NAAM : ALLIAH BANOOBHAJ
STUDENT NO. : 68428014
MODULE : STORIEWÊRELDE EN/IN
GENREFIKSIE (AFK2604)
WERKOPDRAG NO. : 02
UNIEKE NO. : 832769
DOSENT: Dr. E. LEMMER
INLEWERINGSDATUM: 28 JUNIE
2021
, LEEREENHEID 1
VRAAG 1 (5 punte)
Volgens die beroemde Meksikaanse skrywer, Carlos Fuentes, is daar belangrike
uitsprake oor die literêre tradisie en die literêre teks wat oor genre/s en spesifiek genre-
fiksie handel. Hy vergelyk en beskryf verskillende genres aan tekste asof hulle soos
familielede of mense wat verband met mekaar is, met sekere tekste wat naby familie
is en ander wat verlangs familie is. Hy verduidelik dat dié spesifieke tekste dus a
sekere familiekenmerk of familieooreenkoms vertoon en ook geklassifiseer word as
lede van a sekere teksfamilie.
Wat Fuentes werklik bedoel is dat alle tekste ‘n unieke eienskap, idee of kenmerk met
mekaar deel. Op die wyse verduidelik Fuentes die konsep van genre/s as ‘n familie en
meen dat alle boeke as die “voorvaders” dien.
Genres mag verskillend voorkom of lyk, maar hulle almal deel die selfde eenvoudige
idee soos byvoorbeeld: Misdaadfiksie, wat die heeltyd verander, maar steeds deel van
die fiksie familie genre is. Dit wil sê dat Fuentes ‘n genre vergelyk met ‘n familie waar
die genres dinamies is maar ook kan verander.