Graad 11
, So wat gaan ons doen?
• Bevolkingsparameters wat bevolkingsgrootte beinvloed
• Bepaling van bevolkingsgrootte
- Direkte tegnieke
- Indirekte tegnieke ( Kwadraattegniek en Merk-en-hervangtegni
• Bevolkingsgroeivorme (Logistiese- en Geometriese groeivorme)
• Regulering van bevolkingsgrootte
, Definisies
• Spesie - Soortgelyke eienskappe en kan vrugbare nakomelinge produsee
• Bevolking - Groep organismes van dieselfde spesie.
• Gemeenskap - Versameling van bevolkings van verskillende spesies.
• Ekosisteem - Plant- en diergemeenskappe (bioties) se interaksie met
mekaar en met abiotiese faktore van gebied.
• Omgewing - Eksterne faktore (abioties en bioties) wat ontwikkeling e
oorlewing beinvloed.
,