VRAESTEL 1
Vraag 1 Verhoudings in Donker Web.
1.1 Die Baker en Valkyrie
1.1.1 By Thomas Lawson se huis toe hy daar was vir ‘n partytjie. (1)
1.1.2 Hy het haar in die hof tydens die hofsaak gesien.
Hy het haar saam met Stadler in Venesië gesien toe hy gaan kyk het waar die Baker bly.
(Hy het toe nog nie geweet wie sy is nie.)
(enige 1) (1)
1.1.3 Hy het met hulle albei gepraat toe hy na die Dawid-beeld in die Accademia-museum
gaan kyk het. (1)
1.1.4 Sy het ‘n masker gedra. (1)
1.1.5 Sy het Sebastian Stadler aan Chris Owen en Alec Pienaar voorgestel.
Dit was haar idee om die dodelike virus in die griepinspuiting weg te steek.
Dit het Sebastian aangemoedig om te help om regter Gericke te vermoor toe Dok
Pienaar hom gevra het om hulle te help.
(enige 2) (2)
1.1.6 Project Coast / Project Nursery Rhyme / CRISPR-babas (enige 2) (2)
1.1.7 Hy was ‘n gewelddadige man wat hom geslaan en mishandel het. (1)
1.1.8 Die leser vind nooit uit wat haar regte naam is nie. /
Sy verdwyn weer spoorloos aan die einde van die verhaal. (enige 1) (1)
1.2 Greg en sy ma
1.2.1 Sy wag totdat almal die huiswerkers weg is, dan trek sy al die gordyne toe en skree en
skree haar frustrasies kliphard in die leë huis uit. (1)
1.2.2 Hy het selfdood gepleeg. / Hy het ‘n oordosis pille gedrink en selfdood gepleeg. (1)
1.2.3 Hy ontdek dat sy ma ‘n verhouding met ‘n ander man (André Symington). (1)
1.2.4 Iemand neem foto’s van sy ma toe sy inkopies doen (by ‘n mall/inkopiesentrum) en
stuur dit vir hom. (1)
1.2.5 Sy het vir hom gesê dat daar ‘n gesegde is wat lui dat “die ou wat wraak wil neem,
twee grafte moet grawe.” (1)
[15]
,Vraag 2
2.1 Paragraaf
§ Hulle was saam op Lawsom Kollege. (1)
§ Plank rook dagga. (1)
§ Hy het hom herinner aan die feit dat hy niks kan doen om sy pa uit die tronk te kry nie. /
Hy het vir Greg gesê dat sy pa vir die res van sy lewe in die tronk gaan wees en Greg
kan niks daaraan doen nie. (soortgelyk) (1)
§ Hy het vir Plank ‘n sleutel van sy woonstel gegee sodat Plank kon kom en gaan
soos hy wou. (1)
§ In Istanboel praat Plank oor sy toekoms met Lisa en hy praat van die kinders wat hulle
eendag sal hê. /
Hy vertel in Stellenbosch vir Greg dat hy die meisie van sy drome ontmoet het. /
Hy het gehuil toe hulle mekaar op die lughawe moes groet. /
Hy bel vir Lisa uit Turkye omdat hy so na haar verlang.
(aanvaar enige korrekte verwysing na Plank se verhouding met Lisa) (1)
§ Hy plant die transponder in sy hand. / Hy leen Candon se selfoon om Lisa te bel. /
Hy maak vriende met Candon en praat oor Suid-Afrika – dit stel Greg-hulle later in gevaar.
(enige 2) (2)
§ Hulle het hom gemartel. / Hulle het hom seergemaak. (1)
§ Hy het die boodskap “Dit is ‘n lokval” op Greg se selfoon getik. (1)
§ Valkyrie en haar mense skiet in Greg-hulle en Plank word raakgeskiet.
