• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 27 pages
Summary

Summary Lewensoriëntering Eindeksamen Opsommings

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 27 pages

Eindeksamen opsommings vir Lewensoriëntering. 90%+ uitgemerk met selfde opsommings in Rekord eksamen. Omvattend en maklik om te leer. Kwartaal 1-2.

Content preview

Stress
Sleutelwoorde
Stres • Stres is jou liggaam se reaksie op n situasie wat deur druk of oormatige eise veroorsaak word.
• Dit is jou liggaam se reaksie en n gevoel van oorweldiging.
Akute stres • Word onmiddelik ervaar tydens daaglikse uitdagings.
• Dis intens, maar gaan gou verby.
Chroniese stres • Ervaar a.g.v. langtermynprobleme en affekteer jou fisies en emosioneel.
• Kan tot depressie ly.
Positiewe stres • Motiveer jou om iets goed te doen, skep n gevoel van entoesiasme.
• Ook bekend as eustres
Negatiewe stres • Stres is meer as wat jou liggaam kan hanteer en is ongesond.
• Hou vir lang periodes aan en kan tot depressie lei.
Stressors • Situasies of persone wat stress veroorsaak.
• Dit is bekend as stresfaktore en aktiveer stres..

Positiewe vs. Negatiewe stres:
Positiewe stres Negatiewe stres
• Motiveer jou om te beplan en doelwitte te bereik. • Maak jou siek, ongelukkig en selfs depressief.
• Lei tot kreatiewe oplossings en ontdekkings. • Kan nie take so goed afhandel soos jy moet nie.
• Stel endorfiene, serotonien en dopamine vry en laat jou ontspanne • Kry hoofpyne en sukkel om te slaap.
voel. • Teveel adrenalien laat jou hartklop en bloeddruk ernstig toeneem.
• Waarsku jou liggaam teen gevaar en vestig aandag om hulp te kry.

Verskillende stress faktore:
Liggaamlik • Te veel fisiese werk of oefening
• Ly aan hongerte of ooreet.
• Middelmisbruik, rook, teveel kaffeiene en onveilige seksuele gedrag.
• Mishandeling wat jou fisiese welsyn bedreig.
Emosioneel • Dood van gesinslid of vriend
• Om minderwaardig te voel en n swak selfbeeld te he
• Werk verloor en verwerp te voel.
• Om bekommerd te wees oor loopbaan en studiekeuses.
Sosiaal • Druk om soos portuurgroep te lyk en op te tree- die onvermoe om daaraan te voldoen lei tot stres.
• Afknouery- kan fisies of kuberafknouery wees. Dit ly tot n gevoel van magteloosheid en selfdood.
• Diskriminasie- verwerping a.g.v. diskriminasie kan skoolprestasie en welsyn sleg affekteer.
• Beroepstres- interpersoonlike konflik, verskillende waardes en werkslading lei tot stress in die werkplek.
Omgewing • Besoedelde, onhigieniese en onveilige woon omgewings veroorsaak stress.
• Oorvol huise, geen toegang tot water en elektrisiteit
• Omgewings en werkplekke met baie geraas en beweging
• Natuurrampe veroorsaak onsekerheid en stress.
Persoonlikheid: • Preksioniste: mense met onrealistiese verwagtinge wat konstant streef na perfeksie.
• Kompeterende: stel ooreisende eise en wil altyd die beste wees.
• Aggresiewe: heeltyd in konfliksituasies wat verhoudings laat afbreek.
• Pessimiste: glo die slegste gaan gebeur en is dus heeltyd bekommerd oor wat gaan gebeur.


Vlakke van stress:


1: Ligte 2: beinvloed 3:Chroniese stress 4:Mediese aandag
angsgevoelens. daaglikse lewe Fisiese simptome Fisies en
Gesonde stress, Begin negatief word, soos spanning en emosioneel
voel gemotiveerd. voel oorweldigend. hoofpyne word uitgeput.
ervaar

, Simptome van stres:
Korttermyn Langtermyn
Vinnige hartklop Onvermoe om te konsentreer
Spiere trek styf Swak oordeel
Bloeddruk styg Geirriteerdheeid en kort humeur
Sintuie verskerp Depressie en algemene ongelukkigheid
Fisiese simptome:
Hoofpyne, Borspyn, Migraine, Slaapversteurings
Gedragsimptome:
Eet meer/ minder, slaap te veel/ te min, misbruik van dwelms, lae produktiwiteit.

Faktore wat kan lei tot stres in die werkplek:
• Swak bestuur en beplanning deur bestuurders Hoe werk stres:
• Vaardigheidstekorte van ander werkers en veeleisende
take 1. Pituitere klier in brein stuur
• Swak werksverhoudinge tussen bestuur en werknemers chemiese boodskappe na
senuweestelsel en adrenalien
• Swak byvoordele en lae salarisse
kliere.
Strategiee om stres te voorkom: 2. Adrenalien kliere reageer en
produseer stres hormone.
• Vermy onnodige stres 3. Streshormone berei liggaam vir
• Bestuur jou tyd goed noodoptrede voor.
• Eet gesond en oefen gereeld.
• Bespreek probleme met iemand, n maat, volwassene of
profesionele persoon.
• Aaanvaar dinge wat jy nie kan verander nie.


