ASEM NOTES
Tema: pa/seun verhouding
Setting: Houghton, Johannesburg woonstel, Oos-Kaap Seeplaas
1. Hoofstuk opsommings (chapter summaries)
HOOFSTUK 1
• Dit is Barries se 17de verjaarsdag en hy spandeer dit met sy vriende, Lizette, Floris, en
Theo, in sy kamer
• Barries rook dagga en vertel vir sy vriende van sy plan: Hy wil gedurende die kersfees
vakansie sy pa met rottegif vergiftig wanneer hy by sy pa kuier.
• Hy wil sy pa vergiftig om wraak te neem, omdat sy pa hom fisies mishandel het toe hy
net vyf jaar oud was en hom verlaat het, sonder om weer met Barries te praat- selfs nie
eers op verjaarsdae of kersfees nie. Hy voel hy sal gelukkig wees toe hy sy pa vergiftig
en laat ly.
• Toe die seuns vertrek, probeer Barries om onbeskermde seks met Lizette te he, maar sy
weier en se dat Barries roekeloos optree. Lizette vertrek.
• Barries se ma kla oor Barries se dagga gebruik. Sy se dit veroorsaak sy swak punte op
skool, sy agteruitgang in atletiek, en dat dis hoekom hy uit die eerste krieketspan gegooi
is. Barries se dat dit hom gelukking maak, dat dit medisinale eienskappe het, en dat dit
nou wettig is.
• Barries se ma, Vera, gee vir Barries geld om pizza te koop, maar teen sy ma se sin, die
vriende laai Barries op om klub toe te gaan. Barries koop dagga, kondome (om seks met
Lizette te he), lekkergoed, en iets om sy asem te vervris.
HOOFSTUK 2
• Die vriende gaan na Gold Miners Delight Club. Hulle koop drankies, en Barries rol dagga
sigarette.
• ‘n dronk man met ‘n bierpens en baard raak aan Lizette se boude en Barries slaan die
man met sy kop tussen sy oë sodat hy bewusteloos raak.
• Jumbo Kruger, die uitsmyter, gooi Barries uit die klub. Sy vriende dink dis tyd om huis
toe te gaan maar Barries oortuig hulle om nog by Butcher te gaan om meer dwelms te
koop omdat dit sy verjaarsdag is.
• Barries beledig Butcher, maar hy koop suiwer vorm Ecstasy, Durban poison dagga, ‘n
rolmasjientjie, filters en rolpapier. Die vriende rook hierdie mengsel by ‘n
agterstraatklub(Rainbow Delight), waar hulle later uitgesmyt word.
• Theo bestuur die Opel Kadett kar, maar sukkel om dit op die pad te hou- hy is bedwelm.
, • Barries raak aan die slaap in die agtersitplek en word wakker toe hy ‘n stamp en sirenes
hoor. Hulle het n verkeersman omgery.
• Lizette sê Barries het almal in die moelikheid beland. Die polisie word hom wakker en
Barries om uit die motor te klim en hy probeer die flitslig uit die polisieman se hand te
slaan, maar die polisieman slaan hom en hy verloor bewussyn.
HOOFSTUK 3
• Toe Barries in die hospitaal wakker word, vertel sy ma vir hom dat hulle ‘n polisieman
(verkeersman) omgery het en dat hulle nou in groot moeilikheid is. Die man is in die
intensiewe eenheid, bewusteloos, en het al sy bene gebreek.
• Barries kan nie sy Afrikaans eksamens skryf nie, maar sy ma het gereel dat die skool sy
jaarpunt sal gebruik.
• Geen van die vriende het beseerings gekry nie, maar Barries is in die hospital vir
oordosis van dwelms en lyk amper onherkenbaar van die dwelms.
• Die polisie van die narkotika afdeling (Kaptein Mfeka en sersant Schreuder) arriveer om
Barries te ondervra. Hulle wil hom in hegtenis neem vir die onwettige besit van dwelms,
die klag van aanranding van ‘n man by Gold Miners Delight klub, en ‘n klag van
saakbeskadiging vir die stukkend toiletdeur by Rainbow Delight Klub teen Barries.
• Die Kaptein se dat as Barries by sy pa in die OosKaap vir ses weke kuier om skoon te
kry; en wys waar hy sy dwelms gekry het, sal hy nie tronk toe gaan nie.
