Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 1 out of 2 pages
Class notes

SPESIEVERS

Document preview thumbnail
Preview 1 out of 2 pages

VOORBEELD VAN N SPESIEVERS

Content preview

WERKOPDRAG 2: TUTORIAAL VRAAG 5.3

Bespreek waarom die gedig “Die narwal” van N.P. van Wyk Louw as ’n spesievers beskou kan word. Verskaf
voldoende en relevante voorbeelde uit die gedig om jou antwoord te staaf. (Wenk: Sien bladsy 140 van die
studiegids.) (10)

Aangesien die vraag 10 punte tel, is dit baie belangrik dat jy dit so volledig as moontlik beantwoord.

In hierdie tutoriaal gaan ek julle wys hoe om hierdie vraag aan te pak. Ek gaan dit doen deur die vraag te beantwoord
met ’n ander gedig as voorbeeld. Ek gebruik “Krokodil” van Johann de Lange. Jy kan dit hier aflaai:
http://oasis.unisa.ac.za/search~S1?/rafk2601/rafk2601/1,3,3,B/l962~2638016&FF=rafk2601+electronic+reserves+20
20&1,1,,0,0.

Onthou, vir jou antwoord moet jy “Die narwal” van N.P. van Wyk Louw gebruik, wat jy hier kan aflaai:
http://oasis.unisa.ac.za/search~S1?/rafk2601/rafk2601/1,3,3,B/l962~2611051&FF=rafk2601+electronic+reserves+20
20&1,1,,0,0.

Om die kenmerke van die spesievers beter te verstaan, kan jy gerus kyk na die tutoriaal oor vraag 5.1 wat op ons
e-tutorblad onder die Addisionele hulpbronne beskikbaar is.

In hierdie opstel gaan ek bespreek waarom “Krokodil” van Johann de Verskaf ’n kort inleidingsin. Kyk mooi
Lange as ’n spesievers beskou kan word deur die gedig te ontleed aan hoe ek na die studiegids verwys.
die hand van die sewe kenmerke van die spesievers wat Cochrane en
Botes (2017:140) identifiseer.

Die eerste kenmerk van die spesievers is dat dit handel oor een
spesifieke spesie. Dit is inderdaad die geval met “Krokodil”. Soos die Maak seker dat jy jou stellings
titel aandui, gaan dit hier spesifiek oor die krokodil as dier. Hoewel motiveer deur na spesifieke versreëls
ander diere ook genoem word, soos die ekster (r. 16), rietpadda (r. 18) in die gedig te verwys of direk aan te
en maraboe (r. 42), is daar geen fokus op hierdie diere nie. Hulle word haal. Jy moet AL jou stellings staaf met
slegs genoem om die krokodil beter te beskryf, want die ekster en bewyse uit die gedig.
rietpadda word in die krokodil se habitat aangetref en is die krokodil se
prooi, en die maraboe steel graag krokodileiers. Die fokus bly egter op
die krokodil.

Die tweede kenmerk van die spesievers is dat dit op die unieke
Skryf eerder te veel as te min. Ek gee
gewoontes, voorkoms en gedrag van die spesie fokus. Hierdie kenmerk
is duidelik in “Krokodil” aanwesig. Die eerste strofe beskryf byvoorbeeld dalk hier te veel voorbeelde, maar dis
die krokodil se voorkoms met sy oë wat soos ’n kat s’n lyk (r. 1-5), sy beter as om nie genoeg voorbeelde te
snoet wat grof soos ’n boomstomp is (r. 6-8). In die tweede strofe word verskaf nie!
gefokus op die krokodil se gewoontes: hoe grasieus hy in die water is
(“onderwaterse ballet”, r. 25) teenoor sy lompheid op land (“lomp
waggel”, r. 31), en die krokodil se gewoonte om met sy bek oop te lê
(“hy lê in die son / met sy bek oop / met sy antieke / tydlose gryns”). In
die derde strofe word die krokodil se voortplantingsgedrag beskryf,
naamlik dat die krokodil haar eiers wegsteek sodat die maraboe dit nie
maklik in die hande kan kry nie “r. 38-41).

Derdens fokus die spesievers op die natuurlike aard van die spesie Let op wat ek hier doen: ek sê ook hoe
eerder as op ’n dieper of simboliese betekenis. Hoewel “krokodil” die gedig NIE aan party van die
hoofsaaklik op die natuurlike aard van die spesie fokus (soos in die kenmerke van die spesievers voldoen
paragraaf hierbo bespreek), wyk dit wel effens van hierdie nie. Hierdeur wys ek vir die nasiener dat
spesiekenmerk af, want die laaste strofe lewer kritiek op die mens se ek wel bewus is van al sewe kenmerke
uitbuiting van die dier (om sy vel te gebruik om handsakke van te
en dat ek die gedig deeglik ontleed het.
maak), soos dit in r. 45-51 duidelik word: “opgesnipper / en uitgeknip /

Document information

Uploaded on
May 17, 2021
Number of pages
2
Written in
2020/2021
Type
Class notes
Professor(s)
N/a
Contains
All classes
$3.17

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
Nadiajvr
3.5
(51)
Sold
972
Followers
275
Items
135
Last sold
1 month ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions