• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 22 pages
Summary

Summary Gr 9 Natuurwetenskappe Opsommings Kwartaal 1

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 22 pages

Gr 9 Natuurwetenskappe Opsommings Kwartaal 1

Content preview

Gr 9 – Natuurwetenskappe – Opsommings -
Kwartaal 1

A. Selle Bl. 13 – 18
1. PLANT- EN DIERSELLE




Selmembraan:
 Omring die sel.
 Laat sekere stowwe in of uit beweeg.
 Lewend, dun en buigsaam
Sitoplasma:
• Vloeistof waarin Chemiese prosesse(metabolisme) plaasvind.
• Sitoplasma= grootste deel van sel en is Jellie-agtige stof
• Kleurloos
Kern (nukleus):
• Omring deur kernmembraan.
• Daar is n nucleolus/kernliggaampie in die kern
• Bevat die DNA.
• DNA bevat oorerflike karaktereienskappe.
• Beheer die lewensfunksies en -prosesse van die sel.
Organelle:
• Sluit mitochondria en vakuool in.
• Mitochondria is verantwoordelik vir respirasie en stel energie vry.
• Selle wat meer aktief is het meer mitochondria.

2. BOU VAN SELLE

, Gr 9 – Natuurwetenskappe – Opsommings -
Kwartaal 1




3. VERSKILLE TUSSEN PLANT- EN DIERSELLE
PLANTSEL DIERSEL
Selwand  Teenwoordig. Ontbreek.
(SW)  SW bestaan uit lewelose, onbuigsame
sellulose.
 SW gee verm aan die plantsel en bied
beskerming.
Selvorm  Onbuigsaam en stewig Geen vaste vorm nie.
Vakuool  Groot VK’e. Klein VK.
(VK)  Die VK dra die vorm van die plantsel by. VK’e in dierselle is of tydelik
 Die VK word ook as stoorplek vir of dit ontbreek.
Nutriënte, water en selfs afvalprodukte
gebruik.
Chloropl  CP kom net in groen plante voor. Dieselle bevat geen
ast (CP)  CP bevat chlorofil wat groen plante in chloroplaste nie.
staat stel om te fotosinteer.
 Fotosintese is die proses waar groen
plante in die teenwoordigheid van sonlig
voedsel (glucose en stysel) vervaardig.


4. SELLE IN WEEFSELS, ORGANE EN SISTEME
 Selle kom in baie verskillende vorms en groottes voor.
 Selle is aangepas om spesifieke funksies uit te voer.
 Mikroskopiese organismes soos bakterieë, bestaan uit ’n enkele sel.
 Makroskopiese organismes soos mense, bestaan uit ’n groot aantal selle.
Klomp selle wat Klomp stelsels
saam funksioneer wat saam
vir n spesifieke funksioneer
doel vorm vorm

, Gr 9 – Natuurwetenskappe – Opsommings -
Kwartaal 1

Klomp Klomp organe
weefsels wat wat saam
Sel
saam funksioneer
funksioneer vorm stelstel
vorm organe


 Daar is verskillende soorte selle in die liggaam
 Daar is selle wat gespesialiseerd is
 Dit beteken dat hierdie selle aangepas is om spesifieke funksies te verrig
 Hier is n paar voorbeelde:

SEL FUNKSIE
Stamselle Hierdie selle het die vermoë om in verskillende
tipes selle te verdeel en te ontwikkel



Spierselle Hierdie selle trek saam en ontspan en maak
beweging moontlik



Senuweeselle Senuweeselle vervoer elektriese impulse d.m.v die
senuwee of die rugmurg




Rooibloedliggaa Selle wat suurstof regoor die liggaam vervoer
mpies



Epiteelselle Bedek die opv. van die liggaam en beskerm die
liggam


B. Bewegingstelsel Bl. 50 – 53
 Organismes het ’n voortbewegingstelsel nodig om te kan beweeg.
 Die raamwerk van die menslike liggaam word deur die skelet gevorm.
 Die bene van die skelet is op verskeie maniere verbind.
 Spiere is aan die bene geheg.
 Ons bene, spiere en gewrigte maak beweging moontlik.

1. SKELET
 Die skelet of geraamte van die mens bestaan uit 206 beenstukke.
 Been is lewende weefsel en groei saam met die res van die liggaam tot
volwassenheid bereik is.
 Die skelet bestaan uit twee hoofgedeeltes, naamlik die as- en aanhangskelet.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
May 12, 2026
Number of pages
22
Written in
2025/2026
Type
Summary
$4.37

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
marlenerohrs
3.0
(1)
Sold
17
Followers
2
Items
73
Last sold
2 months ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions