Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 28 pages
Summary

Summary Die Pro Opsommings - Afrikaans EAT

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 28 pages

Volledige, eenvoudige opsommings vir die voorgeskrewe Roman, Die Pro deur Leon de Villiers. Die dokument bevat karakterontledings, hoofstukopsommings, moontlike kortvrae plus antwoorde en nog meer. Perfek vir Afrikaans EAT leerders vir enige graad vir eksamen voorbereiding.

Content preview

Die Pro




Afrikaans EAT
Opsommings


© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy, share, or sell our content
without permission.

, Algemene Oorsig van die Roman

Literêre teorie
→ Fiksie staan teenoor die werklikheid
→ Storie = ’n narratief wat deur die skrywer opgemaak is
→ Dit is nie gebaseer op die werklike lewe nie
→ Lees laat ons ’n nuwe, verbeelde wêreld betree
→ Hierdie wêreld is een wat ons andersins nie sou ken nie
→ Skrywers kan lesers meer betrokke maak
→ Stories kan lesers laat dink oor belangrike kwessies
→ Hierdie kwessies kan polities, ekonomies of sosiaal wees


Jeugliteratuur
→ Jeugliteratuur het gewoonlik ’n tiener as hoofkarakter
→ Die stories is meestal korter en makliker om te lees
→ Dit wys wat die tiener beleef in die “grootmenswêreld”
→ Die fokus is op die oorgang van tiener na volwassene
→ Hierdie oorgang word dikwels op die karakter afgedwing


Verteller
[IN DIE PRO IS ’N EERSTEPERSOONSVERTELLER AAN DIE WOORD.]
→ ‘n Ek-verteller is aan die woord nl. Tiaan Notnagel.
→ Hy vertel die verhaal in die vorm van briewe (dagboekinskrywings) wat hy in sy
Biologie-opsommingsboek skryf.
→ Hy rig hierdie briewe aan ‘n spesifieke persoon nl. Dirkie Lawrence (sy oorlede maat
wat verdrink het).

Eerstepersoonsverteller
→ Is self ’n karakter in die verhaal (dikwels die hoofkarakter)
→ Gebruik “ek”, “my” en “ons”

Tweedepersoonsverteller
→ Word min gebruik
→ Betrek die leser direk met “jy”
→ Vertel die storie in tweede persoon

Derdepersoons-/alomwetende verteller
→ Is nie ’n karakter in die verhaal nie
→ Gebruik “hy”, “sy” of “hulle”
→ Ken alle karakters se gedagtes en agtergrond
© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy, share, or sell our content
without permission.

, Simboliek
→ ’n Simbool is ’n woord/beeld wat ’n idee of konsep voorstel
Die Branders / Die See
→ Simboliseer die onvoorspelbaarheid van die lewe.
→ Henko se soeke na die perfekte brander wys sy soeke na vryheid en betekenis.
→ Wys sy weiering om deur die samelewing se reëls beperk te word.
→ Die see simboliseer ook dood en gevaar.

Die Biologie-handboek
→ Verteenwoordig die soeke na antwoorde en begrip.
→ Wys Tiaan se behoefte om dinge te klassifiseer en te verstaan.
→ Leer hom dat sommige vrae oor die lewe, dood en verlies nie maklik verklaar kan word nie.

Die Branderplank (en die Brander)
→ Simboliseer vryheid, lewenslus en avontuur.
→ Verteenwoordig die “pro” waarna die titel verwys.
→ Wys die sterk band tussen Tiaan en Dirkie.
→ Simboliseer ook Tiaan se soeke na identiteit en rigting in sy lewe.




Opsomming

→ Die roman Die Pro is aan die Van Tonder- en Standers-families opgedra
→ Hierdie families is vir die skrywer belangrik
→ “Siele van die see” verwys na mense wat die see liefhet en sorgvry leef
→ Dit kan ook mense beteken wie se lewens deur die see geëis is

Die titel “Die Pro”
→ Verwys na iemand wat professioneel en vaardig is
→ Iemand wat iets goed bemeester het
→ Pro kan die volgende beteken: Pro-Afrikaans / vorentoe.
→ In hierdie geval dui dit progressie aan want die verteller sê dat hy sal vorder in Biologie vanaf
die amateurboek na die pro-boek.

Dagboekinskrywings
→ Tiaan leer die leser ken deur sy dagboek in Lewenswetenskappe
→ Hy skryf asof hy met Dirkie praat
→ Hy vertel van sy lewe in graad 11
→ Hy dink terug aan Dirkie en ervaar selfverwyt oor sy dood

Lewenswetenskappe
→ Tiaan maak humoristiese opsommings van sy handboek
→ Die vak beteken die studie van die lewende wêreld
→ Dit is ’n belangrike metafoor vir Tiaan se ontwikkeling
→ Die inhoud begin by mikro-organismes en eindig by die mens
→ Hy gebruik humor om sy wêreld en lewe te probeer verstaan
© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy, share, or sell our content
without permission.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
May 16, 2026
Number of pages
28
Written in
2025/2026
Type
Summary
$5.00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
knapopsommings
4.1
(14)
Sold
93
Followers
1
Items
46
Last sold
6 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions