• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 10 pages
Summary

Summary Lewensoriëntering Eindeksamen Opsommings

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 10 pages

Lewensoriëntering opsommings vir Eindekamen. 90%+ uitgemerk met selfde opsommings in Rekoreksamen. Omvattend en maklik om te leer. Kwartaal 3-4

Content preview

Gesondheidsrisiko’s
Definisies:
Gesondheid • ‘n Toestand van algehele fisiese, geestelike en sosiale welsyn.
• Nie net die awesigheid van siekte of sieklikheid nie.
Angs • ‘n Gevoel van sterk senuweeagtigheid en ‘n normale reaksie op ‘n gebeurtenis.
• Konstante angstigheid sonder rede is nie gesond nie.
Depressie • Gevoel van hartseer of bedrukking.
• Verdwyn mettertyd.
Kliniese • Word deur chemiese wanbalanse in die brein veroorsaak.
depressie • Moet behandel word sodat dit nie tot selfmoord lei nie.

Menslike faktore wat gesondeidsrisiko’s inhou:
Ongelukke

• Onverwagte en onbeplande dinge wat gebeur
• Veroorsaak deur ‘n gebrek aan kennis, vaardighede en onveilige gedrag.

Krisisse

• Tye wanneer uiterste swaarkry of gevaar ervaar word.
• Dis ‘n noodtoestand wat groot nood en ontwrigting veroorsaak.

Rampe

• ‘n Groot tragedie of verwoesting wat deur die natuur of mense veroorsaak word.
• Veroorsaak groot hoeveelheid skade en verlies aan mense se lewens.

Sielkundige en sosiale praktyke

• Geestelike of emosionele toestande wat ons sielkundige welsyn in geheel bepaal.

Sluit in: • Hoe ons oor onsself voel.
• Gehalte van ons verhoudings.
• Vermoe om ons gevoelens te bestuur.
• Hoe ons probleme hanteer.
Gevolge van ‘n lae selfbeeld:

• Misbruik van alkohol en ander dwelms. • Swak eetgewoontes wat siektes soos oorgewig of
• Ongesonde seksuele gedrag wat lei tot SOI’s. ondergewig veroorsaak.
• Veroorsaak ongelukke.

Sosiale faktore

• Swak lewensomstandighede en armoede verhoog die risiko van swak gesondheid en ongelukke.
• Beperkte toegang tot skoon water en sanitasie kan tot siektes lei.
• Beperkte of swak gehalte kos lei tot voedingstekorte.
• Onveilige seksuele gedrag kan tot SOI’s bv, MIV/ Vigs lei.

Godsdiensfaktore

• Sommige mense verkry nie mediese hulp vir siektes nie want hulle glo lyding is ‘n straf of dat die Here hul sal genees.
• Mense volg ‘n geloof of ‘n spesifieke kennisperspektief wat rituele, gebruike en tradisies insluit.

Voorbeelde van geloofspraktyke:

• Jehovasgetuies verbied bloedoortappings.
• Die katolieke kerk verbied die gebruik van enige voorbehoedmiddels.
• Sommige islamitiese lande vereis van vrouens om ‘n sluier te dra.en hulk an gestenig word as hulle aan egbreuk skuldig bevind word.
• Indiese vrouens moet selfmoord pleeg as hul mans sterf.

, Kulturele praktyke
Sommige kulturele praktyke se kwessies:

Poligame huwelike • Verhoog die Risiko van MIV/ Vigs.
• Dit kan ook kinders wat borsvoed beinvloed.
Vroeë huwelike • Baie jong meisies moet met ouer mans trou.
• Verhoog die Risiko vir die oordrag van SOI’e.
Inisiasie • Die besnyding van swart mans om waardige manne te word.
• Doel: kweek discipline, moed, uithouvermoë en gehardheid by ingewydes.
Skade van inisiasie:
• Interne bloeding a.g.v. die penis wat deurgesny word.
• Infeksie want die besering word aan kieme blootgestel.
• Sterfte end it kan noodlottig wees as dit nie veilig gedoen word nie.
• Eksterne misvorming van die penis.
Vroulike maagdelikheidstoetsing • Die zoeloe en xhosa mense doen dit.
• Meisies word fisiek ondersoek om die gesondheid van hul maagdevliese te bepaal.
• Glo dit kan die verspreiding van MIV/ Vigs beperk.
Skade van maagdelikheidstoetsing:
• Vernederend en skaad die Reg tot fisiese integriteit, nie- diskriminasie op grond van geslag, privaatheid en
waardigheid.
• Gesondheid word benadeel want die hergebruik van handskoene versprei SOI’e.
• Die meisies wat die toets slaag kan verkrag word en die wat die toets druip sal teen gediskrimineer word.

Kennisperspektiewe

• Mense kry verskillende kennisperspektiewe uit die verskillende studies wat menslike gedragondersoek.
• Dis die mening of standpunt wat jy oor iets het en ka nuit verskillende standpunte gesien word.


Siektes, armoede en geslagsongelykheid
Definisies:
Leefwyse- siektes • Siekte wat verband hou met die manier waarop mense lewe.
• Mense in armoede het ekonomiese ontneming en ‘n gebrek aan die vermoe om die nodige hulp te kry.
Sistoliese druk • Druk wat ontstaan wanneer die hart bloed in die slagare pomp.
• Meer bloed = meer druk.
Diastoliese druk • Druk wat ontstaan wanneer die hart gevul word met bloed na ‘n hartslag
• Die druk in die slagare daal dan.
Immuniteit • Die ligaaam se vermoe om himself teen infeksie en siektes te beskerm.
Patogeen • Siekte veroorsaakende agent.

Kanker

• Kom voor as gevolg van abnormale sel groei. Kankerselle verdeel en groei abnormale selle onbeheerbaar.
• Geslagsongelykheid en dwang seks lei tot servikale kanker onder vrouens met swakker immuunstelsels.
• Armoede verhoog die Risiko vir kanker a.g.v die werksomstandighede waarin sommiges moet werk.
• Meer as 200 tipes kanker bestaan. Een uit 500 kinders ontwikkel kanker voordat hul 15 jaar oud is.
• Prostaatkanker en borskanker is die prominentste.

Simptome van kanker:

Alle kanker • Gebrek aan eetlus, gewigsverlies, moegheid en koors.
Prostaat en lewerkanker • Wonde wat nie gesond word nie.
Velkanker • Moesie wat verander in kleur, tekstuur, grootte, vorm of dit jeuk.
Borskanker, velkanker en testikulere kanker • ‘n knop onder die vel.
Long-, rektale-, servikale-, blaas- of nierkanker • Abnormale groeisels, onverklaarbare bloeding of afskeiding
Kolonkanker • Langdurige hardlywigheid of diarree
Keel-, esofagus-, of skildklierkanker • Knaende hoes of heesheid.

Hoë bloeddruk

• Bloeddruk hang af van die hoeveelheid bloed wat die hart met elke sametrekking uit pomp en hoe maklik die bloed deur die bloedvate kan
vloei. Nouer bloedvate= hoe moeiliker is bloedvloei wat hoë bloeddruk veroorsaak.
• Word gemeet in mm Hg en word weergee as 2 waardes. Wanneer is bloeddruk hoog?

• 130/ 85 mmHg

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
August 31, 2026
Number of pages
10
Written in
2026/2027
Type
Summary
$3.80

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
0
Followers
0
Items
3
Last sold
-




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions