, WERKOPDRAG 01
(Al die antwoorde kan in die studiegids gevind word / All the answers are available in the study guide)
1. “Natuurlike taal”...
[1] is die syfers en kodes wat deur rekenaars gebruik word.
[2] word deur mens en dier gebruik.
[3] kom in drie vorme voor.
[4] is ’n sinoniem vir “skryftaal”.
2. Wat is die drie aspekte waaraan alle tekens in gebaretaal moet voldoen?
[1] Posisie, handvorm en gesigsuitdrukkings.
[2] Handvorm, gesigsuitdrukkings en posisie.
[3] Posisie, handvorm en beweging.
[4] Handvorm, beweging en akoestiek (acoustics).
3. Braille onderskei tussen...grade.
[1] drie
[2] vier
[3] twee
[4] vyf
4. Watter een van die volgende stellings (statements) is WAAR (true)?
[1] Pragmatiek bepaal die posisie van woorde in ’n sin.
[2] Pragmatiek bestudeer die maniere waarop mense taal binne sosiale situasies gebruik.
[3] Die grammatika van alle tale is dieselfde.
[4] Sprekers bedoel altyd presies wat hulle sê.
5. Taalkontak is meestal sigbaar in...