookmark
22 toe maak sy die dag weer oor – against the misfortune of our
very long journey
23 met elke skoolklok werk sy
24 namens mossiekind:
25 kom ons pars die die wind
26 met wange soos soldaatjies
27 totdat elkeen net die geur
28 van jasmyn kan boekmerk
29 teen die onheil van ons
30 ellelange reis