HOOFSTUK 4
• By die huis, dink Barries dat die polisie hom wou bang maak en dat Floris en Theo se
pa, Charles de Kock, sal hom help om uit die tronk te bly omdat hy nog ‘n kind is. Sy ma
sê dat hulle prokureur ‘n ooreenkoms met die jeughof gemaak het om Barries na sy pa
vir ses weke toe te stuur.
• Barries se ma wil nie vir Barries sy selfoon gee nie en Barries gaan na Floris en Theo se
huis toe. Floris waarsku Barries dat hy nie welkom by hulle huis is nie en dat Floris, theo,
Lizette sal teen Barries tuig. Floris sê sy pa sal die hof oortuig dat Barries ‘n junkie is om
Floris en Theo uit te moeilikheid te hou.
• Barries gaan na Lizette se huis maar haar ma weier om Barries te laat binnekom en
Lizette te sien.
• Terug by die huis, Barries vra sy ma om saam met hom Ooskaap toe te gaan, maar sy
ma sê hy en sy pa het dinge om uit te sorteer. Sy ma sê dat alhoewel Barries se pa ‘n
alkoholis in die verlede was, drink hy nie meer nie.
• Barries sit twee ecstacy tablette in ‘n bruis tablette houer
HOOFSTUK 5
, • Vroeg die volgende oggend kom Kaptein Mfeka en sersant Schreuder om Barries
hospital toe te neem, terwyl twee ander polisieman Barries se huis vir dwelms soek-
Barries se ma het hulle toestemming gegee.
• By die hospital, hulle wys vir Barries die verkeersman wat hulle omgery het. Hulle beveel
Barries om hulle na Butcher te vat, omdat die dwelms gevaarlik is
• Barries wys na verskillende dwelmhandelaars, maar hy wys nie vir Butcher se plek,
omdat hy so bang vir Butcher is; hy wys na ‘n selfoon winkel in plek van Butcher se plek.
Hy wys n kosstalletjie, n verlamde man, n petrolstasie man en n bloemiste stalletjie, na
dit koop barries dagga van die kosstalletjie.
• Die Kaptein waarsku Barries dat hy tronk toe sal gaan as hy dagga gebruik, maar
Barries koop dagga op pad huis toe.
• Hy rook die ecstacy en dagga saam by die balkon van sy huis. Hy klim op die smal rand
van die balkon en loop met sy hande uit. He verbeel dat hy ‘n engel is en dat God sal
hom vang as hy val.
• Sy ma vind hom en gee n buskaartjie en n nooidnommer
HOOFSTUK 6
• Terwyl Barries stort die volgende oggend, sy ma begin om al sy dinge te pak ingeval he
moet onbepaald met sy pa bly. Sy weier om sy selfoon vir Barries te gee, omdat sy wil
nie he dat hy met sy vriende praat nie. Sy sê Barries se pa sal ‘n foon vir hom gee
wanneer hy by die plaas arriveer.
• Hy pak sy kitaar , medaljes, dvd + dvd speler, krieketgolf,playstation
• Barries dreig om uit die bus te klim op pad Oos-kaap toe, maar sy ma sê dat die polisie
sal saam met hom ry.
• Op die bus, Sersant Schreuder se Barries kan haar Nico noem (Nicolene). Sy vertel vir
hom oor haar verloofde en gesin in Randburg. Barries vertel vir haar ‘n paar dinge oor
homself. Toe sy aan die slaap raak, staar Barries na haar en dink oor hoe pragtig sy is.
• Hulle arriveer in Humansdorp en Barries koop vir hulle koeldrankies en pasteie (maak
hom siek voedselversigting).
• Sersant Nico sê dat alhoewel hy ongeskik is, wil Kaptein Mfeka net he dat Barries nie
dieselfde paadjie loop as sy eie seun nie wat ook ‘n dwelmslaaf geword het.
• ‘n verbleikte rooi Beach Buggy arriveer en man klim uit en sê dat hy vir ‘n “Gauteng
Snotkop” soek
HOOFSTUK 7
• Die man stel homself voor as Stef Jonker. Barries eie om te weet hoekom sy pa nie hom
kon haal nie, en Stef sê dat Barries moet nie sy nonsense daar bring nie.
• Nico gee vir Stef ‘n koevert en sy gee vir Barries sy selfoon nommer, ingeval hy wil haar
bel. Sy gee ook vir Barries ‘n nommer om te bel as sy pa gewelddadig word
(nooidnommer) en sê dat daar nie meer Kriminele aanklagte teen hom is nie.