NAME : ALLIAH BANOOBHAJ
STUDENT NO. : 68428014
MODULE : AFRIKAANSE
GRAMMATIKA VIR EERSTE
ADDISIONELE SPREKERS
(AFK2603)
WERKOPDRAG NO. : 06
EKSAMENPORTEFEULJE
UNIEKE NO. : 320250
DOSENT:
DR. T.R. CARNEY
INLEWERINGSDATUM:
29 SEPTEMBER 2021
, Taak 1: Fonetiese transkripsie (10)
Transkripsie
Die olimpiese swemmer Chad le Clos het Boys High se swemkompetiesie
bygewoon.
[di uləmpisəswɛ:mər tʃad lɛ kləu ɦɛt bo:z ɦa:i sə swɛmkɔmpatisi bɛixəvuən//]
Taak 2: Begripstoets (10)
2.1.1 Wat doen Adam by die Absa-gebou in die middestad?
Hy gaan die Absa-gebou in die middestad verf.
2.1.2 Wat doen Adam en Lepel by die Kwaggaput later daardie aand?
Hulle drink ‘n bier by die Kwaggaput.
2.1.3 Waarheen gaan Ingrid se ma voordat hulle vir middagete ontmoet?
Sy gaan loer by die boetiek in Baileystraat in (om klere te koop).
2.1.4 Watter beroep wil Adam eintlik volg?
Hy wil eintlik ‘n skilder word.
2.1.5 Wanneer kry Ingrid haar mikrogolf terug?
Môre/Die volgende dag sal Ingrid haar mikrogolf terug kry.
2.2 Som episode 2 van Verwersblues in jou eie woord, in Engels, op. Fokus op die
gebeure in die episode. Twee tot drie sinne is voldoende. (5)
The drama begins with Adam informing Ingrid of his new (major) project to paint
the Absa building in the city centre. The two also discuss Cindy and Lepel’s
relationship after finding a piece of paper that causes them to suspect that Cindy is
cheating. Ingrid’s mother arrives unexpectedly early at her job where they have a
disagreement about Ingrid and Adam’s relationship due to Adam’s career, and
later that evening Adam has a drink with Lepel, where Lepel encourages Adam to
follow his dreams and become an artist.