• Verkeerd document? Gratis ruilen
  • Geschreven door studenten die geslaagd zijn
  • Direct beschikbaar na je betaling
  • Online lezen of als PDF
Verkopen
Kies je studieland
Kies je taal
Document preview thumbnail
Voorbeeld 2 van de 12 pagina's
Tentamen (uitwerkingen)

AFK1503 Assignment 6 (Werkopdrag 6) Portfolio 2026 - Due 2 October 2026

Document preview thumbnail
Voorbeeld 2 van de 12 pagina's

AFK1503 WERKOPDRAG 6 2026 WERKOPDRAG 06 / ASSIGNMENT 06 Geskrewe werkopdrag (gebaseer op leereenhede 4, 5 en 6) Written assignment (based on leeaning units 4, 5 and 6) Dosent: Dr. S. Bothman Unieke nommer: 270181 Navrae: Dr. Seymour Bothman Totaal/Total: 60 Gewig / Weight: 55% PDF-voorlegging (submission) 1. Beantwoord al die vrae. 2. Lees jou antwoorde noukeurig deur. 3. Maak tyd om jou antwoorde twee tot drie keer deur te lees. This assessment will test: • your understanding of the concept phonetics, • your understanding of the concept of morphology and • your understanding of the concept of syntax. 1 Hierdie werkopdrag bestaan uit drie (3) dele. Jy moet al drie dele voltooi. Elke deel tel twintig (20) punte. Alle vrae moet in Afrikaans beantwoord word, tensy daar aangedui word dat die vraag in Engels beantwoord mag word. This assessment consists of three (3) sections. You must complete all three. Each section counts 20 marks. All questions must be answered in Afrikaans, unless it is indicated that the question may be answered in English. DEEL 1: FONETIEK Vraag 1 1.1 Transkribeer Teks (A) foneties. |Transcribe Teks (A) phonetically. (10) Teks (A) Markus weet nie waarom hy hierdie semester skielik so baie opdragte het nie. In die verlede het hulle verseker minder gehad. Hy dink dit is onregverdig dat hulle so baie moet doen. Hy gaan ’n e-pos aan sy dosent skryf. Assesseringskriteria Punt 1 Gebruik van blokhakies voor en na die hele paragraaf / elke sin / elke woord. Indien student elke klank in blokhakies geplaas het, kry die student slegs ’n ½ punt. As die student net sekere klanke / woorde in blokhakies geplaas het = geen punt. 1 2 Korrekte gebruik van [//] om punte aan te dui. 2 3 Geen hoofletters is gebruik nie. Net [R] word toegelaat. 1 4 Korrekte transkripsie van “opdragte” = [ɔpdraxtə] / [ɔpdraçtə] Enige [x] kan met [ç] vervang word. • ½ punt word afgetrek vir elke fout in die woord. 2 5 Korrekte transkripsie van “onregverdig” = [ɔnrӕxfӕrdax] / [ɔnrεxfεrdax] / [ɔnrӕxfӕrdəx] / [ɔnrεxfεrdəx] Enige [x] kan met [ç] vervang word. • ½ punt word afgetrek vir elke fout in die woord. 2 6 Korrekte transkripsie van “dosent” = [dusεnt] (ook) [dosɛnt ] • ½ punt word afgetrek vir elke fout in die woord. 2 2 1.2 Korrigeer die foute in die fonetiese transkripsies in 1.2.1 tot 1.2.5. Skryf die korrekte vorm van die transkripsie neer en verduidelik wat jy gekorrigeer het. | Correct the mistakes in the phonetic transcriptions in 1.2.1 to 1.2.5. Write down the correct form of the transcription and explain how you corrected it. (5 x 2 = 10) Let wel: die foute kan verwys na reëls wat nie reg toegepas is nie, of dit kan ’n fout in die woord self wees. Please note: the mistakes can refer to rules that have not been applied correctly, or it could be a mistake in the word itself. 1.2.1 beer = [b:er] 1.2.2 Ek eet, maar is nie honger nie. = [aek et/ ma:r əs ni ɦɔŋər ni/] 1.2.3 pers = (pɛ:rs) 1.2.4 Johannesburg = [juɦanəsbœrx] 1.2.5 My foon het gebreek. = [məi] [fo:n] [hɛt] [xəbre:k//] Subtotaal: (20) 3 DEEL 2: Morfologie (Woordvorming) Vraag 1 Gebruik die affikse in kolom A om nuwe woorde te vorm met die stamme uit kolom B. | Use the affixes in column A to form new words with the stems in column B. VOORBEELD (EXAMPLE) Affiks Stam Antwoord ont- + -lik dien bedien be sag ontsagtlik A B Antwoord Affikse Stamme Tik jou antwoord in die kolom (Please type you answer in this column) 1.1 -loos organisasie 1.2 anti- rentmeester 1.3 re- kommunisties 1.4 -skap troos =(5) Vraag 2 Gebruik ʼn fleksievorm om woorde te vorm van die onderstaande voorbeelde. | Use a flexi morpheme to form words of the examples below. Voorbeeld: verlede tyd (werkwoord) ge- + slaap (geslaap) 2.1 Meervoud: Spanjaard 2.2 Verkleining: Hugo 2.3 Adjektief: laag 2.4 Verlede tyd: wandel 2.5. Infinitief: eet 1.5 on- + -baar kind (5) 4 Vraag 4 Ontleed die volgende woorde morfologies. Voorbeeld/Example: kantoordeur = kantoor (stam) + deur (stam). | Analyze the following words morphologically, for example: kantoordeur = kantoor (stem) + deur (stem). 4.1 programmusiek 4.2 betyds 4.3 draaibalbouler 4.4 ondersteun (10) Subtotaal: 20 DEEL 3: Sintaksis (Sinsleer) Vraag 1 1.1 Skryf ’n voorbeeldsin neer vir die volgende grammatikarëel: | Write down an example sentence for the following grammatical rule: (2) In Afrikaans gebruik ons gewoonlik twee negatiewe woorde in die ontkennende vorm. Voorbeeld: Hy wil nie opstaan nie. Skryf ʼn sin neer om dit illustreer: Vraag 2 2.1 Herrangskik die woorde hieronder om een grammatikale sin te vorm. | Rearrange the words below to form one grammatical sentence. (2) Note: There is more than one option available here. televisie | terwyl | nie | ek | jy | so | nie | raas | kyk | kan | Vraag 3 3.1 Identifiseer die twee foute in die volgende sinne en verduidelik hoe dit reggestel moet word. | Identify the two mistakes in the following sentences and explain how they must be corrected. (4) [SIN 1] Sy wil die groente twee weke terug koop. 5 [SIN 2] Die man nie is ’n dokter nie. Vraag 4 4.1 Dui die bywoordelike en byvoeglike bepalings in die sinne hieronder aan. Skryf net die woord of woorde wat jy geïdentifiseer het neer en dui aan of dit ’n bywoordelike of ’n byvoeglike bepaling is. | Identify the modifiers (adjective or adverbial) in the sentences below. Only write down the word you identified and indicate if it is a bywoordelike bepaling or a byvoeglike bepaling. (3 x 2 = 6) 4.1.1 Die kranige speler laat sy span wen. 4.1.2 Die hardwerkende student het sy taak gister ingehandig. 4.1.3 Ons het verlede jaar by die see vakansie gehou. VRAAG 5 Is die volgende stellings WAAR of ONWAAR? | Are the following statements TRUE or FALSE? You must answer this question in Afrikaans. (3 x 2 = 6) 5.1 In Afrikaans kan ons sinne maak sonder om ’n werkwoord in te sluit. 5.2. In Afrikaans kan jy die onderwerp van ’n sin bepaal deur die stelsin in ’n bevelsin te verander. 5.1.3 In Afrikaans skuif die hoofwerkwoord na die einde van die sin wanneer vraagsinne gevorm word. Subtotaal: 20 Totaal: 60 6


Documentinformatie

Geüpload op
28 september 2026
Aantal pagina's
12
Geschreven in
2026/2027
Type
Tentamen (uitwerkingen)
Bevat
Vragen en antwoorden
$4.66

Verkeerd document? Gratis ruilen Binnen 14 dagen na aankoop en voor het downloaden kan je een ander document kiezen. Je kan het bedrag gewoon opnieuw besteden.
Geschreven door studenten die geslaagd zijn
Direct beschikbaar na je betaling
Online lezen of als PDF

Seller avatar
De reputatie van een verkoper is gebaseerd op het aantal documenten dat iemand tegen betaling verkocht heeft en de beoordelingen die voor die items ontvangen zijn. Er zijn drie niveau’s te onderscheiden: brons, zilver en goud. Hoe beter de reputatie, hoe meer de kwaliteit van zijn of haar werk te vertrouwen is.
Falconntutors
4.3
(408)
Verkocht
2717
Volgers
277
Items
652
Laatst verkocht
16 uur geleden



Waarom studenten kiezen voor Stuvia

Gemaakt door medestudenten, geverifieerd door reviews

Kwaliteit die je kunt vertrouwen: geschreven door studenten die slaagden en beoordeeld door anderen die dit document gebruikten.

Niet tevreden? Kies een ander document

Geen zorgen! Je kunt voor hetzelfde geld direct een ander document kiezen dat beter past bij wat je zoekt.

Betaal zoals je wilt, start meteen met leren

Geen abonnement, geen verplichtingen. Betaal zoals je gewend bent via Bancontact, iDeal of creditcard en download je PDF-document meteen.

Student with book image

“Gekocht, gedownload en geslaagd. Zo eenvoudig kan het zijn.”

Alisha Student

Bezig met je bronvermelding?

Maak nauwkeurige citaten in APA, MLA en Harvard met onze gratis bronnengenerator.

Bezig met je bronvermelding?

Veelgestelde vragen

Oeps! We kunnen je document nu niet laden. Probeer het nog eens of neem contact op met support.