en die gepaste aanpassings maak.
◦ Koördinasie is dus noodsaaklik vir lewe en word deur twee stelsels beheer.
Endokriene stelsel Senuweestelsel:
Chemies Elektries-chemies
◦ Endokriene kliere is buislose kliere wat op
◦ Reseptore in sintuie word gestimuleer en
interne prikkels reageer om hormone te
impulse onstaan,wat met sensoriese senuwees
sekreteer.
gelei word na die rugmurg en brein wat as
◦ Hormone word deur die bloedstroom
beheersentrum dien.
vervoer na spesifieke teikenorgane.
◦ Impulse word geïnterpreteer en motoriese
◦ Daar het dit ń regulerende funksie om
senuwees gelei impulse na die effektore(spiere
homeostatiese balans te bring,as daar ń
of kliere) om te reageer en ń handeling uit te
oormaat of tekort aan sekere stowwe is en/of
voer.
om sekere siklusse te beheer.
Verskil tussen endokriene en eksokriene kliere:
Endokriene kliere: Eksokriene kliere:
◦ Buisloos ◦ ń Eksokriene klier is ń klier met ń buis en ń opening na
◦ Skei hormone af wat in die bloedvate in diffundeer. buite.
◦ Die bloedstroom vervoer die hormone na die teikenorgane ◦ bv.Speekselkliere-skei speeksel af in die mondholte.
waar dit ń regulerende funksie ◦ Sweetkliere-skei sweet af na buite op die vel dmv porië
verrig.Bv.Tiroïed,Hipofise,ens.
, Definisie van ń hormoon:
ń hormoon bestaan uit proteïene wat deur die endokriene klier afgeskei word en met die
bloedstroom vervoer word na sy teikenorgaan,waar die hormoon n spesifieke regulerende funksie
het.
⁃ Sommige het lipiede en word steroïedagtige hormone genoem(hoef nie te leer nie)
◦ Meeste hormone funksioneer nie in isolasie nie,maar werk as ń geïntegreerde stelsel saam
met ander hormone en soms ook saam met die senuweestelsel.
◦ ń Hormoon se werking is langdurig,en nie vinnig soos die werking van die senuweestelsel
nie.