, fotosintese
Alle energie-omsettingsprosesse maak deel uit van twee basiese metaboliese bane:
• fotosintese: proses waartydens ensieme gebruik word om komplkse produkte uit
eenvoudige substrate op te bou (biosintetiese/ anaboliese proses)
• selrespirasie: proses waartydens ensieme gebruik word om die energie in
voedingstowwe na energie in die vorm van adenosientrifosfaat (ATP) om te skakel
wat deur ’n sel gebruik word - (katabolies)
Die konsep van energie:
Die eerste energiewet:
• energie kan nie geskep of vernietig word chlorofil
nie, maar kan van een vorm na ’n ander
omgeskakel word. CO2 + H2O + lig ——> C6H12O6 + O2
Die tweede energiewet: ensieme
• as een vorm van energie na ’n ander vorm
omgeskakel word, gaan ’n deel van die
bruikbare energie altyd verlore as hitte.
Definisie van fotosintese:
die proses wat groen plante en sommige
bakterieë gebruik word om hul eie voedsel met
behulp van lig vervaardig.
Plek waar dit plaasvind:
• spesiale organelle: chloroplaste
Grondstowwe nodig: suurstof wat in die
atmosfeer vrygestelter vanuit die grond
• suurstof wat in die atmosfeer vrygestel in
die chloroplaste van groen plate
• ensieme
Produkte:
• glukose wat as stysel geberg word
• suurstof wat in die atmosfeer vrygestel
word
definisies:
• metabolisme • chloroplast
• anabolisme • tilakoïede/ lamellas
• katabolisme • grana
• jodium oplossing • stroma
• outotro es
• heterotro es
• stralings/lig energie
fi fi