‘n Pa vir Saterdag deur Christo Davids
1. Noem die skrywer van die kortverhaal.
Christo Davids
2. Noem drie eienskappe van ‘n kortverhaal.
Kort.
Geen onnodige detail.
Min karakters.
Gewoonlik ‘n lewensles.
Soms ‘n wending/angel in die stert.
3. Wie is die hoofkarakter in die kortverhaal?
Tino
4. Noem vier feite wat hom karakteriseer.
Nie ‘n goeie sportman nie
Het net ‘n ma – pa het verdwyn
Nog op skool/Word geterg
Lieg maklik.
5. Noem die rugbyspan wat Nuweland as tuiste het.
Westelike Provinsie
6. Hoekom is die eerste paragraaf skuins geskryf?
Tino sit en dagdroom.
7. Soek vier agtereenvolgende woorde op bladsy 114 wat wys dat die afrigter sarkasties kan
wees.
“hoe gaaf van jou …”
8. Wie was lelik met Tino by die spanpraatjie?
Martin
9. Soek ‘n vergelyking op bladsy 114.
1