MATRIEK
MOMENTUM
LEER SLIM. OEFEN DOELGERIG. BOU MOMENTUM.
BESIGHEIDSTUDIES
FISIESE WETENSKAPPE
VRAESTEL 1
2
NSS NOVEMBER 2020-2025
VRAESTELLE
VRAESTELLE ++MEMORANDUMS
MEMORANDUMS
Saamgestel en professioneel verpak deur MatriekMomentum
Ontwerp en samestelling © 2026 MatriekMomentum. Alle regte voorbehou.
Die oorspronklike NSS-vraestelle en memorandums bly die eiendom van die DBE.
KOPER: __________________________________________
,MATRIEKMOMENTUM
2020
2020
BESIGHEIDSTUDIES V1
VRAESTEL 2 - CHEMIE
VRAESTEL + NASIENRIGLYN
VRAESTEL + NASIENRIGLYNE
MatriekMomentum | Slegs vir persoonlike gebruik deur die oorspronklike koper
, NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
M
T U
GRAAD 12 N
E
M
O
M
BESIGHEIDSTUDIES V1
E K
I
NOVEMBER 2020
TR
A
PUNTE: 150
M
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
MATRIEKMOMENTUM Slegs vir persoonlike gebruik deur die oorspronklike koper - verspreiding of herverkoop verbode 2
, Besigheidstudies/V1 2 DBE/November 2020
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings en dek TWEE hoofonderwerpe.
AFDELING A: VERPLIGTEND
AFDELING B: Bestaan uit DRIE vrae.
Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie
afdeling.
AFDELING C: Bestaan uit TWEE vrae.
Beantwoord enige EEN van die twee vrae in hierdie
afdeling.
2. Lees die instruksies vir elke vraag aandagtig deur en neem deeglik kennis
van wat vereis word.
Let wel dat SLEGS die eerste TWEE vrae in AFDELING B en die eerste EEN
vraag in AFDELING C nagesien sal word.
M
TU
3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is. GEEN punte sal toegeken word vir antwoorde wat
4.
verkeerd genommer is NIE.
Behalwe waar ander instruksies gegee word, E Nmoet antwoorde in volsinne
wees.
M
5. Gebruik die puntetoekenning en aardO van elke vraag om die lengte en diepte
van 'n antwoord te bepaal.
M
Gebruik die tabel hieronder asK
jy elke vraag beantwoord. IE
6. 'n riglyn vir punte- en tydtoekenning wanneer
AFDELING R
T VRAAG PUNTE TYD
A vrae
A: Objektiewe tipe
(minute)
M
VERPLIGTEND
1 30 30
B: DRIE direkte/indirekte tipe 2 40 30
vrae 3 40 30
KEUSE: 4 40 30
Beantwoord enige TWEE.
C: TWEE opsteltipe vrae 5 40 30
KEUSE: 6 40 30
Beantwoord enige EEN.
TOTAAL 150 120 minute
7. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy, bv. VRAAG 1 – nuwe
bladsy, VRAAG 2 – nuwe bladsy.
8. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
MATRIEKMOMENTUM Slegs vir persoonlike gebruik deur die oorspronklike koper - verspreiding of herverkoop verbode 3
, Besigheidstudies/V1 3 DBE/November 2020
NSS
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
(1.1.1 tot 1.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.6 D.
1.1.1 Hierdie Wet vereis dat besighede die pryse van alle goedere en
dienste vertoon:
A Wet op Verbruikersbeskerming, 2008 (Wet 68 van 2008)
B Nasionale Kredietwet (NKW), 2005 (Wet 34 van 2005)
C Wysigingswet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en
-siektes (COIDA), 1997 (Wet 61 van 1997)
D Wet op Vaardigheidsontwikkeling, 1998 (Wet 97 van 1998)
M
TU
1.1.2 Smooth Melkskommels het die ... diversifikasiestrategie
geïmplementeer toe hulle vrugteskommels by hulle bestaande
EN
spyskaart gevoeg het.
A vertikale
B horisontale M
C konsentriese O
D konglomerasie-
M
1.1.3
E K
Zuko Vervoer is in die … sektor werksaam omdat hulle in
I
afleweringsdienste spesialiseer.
A sekondêre TR
B A
primêre
C
D M
ekonomiese
tersiêre
1.1.4 Angela Konstruksie fasiliteer gereeld die opleiding van hulle
werknemers. Dit is 'n voorbeeld van … as 'n TGB-element.
A deurlopende vaardigheidsontwikkeling
B voldoende finansiering en kapasiteit
C monitering en evaluering van gehalteprosesse
D deurlopende verbetering van prosesse en stelsels
1.1.5 Hierdie funksie is verantwoordelik vir positiewe mediaverklarings
om sodoende die beeld van die besigheid te bevorder.
A Aankope
B Openbare betrekkinge
C Bemarking
D Algemene bestuur (5 x 2) (10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
MATRIEKMOMENTUM Slegs vir persoonlike gebruik deur die oorspronklike koper - verspreiding of herverkoop verbode 4
, Besigheidstudies/V1 4 DBE/November 2020
NSS
1.2 Voltooi die volgende stellings deur die woord(e) in die lys hieronder te gebruik.
Skryf slegs die woord(e) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.5) in die
ANTWOORDEBOEK neer.
direkteur-generaal; administrasie; werkloosheidsversekeringsfonds;
PESTWO; Nasionale Kredietwet; SSGB; SOOO's ('SETAs');
behuisingstoelaag; aankoop; Nasionale Kredietreguleerder
1.2.1 Die rol van ... is om vaardigheidsontwikkelingsplanne vir hul
spesifieke ekonomiese sektor op te stel.
1.2.2 Besighede wat goedere op krediet aanbied, moet by die ...
geregistreer wees.
1.2.3 Parkview Konsultante het 'n ...-analise saamgestel om die redes vir
swak bestuur in die besigheid te ondersoek.
M
1.2.4 U
Odwa is geregtig op ... as 'n verpligte voordeel.
T
EN
1.2.5 Die produksiebestuurder werk nou saam met die ...-bestuurder
sodat die regte kwaliteit grondstowwe aangekoop word. (5 x 2) (10)
M
O
M
E K
I
TR
A
M
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
MATRIEKMOMENTUM Slegs vir persoonlike gebruik deur die oorspronklike koper - verspreiding of herverkoop verbode 5