Date
Menslike
voortplanting
Vroulike voortplantingstelsel
Die tregtervormige opening aan die
ovarium se kant, die infundibulum, is
met vingeragtige uitsteeksels, die
fimbrias, omsoom.
Die binnevoering van die fallopiusbuis,
asook die infundibulum, is met
wimperepiteel uitgevoer.
Fuksies van die Fallopiusbuis
Die fallopiusbuise vervoer die eiersel
(ovum) asook die ontwikkelende sigoot
in die rigting van die uterus met behulp
van die vee-aksie van die siliums asook
deur spiersametrekkings (peristalsis)
van die onwillekeurige spierlaag.
Ovariums Dit is die plek waar bevrugting, asook
Een paar ovariums is die primere die eerste verdelings van die sigoot,
vroulike geslagsorgane en is in die plaasvind. Uterus
bekkenholte, aan weerskante van die
Die wand van die uterus bestaan uit
uterus, gelee.
drie lae nl. ‘n buitenste
Elke ovarium word deur ’n lag membraanagtige laag, ‘n spierlaag
diploiede (2n) kiemepiteelselle wat uit gladde onwillekeurige spiere
omring wat tydens oogenese verdeel bestaan, en die endometrium
om aan haploiede (n) eierselle (slymvlieslaag), wat die uterus aan die
(ovums) oorsprong te gee. binnekant uitvoer
Die endometrium (voering van die
Funksies van die uterus) verdik, deur meer bloedvatryk
ovariums en klierryk te word sodat ‘n bevrugte
eiersel ingeplant kan word.
Die ovariums produseer en stel die
eierselle (ovums) vry. Die uterus vernou tot ‘n klierryke
streek, die serviks.
Produseer
Organedie vroulike hormone
verantwoordelik vir die
estrogeen en progesteroon.
vervoer en versorging van die Funksie van die Uterus
ovum en sigoot Die uterus is verantwoordelik vir die
versorging van die embrio (na 8 weke
die fetus) vanaf inplanting tot geboorte.
Fallopiusbuis
Die twee fallopiusbuise strek vanaf
elke ovarium na die uterus.