• Verkeerd document? Gratis ruilen
  • Geschreven door studenten die geslaagd zijn
  • Direct beschikbaar na je betaling
  • Online lezen of als PDF
Verkopen
Kies je studieland
Kies je taal
Document preview thumbnail
Voorbeeld 3 van de 18 pagina's
Samenvatting

Donker web chapters 1-50 summary

Document preview thumbnail
Voorbeeld 3 van de 18 pagina's

Each chapter of Donker web, from 1-50, summarised with key information.

Voorbeeld van de inhoud

DONKER WEB
Proloog
- Xander Gericke onthou die aand toe hy sy pa in die studeerkamer kry met ‘n geel koevert
en ‘n 9mm pistool op die tafel. Sy gesig is nat gehuil. Xander was 11.
- 6 maande later was daar twee mans by die deur gestuur deur ‘Tok’ (Dok). Xander se pa
sê hy moet gaan wegkruip. Xander hoor ‘n vuishou en sien die skaduwee van sy pa wat
inmekaar sak. Xander was 12.


H1 – Skree
- ‘n Koerant berig van Turret Media sê Greg Owen is oorlede – dat sy lyk in die Canale
Grande (wat soos ‘n reuse slang lyk) in Venesië gevind is. Die berig is immers verkeerd...
- Greg se huis is in Sandhurst, met ‘n swaar gevoel soos ‘n opgekrulde slang
- Greg se broer, John, het selfmoord gepleeg deur ‘n bottel vol pille te drink
- Die Meksikane praat oor drie dode: 1) wanneer jy sterf, 2) wanneer jy begrawe word, en
3) wanneer niemand jou meer onthou nie
- Greg se ma, Rina, maak al die deure en vensters van die huis toe wanneer sy alleen is en
skree omdat sy kwaad en hartseer is – almal in haar lewe word weggevat – haar man,
Chris, en haar twee seuns, Greg en John


H2 – Vertrek
- Greg betaal vir sy studies, verblyf, en nuwe kar deur sy trustrekening
- Greg wil nie sy broer vergeet wanneer hy Maties toe gaan nie. Hy neem ‘n foto van ‘n foto
van John.
- Greg gryp ‘The Temptation to Exist’ deur Conrad Botes voor hy die huis verlaat
- Greg ervaar ‘n terugflits terwyl hy na Maties toe ry:
- Greg is deur sy vriend Eckardt Wilken (Ekk-0/Xander) verraai toe hy ‘n sosiale
manipulering aanval op Greg se gesin geloods het omdat Greg se pa iets te doen
gehad het met Regter Gericke se moord.
- Eckardt het Project Nursery Rhyme bloot gestel deur kuberkraak met Greg. Chris
Owen was die Candlestickmaker, en Dr Alec Pienaar, Lawson College se hoof
was die Butcher. Hulle het saam met die Baker virale griepinspuitings gemaak.
Hulle is hof toe geneem vir terrorisme en moord.



1

, - Greg onthou toe hy en sy ma Lawson College toe gegaan het om sy goed te gaan
haal. Greg het met Thomas Jean Lawson, die stigter van die skool, gepraat. Hy
het gesê: “Never burn a bridge to find your way in the dark. Yes, bridges burn, but
so do people and their dreams” en dat hy hoop Greg nog iets te doen met die
skool sal hê. Hy sal nie.
- Greg se ou vriend, TJ, Thomas Lawson se kleinseun, kyk baie lelik na Greg.
- Plank hardloop na die kar toe wanneer Greg oppad uit is om vir Greg te groet. Hy
is ‘n goeie vriend. Hy is slim, speel rugby, en rook dagga.
- Greg onthou laastens ‘n vrou in swart met donker hare en ‘n donkerraambril wat
vir een dag in die publieke galery in die hof gesit het.
- Greg slaap in Beaufort-Wes


H3 – Welkom in Matieland
- ‘n Vrou by Greg se B&B herken hom aan die ontbyttafel. Sy ken hom van Huisgenoot
artikels. Sy sê dis sý pa wat al die mense doodgemaak het. Sy vra of hy die Baker gaan
vind.
- Greg arriveer in Stellenbosch. Hy ontmoet vir Chloe Adams, ‘n kunsstudent wat in
dieselfde woonstelblok as hy bly.
- Plank kom sien vir Greg en vra of hy nog met Nicole uit gaan. Greg se nee.


H4 – Die Loser Wat Sy Pa Weggegee Het
- Plank wys uit dat daar ‘n ouer vrou met ‘n hoed en ‘n sonbril is wat vrae vra oor Greg. Na
Greg lyk sy op een of ander manier bekend
- Vrydagaand, by Vensters, herken ‘n dronk student vir Greg as “die loser wat sy pa verraai
het.” Greg neem nie meer deel in die konsert nie.


H5 – Die Man Met Google In Sy Kop
- Greg swot sportwetenskap, alhoewel sy pa en Thomas Lawson wou hê hy moet ‘n
besigheidsrigting invaar. Hy spesialiseer in sport sielkunde.
- Plank vertel Greg oor Lisa, die meisie wat hy graag wil trou. Hulle maak ‘n reëling om te
ontmoet by ‘n galery en Oom Dirk, Lisa se pa wat lyk of hy baie drink, laai vir Plank en
Lisa af. Dirk herken Greg en sê hy weet wir Greg is. Hy gryp vir Lisa, sê vir Greg om haar
uit te los, en ry weg.
- Greg sien ‘n bankie met die woord ‘TRUST’ op gegraveer, maar ‘n bars loop deur die ‘U’.
Dit is ‘broken trust’.




2

, H6 – Die Goed Wat Jy Met Jou Saamdra
- Lisa het nog nie weer vir Plank gekontak nie. Greg is baie jammer. Hy sê hy sal nooit die
sondes van sy pa ontsnap nie. Drie mense het hom al herken: die vrou by die gastehuis,
die dronk student, en Lisa se pa, Oom Dirk.
- Plank is ‘n kloon van sy pa: sy pa het in Wilgenhof gewoon, en nou woon Plank daar
- Greg besluit om die Baker te soek. Hy is net so skuldig soos Greg se pa en Dok Pienaar.


H7 – Tydmasjien
- Greg weet die Baker moet iets weet oor virologie
- Greg vind ‘n foto van sy pa en Dok Pienaar met Dr Rian Trollip. Dr Trollip en sy vrou was al
by Greg se huis. Hulle het baie gelukkig gelyk, maar iets was vreemd aan hom.
- Greg gebruik The Wayback Machine om PlusUltraMed, Project Nursery Rhyme se
frontmaatskappy se webblad te sien, waar hy Dr Trollip as ‘n personeellid identifiseer.
- Greg vind verdere artikels wat praat oor hoe kinderpornografie in Dr Trollip se praktyk
gevind is. Dr Trollip het toe selfmoord gepleeg in die tronk deur homself te hang.


H8 – Donker Patrone
- Greg vind ‘n nommer vir Dr Trollip se vrou en hy bel vir haar.
- Sy is duidelik dronk aangesien haar tong lui aan die woorde trek
- Sy se haar oorlede man was ‘n duiwel wat met kinders gelol het. Toe Greg Project
Nursery Rhyme en die Baker noem gaan die lyn dadelik dood.


H9 – Een Van Ons
- Greg ontmoet vir Dain February wat nie omgee dat hy sy pa verraai het nie
- Later die middag ontmoet Greg met Oom Dirk Schutte. Oom Dirk vra verskoning oor wat
by die galery gebeur het. Hy wil weet of Greg nog kuberkraak. Hy sê Greg moet nie
aanhou daarmee nie, en hy sê Greg kan/moet met hom praat.
- Oom Dirk was in die polisie, maar is nie meer nie as gevolg van die stres wat sy werk
hom veroorsaak het.


H10 – Koerier
- Plank sê iemand hou vir Greg dop – ‘n man op ‘n swart motorfiets met ‘n leerbaadjie en
‘n valhelm
- Greg ontvang ‘n pakkie. Binne in die boks is ‘n koevert met ‘n brief in wat sê die pakkie
sal miskien vir Greg help om die Baker op te spoor. Daar is ook ‘n notaboek in die boks,
met ‘n bruin omslag en geelwit blaaie. Dit lyk of die boek in ‘n brand was. Die boek word


3

Gekoppeld boek
 image
Fanie Viljoen Donker web
Uitgever: 2022 ISBN: 9780624093275 Druk: Onbekend

Documentinformatie

Schooljaar
200
Heel boek samengevat?
Nee
Wat is er van het boek samengevat?
Chapter 1 to chapter 50
Geüpload op
1 september 2026
Aantal pagina's
18
Geschreven in
2026/2027
Type
Samenvatting
$6.24

Verkeerd document? Gratis ruilen Binnen 14 dagen na aankoop en voor het downloaden kan je een ander document kiezen. Je kan het bedrag gewoon opnieuw besteden.
Geschreven door studenten die geslaagd zijn
Direct beschikbaar na je betaling
Online lezen of als PDF

Verkocht
1
Volgers
0
Items
6
Laatst verkocht
1 week geleden



Waarom studenten kiezen voor Stuvia

Gemaakt door medestudenten, geverifieerd door reviews

Kwaliteit die je kunt vertrouwen: geschreven door studenten die slaagden en beoordeeld door anderen die dit document gebruikten.

Niet tevreden? Kies een ander document

Geen zorgen! Je kunt voor hetzelfde geld direct een ander document kiezen dat beter past bij wat je zoekt.

Betaal zoals je wilt, start meteen met leren

Geen abonnement, geen verplichtingen. Betaal zoals je gewend bent via Bancontact, iDeal of creditcard en download je PDF-document meteen.

Student with book image

“Gekocht, gedownload en geslaagd. Zo eenvoudig kan het zijn.”

Alisha Student

Bezig met je bronvermelding?

Maak nauwkeurige citaten in APA, MLA en Harvard met onze gratis bronnengenerator.

Bezig met je bronvermelding?

Veelgestelde vragen