Graad 8 EBW Entrepreneurskap
Verskillende bestuurstyle
Bestuurstyle kom nie net in die besigheid omgewing voor nie.
Leierskap kom alledaags voor rondom jou. Jou EBW onderwyser is
byvoorbeeld ‘n leier. As julle in groepe werk, is daar ‘n groep leier.
Wanneer ‘n mens ‘n goeie
groepleier het, sal die
werk eweredig verdeel
word sodat al die lede van
die groep dieselfde
hoeveelheid werk hê.