FISIKA
,Pro
TIPS
1. Leer jou definisies uit die handleiding
2. Maak seker jy ken jou formules
3. Hersien elke dag daardie dag se werk
4. Vra as jy nie verstaan nie
5. Moenie die werk in jou kop oor kompliseer
nie!
6. Houding is alles
7. Werk hard & slim
8. Glo in JOUSELF!
VOLG ONS OP INSTA VIR NOG TIPS
, Vektore in twee dimensies
vektor 'n Fisiese hoeveelheid met grootte en rigting
resultant 'n Enkele vektor met dieselfde effek as al die vektore saam, dws die vek
som
KRAGTE IN EWEWIG
1. ‘n Stilstaande voorwerp het miskien geen kragte wat op dit inwe
nie OF die kragte is in ewewig, d.w.s. resultant=0
2. ‘n Krag gelyk aan die resultant moet in die teenoorgestelde rigt
as die resultant uitgeoefen word sodat die stelsel in EWEWIG ka
wees en die resultant =0
3. Ons noem die krag die ekwilibrant [ewewigskrag]
Ekwilibrant : ‘n Enkele krag wat al die ander kragte in ewewig ho
VERBAND TUSSEN EKWILIBRANT & RESULTANT
1.Dieselfde grootte
2. Teen oorgestelde rigting