Hy sterf in Venesië. (1)
(10)
2.2 Klagstaat
2.2.1 Doktor Alec Pienaar (Dr Pienaar is genoeg) (1)
2.2.2 Chris Owen = Die Candlestick Maker (½)
Doktor Alec Pienaar = Die Butcher (½)
2.2.3 Moord (√) en Terrorisme (√) (2)
2.2.4 Kgosi Mampuru II-gevangenis (1)
(5)
[15]
,Vraag 3 Dialoog
3.1 My pa is ‘n Suid-Afrikaner (√) en ek was vir ‘n ruk lank in Johannesburg op skool. (√). (2)
3.2 Hulle werk vir Dokters Sonder Grense / Doctors without Boarders. (1)
3.3. Nee, nie regtig nie, want hulle het nog nie vir Xander ontmoet nie. /
Hulle het hulle eie lewens en ek het myne. / Hulle is altyd op ‘n afstand. /
Hulle is altyd op ‘n missie. /
Hulle was so besig dat hulle my op ‘n video sien grootword het. (enige 2) (2)
3.4 Ek werk vir Freedom House. /
Ek werk vir ‘n organisasie wat internet vryheid wêreldwyd monitor. (1)
3.5 Ek was by ‘n konferensie oor internetvryheid en ek het Xander daar ontmoet. (1)
3.6 Greg het gesê dat my pa dalk die Baker kan wees. (1)
3.7 Hy kry die angsaanvalle wanneer iemand iets (negatiewe dinge) oor sy pa sê. (1)
3.7 Greg het my gesoen en Xander het dit gesien. (1)
3.9 Hy het erken dat hy Greg net wou help. /
Hy het erken dat hy berougehad het oor die feit dat hy Greg se gesin uit mekaar geskeur
het. (enige 1) (1)
(moenie hier aanvaar wat Greg en Xander later op die kanaal vir mekaar gesê het nie.)
3.10 Ons het met selfone rondgeloop en die mense om ons se gesigte na Xander
gestroom. (√)
Hy het dan die gesigsuitkenning sagteware gebruik om die Baker se gesig te probeer
identifiseer. (√) (2)
(aanvaar enige twee goeie sinvolle feite dat die optrede beskryf.)
3.11 Ja, hy het die Baker doodgeskiet. (1)
[15]
Literêre Opstel
1. Inleiding
2. Die soektog begin.
• Dr Rian Trollip was die eerste verdagte. (1)
• Die dokter is vir pornografie gearresteer (√) en hy het homself in sy sel opgehang. /
Die dokter het selfdood in sy sel gepleeg. (√) (2)
• Iemand het vir Xander sy pa se teregstellingsvideo gestuur. (√)
Xander het eers vir Greg verdink, maar hy het later besef dat die die Baker was. (√) (2)
, 3. Die Baker maak kontak.
• Hy het vir hulle ‘n boodskap gestuur en gevra met wie hulle dink hulle speel. (√)
Hy het hulle ook uitgedaag om om op te spoor /
Hy het hulle gewaarsku dat hulle hulle dalk eerste sal kry. (√) (2)
• Die Baker was in Florence. (1)
• Greg en Plank het nie visums gehad nie. (1)
• Hy gaan na die Baker se straatadres/ huis. (1)
• Toe Greg vir Xander-hulle wil gaan wys waar die Baker bly, was hy weg. (1)
4. Oom Dirk arriveer.
• Greg se pa is in die tronk aangeval en hy is in die intensiewe sorgeenheid. (√)
Doktor Pienaar is in die tronk vermoor. (√) (2)
5. Die Baker word ge-identifiseer
• Hulle het die webkamera van die Baker se rekenaar gekraak en kon deur die
webkamera sy gesig sien. (1)
• Die persoon se hare was agteroor gekam en dit was die kleur van blinkgevryfde staal. /
Hy het ‘n bleek vel. /
Hy het ruie wenkbroue en ‘n prominente neus. / Hy het bekend vir Greg gelyk.
(enige 1) (1)
• Oom Dirk het die Baker se gesig erken. (1)
• Dokter Sebastian Stadler. (1)
7. Slot