Summaries after sample
, E3: Atlasse, statistiek oor die wêreld en E1: Breedte- en lengtelyne
aktuele gebeurtenisse
Halfronde:
Binne ‘n atlas:
• Die ewenaar (0° breedtelyn) verdeel die wêreld in
• Bevat kaarte van lande, provinsies, groot dorpe, die noordelike halfrond en die suidelike halfrond.
vervoerroetes en fisiese reliëf. M1: • Breedtelyne dui aan hoe ver 'n plek noord of suid
• Gebruik die inhoudsopgawe om te sien waar om die Kaartvaardighede van die ewenaar is.
kaart en inligting wat jy benodig te vind. • Die Greenwich-meridiaan (0°-lengtelyn) – verdeel
• . die wêreld in die oostelike halfrond en die westelike
halfrond.
Die wêreld se uiterstes: • Gemeet in grade oos of wes van die Greenwich-
• Langste riviere – Nylrivier, Amasonerivier en Yangtzerivier. meridiaan.
• Hoogste berge – Berg Everest/ Sagarmatha, K2/Qogir en Kanchenjunga. •
Sample • Grootste woestyne – Antarktikawoestyn, Saharawoestyn en Noordpool-
woestyn.
• Lande met die grootste woude – Rusland, Brasilië en Kanada.
Liggingbepaling met behulp
van breedte- en lengtelyne:
• Grootste oseane – Stille Oseaan, Atlantiese Oseaan en Indiese Oseaan. • Breedtelyn word eerste geskryf en lengtelyn tweede - die
Summaries after sample • Grootste lande – Rusland, Kanada en China.
•
plek waar die 2 lyne ontmoet, is die koördinate van die plek.
NOORDPOOL
E2: Skaal
• Om volgens skaal te teken beteken dat alles presies die aantal kere
kleiner is as wat dit in die werklike lewe is.
• Plekke verder van die ewenaar lyk groter as wat hulle werklik area is.
SUIDPOOL GREENWICHMERIDIAAN
GR6 SW-GEO K1-M1 Breinkaart Ken & Verstaan Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)