Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 10 pages
Class notes

Graad 12 Besigheidstudies Vraestel 1 opsommings / Afrikaans / Matriek 2026 / CAPS / NSS

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 10 pages

Graad 12 Besigheidstudies Vraestel 1 Opsommings | Afrikaans Sukkel jy om deur honderde bladsye se Besigheidstudies-teorie te werk? Hierdie opsommings vat die belangrikste inhoud en maak dit kort, eenvoudig en maklik om te leer! Perfek vir: • Graad 12 / Matriek-leerders • Toetse en eksamens • Voorbereidende/Proefeksamen • NSS-eksamenvoorbereiding • Laaste-minuut hersiening Sluit belangrike Vraestel 1-inhoud in, soos: • Besigheidsomgewings • Besigheidstrategieë • Gehalte van Prestasie • Omlangse wetgewubg • Professionalisme en Etiek • En ander belangrike Vraestel 1-teorie Wat jy kry: • Maklike en eenvoudige verduidelikings • Belangrike definisies en begrippe • Kernpunte wat jy vir die eksamen moet ken • Verkorte notas vir vinnige hersiening • Netjiese en maklik-leesbare uitleg • Ideaal vir vinnige eksamenvoorbereiding Graad 12 | Besigheidstudies | Vraestel 1 | Afrikaans | CAPS | NSS | Matriek 2026 Moenie ure spandeer om deur jou handboek te werk nie — leer die belangrikste inhoud op ’n vinniger en makliker manier!

Content preview

Impak van onlangse wetgewing op besighede

Vaardigheid
sontwikkelin
g


Arbeids-
COIDA
verhoudinge



WETTE

Bree basis
swart Gelyke
ekonomiese indiensneming
bemagtiging

Basiese
diens-
voorwaarde




WET OP VAARDIGHEIDSONTWIKKELING (WoV)
Doel van die Wet op Vaardigheidsontwikkeling
Belê in onderwys en opleiding van werkers

Moedig werkers aan om aan leerprogramme deel te neem

Moedig besighede aan om die vaardighede van hul werkers te verbeter

Verbeter die kanse om werk te kry vir voorheen benadeelde mense

Impak van die WoV op besighede
VOORDELE NADELE
lei werknemers op om produktiwiteit in die Verhoog die koste omrede die proses ń groot
werkplek te verbeter hoeveelheid papier werk vereis
Bevorder self-indiensneming en swart Implementering van die WoV kan moeilik wees
entrepreneurskap om te monitor en te beheer
Verhoog die opbrengs op belegging in onderwys Baie besighede mag hierdie regerings inisiatief nie
en opleiding ondersteun nie



Diskriminerende optrede volgens die WoV
© Onregverdige bevordering van vaardighede en ontwikkeling aan sekere werknemers
© Verstrek vals inligting in enige voorgeskrewe dokument

, Boetes/strawwe vir nie-nakoming
© Besighede wat nie die Vaardigheidsontwikkelings heffing betaal nie, mag nie leerlingskap van die SOD
aanbied nie
© ń Arbeidsinspekteur kan die besigheid bevel om op te hou bedryf indien die besigheid aan onwettige
praktyke skuldig bevind word

Maniere waarop besighede aan die BoV kan voldoen
© Werkgewers wat werknemering belasting insamel, moet by die SOOO’s registreer
© Een persent van ń werknemer se salaris moet aan die SOOO oorbetaal word
© Besighede met meer as 50 werknemers moet ń vaardigheidsontwikkelings fasiliteerder aanstel
© Moedig werknemers aan om aan leerlingskappe en ander opleidingsprogramme deel te neem
© Voorsien aan alle werknemers die geleentheid om hulle vaardighede te verbeter

Rol/funksies van die SOOO’s (SETA ’s)


© Rapporteer direk aan die Direkteur-Generaal
© Leerderskappe te bevorder en te vestig
© Versamel heffing in en betaal toelaes uit soos benodig
© Voorsien akkreditasie vir vaardigheidsontwikkeling fasiliteerders
© Registreer leerlingskap ooreenkomste/leerprogramme

Befondsing van die SOOO’s (SETA ‘s)
© Donasies/toelaes ontvang van die publiek/besighede/CSI-programme
© Surplusfondse van staatsinstellings
© Fondse ontvang uit die lewering van hul dienste

Betekenis van leerderskap
© Mag werk vir ń bepaalde tydperk insluit nadat leerderskap voltooi is
© Sluit ń opleidingskursus met leermateriaal sowel as praktiese werkservaring in



Die Nasionale Vaardigheidsontwikkelingstrategie (NVOS) en Menslike
hulpbronontwikkeling strategie (MHOS)
Betekenis van die NVOS
© Verhoog toegang tot programme wat mense oplei
© Verhoog die vaardighede van die openbare sektor om dienslewering te verbeter
© Verbeter sosiale ontwikkeling deur ekonomiese ontwikkeling




Betekenis van die MHOS
© Bevorder maatskaplike ontwikkeling en help om armoede te verlig
© Ontwikkel korttermyn- en langtermyn-arbeidsmag vaardighede
© Verbeter die verskaffing van vaardighede



Wet op Arbeidsverhoudinge (WoA)
Die doel van die WoA

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
August 31, 2026
Number of pages
10
Written in
2026/2027
Type
Class notes
Professor(s)
No professor
Contains
All classes
$15.86

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
0
Followers
0
Items
2
Last sold
-



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions