Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 35 pages
Summary

Summary Afrikaans Huistaal Gedigte (Graad 12)

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 35 pages

Elke gedig is deeglik geanaliseer en opgesom.

Content preview

Afrikaans Huistaal Gedigte
- Graad 12 -




Naam: _______________________________
Skool: _______________________________ opsommingscom.weeblysite.com
Kontaknommer: ______________________ 083 628 8301



Neem asseblief kennis dat hierdie opsommings die intellektuele eiendom van
@opsommings.com is.
Geen opsommings mag versprei of gekopieër word sonder toestemming nie.




1

, Die gedigte
1 Vincent van Gogh

2 oupa Thomas Gran eld

3 ’n brief van hulle vakansie

4 Versagtende omstandighede

5 besoekersboek

6 Nog in my laaste woorde

7 Twee kleuters in die Vondelpark

8 eerste worp

9 Wie’s hy?

10 Reaksie

11 ’n vigslyer sterf

12 Die sagte sprong




Hoe om die gedigte te benader:
1. Werk met ’n lineaal
2. Benader elke gedig lyn-vir-lyn, woord-vir-woord
3. Die gedigte is spesiaal gekodeer met kleure, sodat die leer en lees daarvan makliker
gemaak word: as ’n woord met ’n sekere kleur onderstreep word, is die betekenis
daarvan met dieselfde kleur geskryf
4. Beeldspraak en belangrike styl gure is met geel ‘gehighlight’.
5. Geniet dit!


2


fi fi

,1. Vincent van Gogh
D.J. Opperman


Opsomming
• Die gedig word in twee dele verdeel.
• Opperman het Vincent van Gogh se lewe in die gedig saamgevat.
• Vincent van Gogh is een van die grootste Nederlandse skilders.

Deel 1 (Reël 1-7): Sy stryd as prediker
Deel 2 (Reël 7-14): Van Gogh ervaar liefde en vreugde van God


Sleutelwoorde:
stryd - volbring
- die twee woorde vorm ’n kontras om Van Gogh se stryd teen die ellende en sy
uiteindelike volbringing van sy Goddelike roeping te beklemtoon


Tempo Toon:
Deel 1: vinnig aanvanklik: wanhoop en stryd
later: liefde en vreugde
Deel 2: merkbare rustigheid tree in
Stemming:
somber,
Vorm wanhoop
Dit lyk soos ’n Engelse sonnet:
- 14 versreëls, 3 kwartryne, rymende eindkoeplet
- R. 13 en 14 is die hoogtepunt (taak op aarde is volbring)
- MAAR is nie ’n sonnet nie:
- Versreëls nie almal ewe lank nie
- Wending (volta) in versreël 7 (nie 9 nie)
- Rymskema aa/bb (nie abab/cdcd óf abba/abba nie)
- Nie vaste metriese patroon nie.



Tema
Elke mens moet sy goddelike opdrag uitvoer volgens die talente en geleenthede wat hy
ontvang. Jy hoef nie ’n evangelis te wees om jou goddelike roeping te vervul nie.

Ironie: VG het verwag om sy roeping as prediker te vind, tog het hy as kunstenaar.

3

, 4

Connected book
 image
Publisher: 2020 ISBN: 9780639602950 Edition: Unknown

Document information

Schooljaar
200
Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
Al die voorgeskrewe graad 12 gedigte
Uploaded on
December 10, 2021
Number of pages
35
Written in
2021/2022
Type
Summary
$12.28
Purchased by 9 students

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
miaolivier16
4.5
(124)
Sold
745
Followers
465
Items
24
Last sold
2 months ago


Reviews from verified buyers



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions