Escrito por estudiantes que aprobaron Inmediatamente disponible después del pago Leer en línea o como PDF ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis 4,6 TrustPilot
logo-home
Entrevista

Gr 12 Ontwerp Eindjaar eksamen Opstelle

Puntuación
-
Vendido
-
Páginas
24
Subido en
20-07-2021
Escrito en
2020/2021

PDF dokument Ontwerpgeskiedenis: -Victoriaans - Victoriaans in SA - Industriele Revolusie - Arts and Crafts - Art Nouveau - Bauhaus - Art Deco - De Stijl - Modernisme - Skandinawiese ontwerp - Popkuns - OPkuns - Digitale ontwerp - Postmodernisme - Dekonstruktivisme Sosiale en omgewingskwessies: - Heath Nash - Haldane Martin - Carol Boyes - Zenzulu - Julie Bargman - Blue Marmalade - Mikkel Vestergaard Frandsen - Adriana Bertini Vergelyking tussen klassieke en kontemporere argitektuur: - Antieke baddens en swembaddens VS Beijing- watersport-sentrum

Mostrar más Leer menos
Institución
Grado

Vista previa del contenido

Ontwerpgeskiedenis


Victoriaans

Die Victoriaanse tydperk verwys na die tyd toe koningin Victoria oor die Verenigde Koninkryk regeer het. In die tyd
sien ons die grootste ontwikkeling in tegnologie in die moderne mens se geskiedenis.

Die styl is beïnvloed deur ‘n begeerte om al die nuwe materiale en vervaardigstegnieke te gebruik in die ontwerp van
goedere en produkte. Daar was geen perke aan die vindingrykheid van die ingenieurs gewees nie. Ontwerpers kon
nie na die verlede kyk vir leiding nie en het net elemente uit die vorige style met nuwe materiale gebruik. Dus was
die styl nie smaakvol en samehangend nie, maar wel baie populêr.

Die styl kon gekenmerk word deur die gebruik van nuwe materiale soos glas, staal en yster. Dit het voorgekom met
oorvloedige versiering en elemente van gemengde historiese invloed. Daar was ‘n behoefte aan ontwerpe en
kommunikasie wat die oog vang. Darius Wells het ‘n nuwe metode ontwerp om hout lettertipes te skep. Plakkate het
daarna nuwe lettertipes getoon wat die oog gevang het.

‘n Goeie voorbeeld van Victoriaanse ontwerp is die Kristalpaleis. Amper 90% van die struktuur was van glas gemaak.
Dit het soos ‘n reuse kweekhuis gelyk. Die kleure aan die binnekant het spesifieke funksies gehad byvoorbeeld: Blou
vir pilare. Na die uitstalling was die struktuur na Sydeham vervoer waar dit later deur ‘n brand vernietig was.

Hierdie Styl het nuwe materiale en tegnieke ontwikkel. Dit het gelei tot ‘n styl wat geen samehangende eienskappe
vertoon nie.

(240 woorde)



Victoriaans in RSA

Toe die Britte eienaarskap van die Kaap oorgeneem het talle Britte na die Kaap verhuis en ‘n oorheersende Engelse
kultuur gestig. Hulle het kultuur, visuele styl en die Victoriaanse styl saam gebring.

Hierdie styl was grotendeels beïnvloed deur die Victoriaanse ontwerp in Brittanje en vertoon dieselfde eienskappe.

Die ooreenkomste tussen Brittanje en Suid-Afrikaanse Victoriaanse ontwerp is die duidelikste sigbaar in die
argitektuur. Elemente is dikwels in Brittanje vervaardig en na SA verskeep, wat bekend staan as vooraf-
vervaardiging.

Die styl vorm deel van ‘n belangrike element van ons verlede. Baie van die argitektuur is as erfenisterreine gelys en
vorm dus ‘n visuele mengsel van ou en nuwe geboue in ons stede.

(110 woorde)

,Industriële Revolusie

Die uitvinding van masjiene vir massaproduksie het op 'n tyd gekom toe ryk handelaars en bankiers wetlike en
politieke regte verkry het oor die adel wat grond besit het. Dit het gelei tot 'n nuwe besigheidsklas.

Ontwerp was van 'n baie lae standaard en geen geld is uitgegee om voorwerpe te verfraai nie. Die bedryf het geen
nut gesien om ontwerpers in diens te neem nie omdat wins belangriker was as goeie ontwerp.

Die Industriële Revolusie het gelei tot oorvol stede en dorpe, swak sanitasie, siektes, groot skaal besoedeling,
kinderarbeid en die ontstaan van middelklas. Die werksure was lank en die lone was min. werkers het geen regte
gehad nie, maar die meeste mense kon egter werk kry.

Die uitwerking van die Industriële Revolusie was vinniger produksie deur masjiene, industrialisering, bewustheid van
menseregte, veiligheid in die werkplek, besoedeling, 'n tekort aan behuising in stede en het mense laat besef dat
handgemaakte produkte waardevol is en vir meer mense werk kan skep.

(161 woorde)

, Arts & Crafts

Die beweging is deur John Ruskin ingewy, 'n kunskritikus en skrywer. Die beweging was 'n reaksie op die Industriële
Revolusie en die swak smaak en gehalte van massagerpoduseerde goedere, sieldodende fabrieksomgewing wat
fokus op produksie en nie gehalte nie en die afskeep van vakmanne se vaardighede.

Hulle wou 'n alternatief vir die lelikheid van die laat 19de eeu se industriële ontwerp bied. Daar was klem gelê op
natuurlike materiale soos hout, klip en leer met die gedagte om die mooiheid daarvan uit te bring. Hulle wou goeie
gehalte handgemaakte produkte produseer. Met die hoop om die werklike werksproses te verbeter en sodoende die
moraal van vakmanne te verbeter deur 'n nadere werksverhouding tussen werker en ontwerper.

Die beweging is beïnvloed deur verskillende elemente. Baie het geglo dat morele standaarde afgeneem het en het
dus teruggekeer na die Gotiese styl se orde en stabiliteit. Elemente van die Engelse kothuisstyl was gebruik soos
onbehandelde vloerplanke, huismure van steen en onbedekte dakbalke. Verder is plant-, voël- en diervorme in
muurpapier en tekstiel ontwerp gebruik.

Eienskappe van die styl was onversierde, plaaslike, suiwer materiale, minimale ornamentasie. Ontwerpe was van
plante, diere en voëls. Handgemaakte voorwerpe het fabriekproduksie waar moontlik vervang. Daar was klem op
eenheid tussen vorm, funksie en versiering geplaas. Duidelike treffende kleure soos blou, rooi, geel en neutrale
kleure was gebruik. Terwyl sagte, golfagtige lyne en kronkelende patrone vir grafika gebruik is.

'n Goeie voorbeeld van die beweging is William Morris wat Morris & Co gestig het, 'n leier van ontwerp idees. Hy het
ook die Kelmscott press drukkery gestig. Die Red House was vir Morris ontwerp deur Phillip Webb. Dit het die
beginsels van die beweging vertoon. Dit het later beïnvloed wat Morris deur sy firma bemark en was invloedryk in
die verandering van mense se smake.

Die beweging wou die lewe van ontwerpers verbeter en produkte van gehalte en estetiese waarde produseer.

(312 woorde)

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

Subido en
20 de julio de 2021
Número de páginas
24
Escrito en
2020/2021
Tipo
ENTREVISTA
Empresa
Desconocido
Personaje
Desconocido

Temas

$8.69
Accede al documento completo:

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Conoce al vendedor

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
StudyG33k
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
172
Miembro desde
5 año
Número de seguidores
150
Documentos
0
Última venta
3 meses hace
StudyGeek

Satisfying your studying needs Instagram: @studyg33k

4.4

21 reseñas

5
12
4
6
3
3
2
0
1
0

Documentos populares

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes