Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 6 pages
Summary

Summary Asem Character Summaries

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 6 pages

Summaries of the characters from Asem by Jan Vermeulen. IEB, Grade 12.

Content preview

ASEM CHARACTER SUMMARIES
- Hy kry te veel geld, maar skynbaar nie genoeg

aandag nie.

- Bedorwe seun met baie persoonlike kwessies.

- Hy skynbaar net gelukkig wees wanneer hy

bedwelmd is.

- Hy is baie ontwykend en wil nie beloftes maak

nie.

- Hy dink sy pa het van hom gemaak wat hy

vandag is.

- Hy is arrogant, selfs teenoor die polisiebeamptes.

- Hy probeer voorwaardes stel, maark die

polisiekaptein gee nie toe nie.

- Barries besef dat as hy nie saamwerk nie, gaan

hulle hom toesluit.

- Uiteindelik word hy dus gedwing om saam te

BARRIES BARNARD werk.

- Barries het min respek vir mense en geen respek

vir die lewe nie.

- Barries gooi rottegif in Paul se brandewyn onder

sy matres.

- Barries het verander: hy het altyd geglo dat die

wêreld hom skuld. Hy het nooit verskoning vra

nie. Hy het nooit om vergifnis gesmeek nie. Hy

het geen simpatie met ander mense getoon nie.

Hy het alles as sy reg beskou, nie as in voorreg

nie.

- Barries sien Suster Kapoor en soebat vergifnis.

- Barries en sy ma gaan saam met Paul terug by

Seeplaas. Hy gaan na die skool met Fillie en hulle

woon saam in die koshuis.

, - Eunice en Barries gesels op die foon; hulle het ‘n

nuwe vriendskap. Sy en Jona kom na Seeplaas

vir die herfsvakansie.

- Ry ‘n Mercedes Benz.

- Sy dink Floris en Theo het ‘n slegte invloed op

Barries.

VERA BARNARD - Sy is aangeval en veg nou in ‘n kritieke toestand

om haar lewe.

- Sy is nou in ‘n vegetatiewe toestand.

- Sy is van haar ma afhanklik vir vervoer (sy het nie

‘n motor nie).

- Sy is baie meer volwasse as Barries.

- Sy probeer Barries ompraat om nie sy pa te

vergiftig nie.

- Sy weier om onbeskermde seks met Barries te hê.

- Sy haak nie uit soos Barries tydens die nag van

LIZETTE KLEYN waansin nie.

- Sy wil huis toe gaan wanneer Barries bedwelmd

raak en by die klub uitgesmyt word.

- Sy tree tussenbeide wanneer Barries probeer

skoor soek met Butcher.

- Sy weet presies wat daardie aand gebeur het,

terwyl Barries niks kan onthou nie.

- Het ‘n Opel Kadet motor.

- Het die motor bestuur wat die verkeersman

oorgery.

- Sy en Lizette is ‘n paartjie.
THEO DE KOCK - Theo, Floris en Lizette gaan na ‘n kerk in

Johannesburg en dit het hulle heeltemal

verander.

- Voel minderwaardig teenoor sy aantreklik broer,

Theo.

FLORIS DE KOCK - Hy het ‘n lelike vel wat hy moet verbloem

wanneer hy uitgaan.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
October 29, 2021
Number of pages
6
Written in
2021/2022
Type
Summary
$4.76

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
3
Followers
3
Items
8
Last sold
3 year ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions