Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 13 pages
Summary

Summary Graad 9 Geografie Kwartaal 1 (Kollig Op) Opsommings

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 13 pages

Hierdie produk bevat al die werk vir Geografie Graad 9, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Kollig Op” Handboek in Afrikaans. Module 1:  Kaartvaardighede Eenheid 1:  Kontoerlyne Eenheid 2:  1:10 000 Ortofotokaarte Eenheid 3:  1:50 000 Topografiese kaarte Eenheid 4:  Inligting vanaf kaarte en foto's Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.

Content preview

U4: Interpreteer inligting vanaf topografiese U1: Kontoerlyne
en ortofotokaarte asook lugfoto's
• Kontoere – lyne op 'n kaart wat plekke van dieselfde hoogte
• Landelike nedersettings is verspreid (ver uitmekaar) of gekernd (naby mekaar). bo seevlak verbind.
• Stedelike nedersettings is sirkelvormig tensy dit deur reliëf beïnvloed word. • Kontoerlyne kan nie kruis of skeur nie.
• Landelike nedersettings ontwikkel as gevolg van basiese behoeftes. • Kontoerlyne ver uitmekaar = geleidelike helling.
• Stedelike nedersettings ontwikkel as gevolg van die rede vir die stigting. Kontoerlyne naby mekaar = steil helling.
• Veeboerdery word op kaarte geïdentifiseer deur heinings, damme, opgaardamme • Eweredig gespasieerde kontoerlyne = eenvormige helling.
en windpompe. • Konkawe helling - kontoere is naby aan die bokant van 'n
• Besproeiingsboerdery toon kanale/ vore wat van damme, riviere of opgaardamme heuwel en geleidelik aan die onderkant.
na bewerkte grond lei. • Konvekse helling – kontoere is geleidelik aan die bokant van
• Hoe donkerder die grys van 'n beboude deel van die dorp, hoe hoër die digtheid 'n heuwel en naby aan mekaar aan die onderkant.
van geboue. •
• Industriële gebiede word aan die buitewyke van stede aangetref, op plat grond


Sample
met goeie elektrisiteit, pad- en spoorverbindings.


U3: 1:50 000 Topografiese kaarte
U2: 1:10 000 Ortofotokaarte
Vertikale lugfoto's
• Lugfoto's – word uit 'n vliegtuig geneem en kan


Summaries after sample
• Skaalbreuke (SB’s) – die verhouding van afstand op
'n kaart tot afstand op die grond.
• 1:50 000 – 1 cm op die kaart is gelyk aan 50 000 cm
op die grond.
M1:
Kaartvaardighede
uit verskillende hoeke geneem word.
• Vertikale lugfoto's word gebruik om 'n gebied
vanuit die lug te ondersoek met 'n
lugfotokamera op 'n gestabiliseerde voorwerp in
'n vliegtuig wat vertikaal afwaarts wys.
• Lae skuinshoek - < 45°.
Kaartsimbole:
• Hoë skuinshoek - > 45°.
• Natuurlike verskynsels op topografiese kaarte: Leidrade van hoogtes op • °.
o Bruin – kontoerlyne, klipriwwe, sand, topografiese kaarte: •
erosie en sekondêre paaie. Ortofotobeelde van lugfoto's
o Blou – waterkenmerke. • Hoogte word deur kontoere, driehoeks-
bakens, punthoogtes en bakens gewys. • Ortofotokaart – vertikale lugfoto met kontoerlyne
o Groen – natuurlike kenmerke/ plantegroei.
• Kontoere van 'n vallei (wys stroomop) en en ander kenmerke van 'n topografiese kaart.
uitlope (wys afdraand) dui ook hoogte aan. • Hulle het punthoogtes, plekname en roetenommers.
• Beboude verskynsels op topografiese kaarte:

o Rooi – paaie.

o Groen – aangeplante grond.

GR9 SW K1-M1 Breinkaart Kollig Op Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

,Sample
Summaries after sample

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
March 16, 2026
Number of pages
13
Written in
2025/2026
Type
Summary
$5.39

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
708
Followers
194
Items
781
Last sold
20 hours ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions