Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 22 pages
Summary

Summary Mis opsommings (Graad 12)

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 22 pages

Netjies getikte opsommings van die drama, Mis, deur Reza de Wet.

Content preview

MIS opsommings

- Reza de Wet -




Naam: _______________________________
Skool: _______________________________ www.opsommingss.com
Kontaknommer: ______________________ 083 628 8301



Neem asseblief kennis dat hierdie opsommings die intellektuele eiendom van
@opsommings.com is.
Geen opsommings mag versprei of gekopieër word sonder toestemming nie.


Kopiereg © 2021 Opsommings.com 1

, Opsomming van die verskillende handelsgedeeltes


Handelingsgeheel 1 (bl. 4 – 5)
- Miem en Meisie sit en maak goiingsakke waarin hulle die mis verpak.
- ’n Tou sak deur die valdeur af, Meisie maak ’n mandjie met kos daaraan vas en Gabri l
trek dit op.
- Miem noem dat hulle daardie aand op hul hoede moet wees vir die dreigende gevaar.
- Meisie wil deur die venster na die sirkusliggies kyk, maar Miem verbied haar.
- Miem belowe om Meisie teen enige gevaar te beskerm.
- Hulle hoor ’n motor wat aankom en voor hulle deur stop.



Handelingsgeheel 2 (bl. 5 – 6)
- ’n Ontstelde Gertie kom by Miem se huis aan omdat sy nie di aand alleen wil wees nie.
- Miem noem dat ’n verkragter-moordenaar daardie aand op soek is na ’n prooi.
- Rienie Pieterse en Sannie Koen het die vorige twee jaar op hierdie aand verdwyn.
- Gertie vertel van die “fratse” wat sy by die sirkus gesien het.
- Miem glo dat daar ’n verband tussen die dreigende gevaar en die teenwoordigheid van
die sirkus is.
- Gertie noem dat die dorp vol polisiemanne met honde is.


Handelingsgeheel 3 (bl. 6 – 7)
- Konstabel Van der Riet wat o nskynlik blind is, daag op om die vroue op te pas.
- Hy verduidelik dat hy ten spyte van sy blindheid ’n goeie reputasie het om dinge uit te
snu el.
- Hy be ndruk die vroue met sy goeie reuksin.
- Miem vertel die konstabel van die vorige verdwyning
- Die vroue is baie dankbaar dat die konstabel hulle oppas.


Handelingsgeheel 4 (bl. 7 – 8)
- Gertie en die konstabel gesels alleen.
- Gertie gee vir die konstabel inligting oor Miem se man.

Kopiereg © 2021 Opsommings.com 2



ff ï ë é ë

, - Gertie maak dit duidelik dat sy nie getroud is nie.
- Gertie vind uit dat daar nie ’n spesiale persoon in die konstabel se lewe is nie.
- Miem wil h die konstabel moet in Meisie belangstel en vertel hom van al haar goeie
eienskappe.
- Miem neem Gertie saam met haar uit die vertrek uit sodat Meisie en die konstabel op
hulle eie kan wees.



Handelingsgeheel 5 (bl. 8 – 9)
- Meisie vertel vir die konstabel dat niemand ooit daar kom kuier nie en dat sy nooit
uitgaan nie.
- Sy noem dat haar volle naam Margareta Johanna is.
- Sy vertel van haar wederregtelike besoek aan die sirkus.


Handelingsgeheel 6 (bl. 9 – 10)
- Miem en Gertie praat oor die verdwynings.
- Gabri l skree angswekkend.
- Die konstabel lyk of hy Gabri l van die verdwynings verdink.
- Miem s die konstabel is nie meer welkom daar nie.
- Hy oortuig haar dat hy bekommerd is oor hulle veiligheid.
- Die konstabel vertel breedvoerig hoe hy blind geword het.
- Gabri l laat die vol slopemmer sak.
- Meisie en die konstabel neem die slopemmer buitentoe.



Handelingsgeheel 7 (bl. 10 – 11)
- Miem en Gertie praat oor die sirkus.
- Gertie is bekommerd oor Meisie en die konstabel wat so lank buite bly en roep hulle
dan binnetoe.
- Gabri l trek weer die slopemmer op.
- Die geblaf van polisiehonde is hoorbaar.
- Miem is bly dat Meisie veilig tuis is terwyl soveel ander meisies in gevaar is.
- Die konstabel s dat hy net tot twaalfuur daar sal wees.
- Gertie moedig Miem en Meisie aan om te gaan slaap.


Kopiereg © 2021 Opsommings.com 3



ë ê ê ê ë

Connected book
 image
Reza De Wet, Ronél Gouws Trits
Publisher: 2008 ISBN: 9780636085602 Edition: Unknown

Document information

Schooljaar
200
Summarized whole book?
Yes
Uploaded on
December 10, 2021
Number of pages
22
Written in
2021/2022
Type
Summary
$11.84
Purchased by 40 students

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
miaolivier16
4.5
(124)
Sold
745
Followers
465
Items
24
Last sold
2 months ago


Reviews from verified buyers



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions