Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 57 pages
Summary

Summary Musiek opsommings (Graad 12)

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 57 pages

Netjies getikte opsommings van die hele jaar se musiekgeskiedenis vir graad 12 -WKM.

Content preview

MUSIEK
Graad 12




Naam: _______________________________
Skool: _______________________________ www.opsommingss.com
Kontaknommer: ______________________ 083 628 8301




Neem asseblief kennis dat hierdie opsommings die intellektuele eiendom van
@opsommingss.com is.
Geen opsommings mag versprei of gekopieër word sonder toestemming nie.

,Kwartaal 1


Hoofstuk 1 Vorm in Westerse Kunsmusiek
Belangrike tabel van terme




'Uitgebreide komposisie' 'n werk met meer as een beweging




2

,1. Sonatevorm
 belangrikste struktuur in Klassieke en Romantiese periode
 Haydn, Mozart en Beethoven het dit vir die eerste bewegings van feitlik al hul groot en
uitgebreide werke gebruik
 daarom ook die 'eerste beweging vorm' genoem


Ekstra inligting om in ag te neem

• kan enkele minute tot langer as 10 minute duur

• in die langer bewegings is die temas eintlik temagroepe (daar is ’n paar
verskillende temas wat tot 'n temagroep behoort)

• komponiste het soms 'n stadige inleiding voor die uiteensetting ingevoeg wat
ook deur die loop van die beweging gebruik word (uitsondering, dus nie deel van

die vorm bespreek nie)

• dikwels van die standaard vorm afgewyk om met nuwe idees te eksperimenteer.

(bv. in Romantiek, is sonate-rondo vorm dikwels gebruik in plaas van die streng
sonatevorm. Die ontwikkeling bevat dan nuwe musikale idees)



Sonatevorm het ’n:
Die vorm kan beskryf word as
 uiteensetting
'n worsteling van toonsoorte.
 ontwikkeling
 heruiteensetting



1.1. Uiteensetting / eksposisie

◇ 'n bekendstelling

◇ het die volgende inhoud:

• Eerste tema:

in tonika toonsoort van die komposisie; bepaal atmosfeer; ritmies opgewek
en herkenbaar



3

, • Brug:

moduleer na toonsoort van tweede tema



• Tweede tema:
toonsoort in dominant of verwante majeur; in kontras met eerste tema en

verskil in karakter; meer liries, gebalanseer en ritmies verskillend

• Koda (soms kodetta genoem)

sluit die uiteensetting af en bly in die toonsoort van die tweede tema; eindig
op so 'n manier dat die uiteensetting weer herhaal kan word; einde van die

uiteensetting word met 'n herhalingsteken aangedui




1.2 Ontwikkeling
 Musiek word op interessante maniere verwerk of verander
 Tegnieke wat komponiste gebruik om temas in hierdie deel te ontwikkel:
Sekwense, lnteressante modulasies, Ritmiese veranderinge, Omkerings,

Uitbreiding van musikale idees, Ontwikkeling en uitbreiding van 'n enkele motief
 Die ontwikkeling eindig dikwels met 'n kadens en 'n fermata.



1.3. Heruiteensetting

• begin weer met die eerste tema, gewoonlik in die tonika

• baie dieselfde as in die uiteensetting, maar komponiste pas die eerste tema ook
aan om die musiek interessant te hou, soos byvoorbeeld om 'n ander toonsoort
te gebruik.



4

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
December 10, 2021
Number of pages
57
Written in
2021/2022
Type
Summary
$12.15

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
miaolivier16
4.5
(124)
Sold
745
Followers
465
Items
24
Last sold
2 months ago

Reviews from verified buyers



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions