• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 11 pages
Exam (elaborations)

Afk2604 Assignment 2 (Complete Answers) 2026 - Due June 2026

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 11 pages

AFK2604 Assignment 2 (COMPLETE ANSWERS) 2026 - DUE June 2026; 100% TRUSTED Complete, trusted solutions and explanations. For assistance, Whats-App 0.8.1-2.7.8-3.3.7.2. Ensure your success with us. DEEL 1: GENRE EN GENREFIKSIE (20 punte) Vraag 1 (10 punte) Om hierdie vraag te kan beantwoord, moet jy eers afdeling 1.1 (Leereenheid 1) deeglik bestudeer. Let veral op die kernaanhaling van Fuentes oor families van tekste. 1) Gee drie sinonieme (dit wil sȇ woorde wat dieselfde beteken) vir “genre”. (2) 2) Noem die name van twee kritici of teoretici wat oor genre geskryf het. (3) 3) Skryf ‘n paar paragrawe (in jou eie woorde) om te verduidelik wat jy onder die term “genre” verstaan. Plaas veral klem op die idee van familie. (5) [10] Vraag 2 (10 punte) Om hierdie vraag te kan beantwoord, moet jy eers afdeling 1.2 (Leereenheid 1) deeglik bestudeer. 1) Verskaf vier sinonieme (woorde met dieselfde betekenis) vir “populȇre fiksie”. (4) 2) Wat is die drie belangrikste kenmerke van populȇre fiksie? Beskryf by elke kenmerk kortliks wat jy met elkeen van hierdie drie kenmerke van popfiksie (wat jy aangetoon het) bedoel. Skryf dus ‘n paar paragrawe oor elke kenmerk. (6) [10] TOTAAL: LEEREENHEID 1 [20] DEEL 2: SUID-AFRIKAANSE SPOOKVERHALE (30 punte) Vraag 3 ( 10 punte) Om hierdie vraag te kan beantwoord, moet jy eers afdeling 2.3 van leereenheid 2 deeglik bestudeer en Aktiwiteit 2.3 (Leereenheid 2) in die studiegids voltooi. Dit sluit in dat jy die tekste “Definisie van die spookstorie” (Van Graan 2008:11-24) en “Spookkarakters” (Van Graan ) moet bestudeer. Beide hierdie tekste is op e-reserwes beskikbaar. 1) Noem 2 literêre genres waaraan die spookstorie verbind kan word. (2) 2) Skryf jou eie definisie van ‘n spookstorie. Let daarop dat antwoorde wat direk uit die studiegids of enige ander bron oorgeskryf word, geen punte sal ontvang nie. (8) [10] Vraag 4 (20 punte) Om hierdie vraag te kan beantwoord, moet jy leereenheid 2 in die studiegids deeglik bestudeer en deurwerk. Dit sal beslis tot jou voordeel strek as jy reeds aktiwiteit 2.8 voltooi het. LEES DIE SPOOKSTORIE SELF OP E-RESERWES EN MOET NIE STAATMAAK OP DIE INTERNET NIE. STUDENTE WAT DIT IN DIE VERLEDE GEDOEN HET, HET OOR DIE VERKEERDE STORIES GESKRYF. Kies enige een van die volgende drie spookstories wat beskikbaar is op die AFK2604 e-reserweblad van die biblioteek: • “In die tonnel” deur Johan van Lill • “My spook-ontmoeting” deur C.J. Langenhoven • “Vrou van die stormnag” deur Adriaan Snyman Skryf ʼn opstel van 800 - 1000 woorde waarin jy jou gekose spookstorie analiseer. In jou analise moet jy spesifiek aandag gee aan die volgende aspekte: (1) Die spookkarakter (2) Die bespookte ruimte (3) Die sentrale gebeurtenis in die spookstorie (4) Die gebruik van tyd en/of die belang van die verlede in die spookstorie (5) Die tema van die spookstorie Ek stel voor dat jy jou opstel begin met ʼn inleidende paragraaf waarin jy kortliks uiteensit waaroor jy gaan skryf, dan ʼn paragraaf oor elk van die bostaande vyf aspekte, en dit afsluit met ʼn slotparagraaf waarin jy ʼn samevatting van die hoofpunte van jou opstel skryf. Jy moet in jou opstel hierdie vyf aspekte toepas op die kortverhaal wat jy gekies het en jou stellings bewys met voorbeelde of aanhalings uit die teks. [20]


Connected book
 image
Annelies Verdoolaege, Jacques Van Keymeulen Grammatica van het Afrikaans
Publisher: 2020 ISBN: 9789401469258 Edition: Unknown

Document information

Uploaded on
June 22, 2026
Number of pages
11
Written in
2025/2026
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
$4.64

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
EduPal
4.2
(14446)
Sold
154637
Followers
36028
Items
5223
Last sold
5 hours ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions

Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.