Konflik
Sleutelwoorde
Konflik • Meningsverskille van n ernstiger aard.
• Ontstaan wanneer die optrede van een persoon verhoed dat n ander persoon sy doel kan bereik en ongevraagde
inmenging plaasvind.
Konstruktiewe konflik • Die toepassing van goeie konflikhanteringstrategiee sodat positiewe resultate verkry word.
• Het groei en produktiwiteit as n resultaat.
Destruktiewe konflik • Onvanpaste konflikhanteringstrategiee word gebruik en voorkoom doelwitbereiking.
• Lei tot gevoelens van frustrasie, ongeduld, woede en aggresie wat verhoudinge verbreek.
Interperssoonlike konflik • Konflik TUSSEN mense oor wanneer hulle nie oor iets saamstem nieen nie met mekaar kan assosieer nie.
• Interpersoonlike konflik kan op grootskaal( Verskil in rasse) en kleinskaal (verskil in waardes) ontstaan
Intrapersoonlike konflik • Gebeur binne JOUSELF.
• Ervaar konflik wanneer jy in versoeking gestel word om iets teen jou eie waardes te doen.

Hoe kan konflik positief wees:
• Probleemoplossing kan na konflik plaasvind.
• Waardes, houdings en oortuigings kan met ander vergelyk word.
• Onderhandeling kan tot n wen- wen situasie lei.
• Skep die geleentheid vir beide partye om eerlik oor hul menings en gevoelens te gesels.

, Konflikhanteringstyle
Samewerkend • Albei partye werk saam om doelwitte te bereik en oplossings word bereik wat albei tevrede stel.
• Effektief vir komplekse scenario’s want groter ruimtes vir idees word geskep.
• Nadelig want n groot mate van vertroue word vereis.
• Die bereiking van doelwitte en handhawing van goeie mensverhoudinge is beide belangrik.
Akkomoderend • Een party aanvaar dadelik die ander party se kant, ten koste van hul eie doelwitte en gewenste uitkomstes.
• Effektief wanneer ander party n deskundige is en n beter idee het en toekomstige betrekkinge gehou moet word.
Vermyding • Ignoreer eenvoudiglik net die probleem- help ander party nie om doelwitte te bereik nie en bereik self nie eie doelwitte nie.
• Lei tot ontrekking uit verhoudings en die probleem word nooit opgelos nie.
• Wel effektief wanneer die atmosfeer oorlaai is en daar n afkoelperiode nodig is.
• Dit is oor die algemeen n negatiewe hanteringstrategie en veroorsaak dikwels meer konflik.
Kompeterend • Doen op n aggresiewe manier dinge om eie doelwitte te bereik sonder enige omgee oor die ander party se doelwitte.
• Daar word eerder op die aanvalling van die ander party gefokus as op die oplossing van die probleem.
• Effektief wanneer daar n noodgeval is en beslissende optrede nodig is.
Kompromie • Geen party bereik hulle doelwitte nie en verloor albei partye.
• Dit vereis n matige vlak van selfgelding en samewerking.
• Effektief wanneer daar n tydelike oplossing nodig is en beide partye ewe belangrike doelwitte het.

Hoe om konflik konstruktief te hanteer:
• Moet dit nie persoonlik maak nie- kwaad vir die konsep nie persoon nie.
• Kies die tyd reg- wag dat almal asem haal en wanneer die situasie nie emosioneel oorlaai is nie.
• Vermy dit om die ander persoon se idees en oortuigings af te kraak.
• Wees selfgeldend- moet nie aggresief of passief wees nie, hou jou standpunt.

Hantering van Intrapersoonlikekonflik:
• Verminder stres met behulp van stresbestuurstegnieke om kalm oor die konflik te kan dink.
• Beheer jou emosies en verkry alle inligting wat nodig is om n besluit te neem.
• Oorweeg verwarrende en teenstrydige inligting voordat jy jou siening verander.

Kommunikasie
Sleutelwoorde
Kommunikasie • Kommunikasie is mededeling en die aksie om betekenis oor te dra.
• Dis die uitruiling van inligting waarby n sender en ontvanger verstaanbare gemeenskaplike inhoud deur n kommunikasie
medium verruil.
Selfgelding • Dwing ander mense om aan jou aandag te gee sonder om aggresief of verskonend te wees.
• Dring aan op jou persoonlike regte maar respekteer, erken en waardeer ander se regte ook.

Begin van nuwe verhoudings:
• Maak seker jy hoor die persoon se naam- vra uit oor die betekenis daarvan en onthou dit.
• Bou vertroue deur om oop en eerlik te wees- praat oor dinge wat belangrik is.
• Wees bereid om iets van jouself ook te deel maar moet nie net oor jouself praat nie.
• Glimlag wanneer jy praat- jy kom vriendelik voor.

Redes vir kommunikasie:
Fisiese Verhoudings- Inligting-
behoeftes- kry leer meer oor instruksies vir
koud ander werk



Besluitneming en Oorreding- oortuig
problem-oplossing om saak te sien

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
August 31, 2026
Number of pages
27
Written in
2026/2027
Type
Summary
$7.61

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
0
Followers
0
Items
3
Last sold
-




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions