• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 7 pages
Summary

Summary Gr 9 Geografie_Kwartaal 3_Opsommings

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 7 pages

Gr 9 Geografie_Kwartaal 3_Opsommings

Content preview

Kwartaa GRAA
l3
GEOGRAFIE D9

OPPERVLAKKRAGTE WAT DIE
AARDE VORM
Definisie van Verwering, Erosie en Afsetting - bl 54

 Verwering: Die afbreek van rots in klein partikels deur fisiese, chemiese of
biologiese prosesse. Hierde klein partikels kan dan deur riviere, bewegende ys, die
wind en branderbeweging geërodeer word.
 Erosie: Behels die verwydering van verweerde materiaal deur die werking van
riviere, branders in die see, wind en bewegende ys. Die laasgenoemde vier faktore
word die agente van erosie genoem.
 Afsetting: Is die neerlê van soliede materiaal in die vorm van sediment soos
modder en sand op n revierbedding of op die seebodem. Afsetting word deur die
agente van erosie uitgevoer en gebeur na die erosie van die land en die vervoer
van die verweerde materiaal.

Fisiese verwering, Chemiese verwering, Biologiese
verwering - Bl 46 -51
 FISIESE VERWERING
Afbreek van rotse in kleiner fragmente deur uitsetting en sametrekking – geen
verandering in samestelling van minerale.
Tipes:
 Termiese breking:
o Kom voor waar dag baie warm is en nag baie koud.
o Herhaalde verhitting en afkoeling laat die buitenste laag van rots in dun
lae afskilfer.
o Saam met chemiese verwering kan dit lei tot sferoïdale verwering.
o Brande kan ook rotse vinnig laat uitsit en bars.
 Drukverligting (ontlading/eksfoliasie):
o Graniet vorm diep in die aardkors onder groot druk.
o Wanneer erosie die boonste lae wegkalwe, word die graniet blootgestel.
o Die druk verminder, rots sit uit en skei in lae.
o Hierdie proses kan eksfoliasie veroorsaak.
 Vries-ontvries (ysversplintering):
o Water dring in krake van rotse in.
o By vriespunt sit die water 9–10% uit en oefen groot druk uit.
o Wanneer dit smelt, verslap die rots.
o Herhaling versplinter die rots in skerp fragmente.
o Kom voor waar temperatuur rondom 0 °C wissel.
o Die fragmente versamel as klippieshellings aan die voet van hellings.
 CHEMIESE VERWERING
Afbreek van rotse deur chemiese prosesse – minerale se samestelling verander.
Tipes en voorbeelde:
 Reënwater:
o Reën bevat opgeloste suurstof en koolstofdioksied → effens suur.
o Oplos sekere minerale soos kalksteen.
 Kalksteenplaveisel:

, o Kalksteenoppervlakte word opgelos → vorm oplossingsplete (smal groewe)
en klinte (plat riwwe).
 Kalksteengrotte:
o Ondergrondse kalksteen los op en laat groot holtes agter.
o Binne-in vorm stalaktiete en stalagmiete deur afsetting van
kalsiumkarbonaat.
 BIOLOGIESE VERWERING
Afbreek van rotse deur lewende organismes.
Voorbeelde:
 Plante:
o Wortels groei in krake en laste van rotse.
o Soos die boom groter word, druk die wortels die krake verder oop → rots
breek.
o Plante skei organiese sure af wat rots ook chemies verswak.
 Diere:
o Diere wat grawe, bv. molle, verwyder en versteur grond en rotse.

Ligging van soorte verwering - bl 50-51
Fisiese verwering
 Kom voor waar daar groot temperatuurwisseling is.
 Meestal in warm woestyne met baie warm dae en koue nagte.
 Vries-ontvries-verwering kom voor in koue streke waar dagtemperature bo
vriespunt is en nagtemperature onder vriespunt daal.
Chemiese verwering
 Kom voor in alle gebiede waar dit reën.
 Kom die sterkste voor in warm, nat streke (bv. ekwatoriale streke) omdat hitte
chemiese reaksies versnel en water volop is.
Biologiese verwering
 Kom voor waar plante en diere volop is.
 Tipies in woude, grasvelde en vrugbare streke waar daar baie wortelgroei en
organiese aktiwiteit is.

Vries en ontvries teken en verduidelik - Bl 46
 Water dring in krake van rotse in.
 By vriespunt sit die water 9–10% uit en oefen groot druk uit.
 Wanneer dit smelt, verslap die rots.
 Herhaling versplinter die rots in skerp fragmente.
 Kom voor waar temperatuur rondom 0 °C wissel.
 Die fragmente versamel as klippieshellings aan die voet van hellings.




Watervalle en Stroom versnelling. (Sketse in handbook en

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
May 12, 2026
Number of pages
7
Written in
2025/2026
Type
Summary
$4.37

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
marlenerohrs
3.0
(1)
Sold
17
Followers
2
Items
73
Last sold
2 months ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions