AFK2601 Assignment 2 Semester 1 2026 - Due 17 April 2026
AFK2601 Assignment 2 Semester 1 2026 Vraag 1 In Leereenheid 3 word daar onder meer aandag geskenk aan die kenmerke van Loftus Marais se poësie. Lees Leereenheid 3, asook Loftus Marais se gedig, “Die digter” (beskikbaar op e-reserwes), en beantwoord dan die volgende vrae oor hierdie gedig: 1.1 Identifiseer enige drie kenmerke van Loftus Marais se poësie wat in die gedig voorkom. (3) 1.2 Noem ’n voorbeeld uit die gedig van elkeen van die kenmerke wat jy by 1.1 geïdentifiseer het. (3) 1.3 Wie is aan die woord in versreël 21-23 wanneer daar dialoog voorkom? (1) 1.4 Haal een woord uit die vierde strofe aan wat gebruik word om die “lemoene” te beskryf. (1) 1.5 Noem een van die dinge wat die digter in die winkelsentrum sien, soos dit in die derde strofe uiteengesit word. (1) (1) [10] Vraag 2 1.6 Waaroor sing “die digter” klaagliedjies in die slotstrofe van die gedig? In Leereenheid 4 word daar onder meer aandag geskenk aan die kenmerke van Ronelda S. Kamfer se poësie. Lees Leereenheid 4 en Kamfer se gedig, “die huisvrou” (beskikbaar op ereserwes), en beantwoord dan die volgende vrae oor hierdie gedig: 2.1 Identifiseer enige drie kenmerke van Ronelda S. Kamfer se poësie wat in die gedig voorkom. (3) 2.2 Noem ’n voorbeeld uit die gedig van elkeen van die kenmerke wat jy by 2.1 geïdentifiseer het. (3) 2.3 Haal een voorbeeld van alliterasie aan uit “die huisvrou”. Maak seker dat jy die klank
Written for
- Institution
- University of South Africa (Unisa)
- Course
- Genre and Theme (AFK2601)
Document information
- Uploaded on
- April 15, 2026
- Number of pages
- 13
- Written in
- 2025/2026
- Type
- Exam (elaborations)
- Contains
- Questions & answers
Subjects
-
afk2601