GRAAD 9 NATUURWETENSKAP KWARTAAL
3_OPSOMMINGS
KRAGTE:
Wat is n krag?
• n Krag is n stoot of trek.
• Kan nie gesien word nie maar die uitwerking daarvan kan.
• Wanneer voorwerpe kragte op mekaar uitoefen, is dit altyd in pare.
• Krag word gemeet met trekskaal of n skaal wat in newton fekalibreer is.
• Alle kragte word in newton (N) gemeet.
Watter uitwerking het n krag op n voorwerp?
• Versnel of beweeg stadiger
• Vervorming
• Rotering
• Rigting verander
• Voorwerp kan tot stilstand kom
Soorte Kragte:
Wanneer ontstaan kontakkragte? Wanneer twee voorwerpe/liggame in
kontak met mekaar is.
Gravitasiekragte
Gravitasiekrag: Voorwerpe trek mekaar aan sonder om aan mekaar te raak.
Voorbeelde van voorwerpe wat mekaar aantrek (gravitasie-
aantrekkingskrag):
• Die son en planete
• Aarde en die maan
• Aarde en voorwerpe op die aardoppervlakte
Wat word hierdie aantrekkingskrag genoem? Gravitasie-
aantrekkingskrag.
, Die rigting van gravitasie-aantrekkingskrag? Dit is altyd na die
middelpunt van die voorwerp toe, bv. die aarde.
Naby die oppervlakte van die aarde beskryf ons die rigting van
gravitasiekrag as? Afwaarts.
Hoe groter die massa van die voorwerpe is, hoe….? Sterker is die
aantrekkingskragte.
Hoe groter die afstand tussen voorwerpe is wat mekaar aantrek,
hoe….? Swakker sal die aantrekkingskrag wees.
Massa en gewig is nie dieselfde nie. Dis belangrik om te kan
onderskei tussen die massa en die gewig van ‘n voorwerp.
Die gewig van ‘n voorwerp hou verband met sy massa, verduidelik:
• Hoe groter die massa, hoe meer word die voorwerp deur die planeet
aangetrek.
• Planete se massas en radiusse verskil, dus verskil die aantrekkingskrag
wat die verskillende planete op ‘n voorwerp sal uitoefen.
• Die gewig van ‘n voorwerp is dus nie konstant nie, maar die massa wel.
Om die gewig van voorwerpe te bepaal word die volgende formule
gebruik:
Hoe groter die massa van die voorwerpe is? Hoe groter is die krag
tussen hierdie voorwerpe.
Wanneer neem aantrekkingskragte af? As die voorwerpe verder van
mekaar af is.
Die massa van ‘n voorwerp bly oral konstant, maar wat verander?
Gewig.
Magnetiese kragte