Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 33 pages
Summary

Summary Gr 10 Rekeningkunde Kwartaal 1 2026 Opgesom Deur Juffrou Ansie

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 33 pages

Hierdie studienotas is saamgestel om Graad 10-leerders sistematies voor te berei vir die Termyn 1 toets- en eksamensiklus. Die inhoud is noukeurig gestruktureer volgens die IMPAQ- en CAPS-riglyne en is gebaseer op vorige DBE-, WCED- en Junie-eksamenvraestelle (2021–2025). Die doel van hierdie dokument is om leerders te help om: • kernbegrippe duidelik te verstaan • die rekeningkundige vergelyking korrek toe te pas • transaksies sistematies te ontleed • grootboekrekeninge en interne beheer te bemeester • eksamentegniek te ontwikkel deur blootstelling aan vorige vraestelvrae Vir enige ander studienotas of navrae kan jy kontak maak by:

Content preview

1



REKENINGKUNDE
GRAAD 10
Termyn 1
@IMPAQ JUN 2021, 2022 & 2023. DBE FS/
Maart_2023, WCED T1_2025

Hierdie studienotas is saamgestel om Graad 10-leerders sistematies voor te berei vir die
Termyn 1 toets- en eksamensiklus. Die inhoud is noukeurig gestruktureer volgens die
IMPAQ- en CAPS-riglyne en is gebaseer op vorige DBE-, WCED- en Junie-eksamenvraestelle
(2021–2025).

Die doel van hierdie dokument is om leerders te help om:
• kernbegrippe duidelik te verstaan
• die rekeningkundige vergelyking korrek toe te pas
• transaksies sistematies te ontleed
• grootboekrekeninge en interne beheer te bemeester
• eksamentegniek te ontwikkel deur blootstelling aan vorige vraestelvrae

Vir enige ander studienotas of navrae kan jy kontak maak by:


Sterkte met jou voorbereiding – werk sistematies, bly gefokus en onthou: klein daaglikse
moeite lei tot groot sukses!

Juffrou Anie
INHOUD

Rekeningkundige konsepte ............................................................................................ 2
REKENKUNDIGE VERGELYKING .................................................................................. 7
Transaksie-analise en krediteursjoernale ...................................................................... 13
Algemene grootboek en interne beheer ........................................................................ 23




@Juffrou_Ansie

, 2


Rekeningkundige konsepte
REKENINGKUNDIGE BEGRIPPE Junie Eksamen 2021

Term Definisie

’n Joernaal wat gebruik word om klein kontantbetalings van
Kleinkasjoernaal
die besigheid aan te teken.

’n Korttermynskuld wat binne een finansiële jaar
Bedryfslas
betaalbaar is.

’n Brondokument wat uitgereik word wanneer goedere aan
Debietnota
’n verskaffer teruggestuur word.

Prosedures wat ingestel word om te verseker dat finansiële
Interne beheermaatreël
transaksies korrek en betroubaar aangeteken word.

’n Afslag wat gegee word om grootmaat aankope aan te
Handelskorting
moedig.

Die beginsel dat onbeduidende bedrae anders hanteer
Wesenlikheidsbeginsel
mag word en soortgelyke items saamgegroepeer kan word.

’n Opsomming van al die grootboekrekeninge se saldo’s
Proefbalans
om te toets of die debiete en krediete gelyk is.

Oneerlike of onwettige optrede om finansiële voordeel te
Bedrog
verkry.

’n Koste wat deur die besigheid aangegaan word om
Uitgawe
inkomste te genereer.

Historiese-koste- Bepaal dat bates teen hul oorspronklike aankoopprys
beginsel aangeteken word en nie teen markwaarde nie.




@Juffrou_Ansie

, 3


Die AARP-beginsel

Die finansiële sake van ’n onderneming moet apart van dié
Lopende saak
van die eienaar gehou word.

Alle vaste bates moet teen hulle oorspronklike aankoopprys
Besigheidsentiteit
aangeteken word.

Wesenlikheids- Finansiële state word so opgestel dat slegs die bepaalde jaar
beginsel se inkomste en uitgawes in berekening gebring word.

Die finansiële state van ’n besigheid moet opgestel word met
Paringsbeginsel die veronderstelling dat die onderneming in die afsienbare
toekoms sal voortgaan om handel te dryf.

Historiese koste Alle wesenlike inligting moet apart in die finansiële state
beginsel aangetoon word.



______________________________________________________________________

Toon die toepaslike AARP-beginsel vir elke voorbeeld hieronder: WCED_2025

A Skade betaalbaar aan 'n kliënt, sal volgende jaar aan haar betaal word. 'n
Geraamde bedrag van
R 9 000 word vanjaar aangeteken.
B Rente op die oortrokke bankrekening word apart van rente op lening getoon.
C Die eienaar skuld sy suster R5 000 vir uitgawes wat hy tydens sy vakansie
aangegaan het. Dit word nie in die finansiële state van die onderneming getoon
nie.
D Wanneer 'n debiteur sy rekening vereffen, moet die korting toegestaan
terselfdertyd aangeteken word.
E Grond en geboue word in die finansiële state as R400 000 getoon, alhoewel die
eiendomsagent sê dat die eiendom twee keer soveel werd is.
F Handelsvoorraad word steeds teen kosprys van R20 000 getoon, alhoewel dit
onmiddellik vir R15 000 op 'n vlooimark of veiling verkoop kan word.




@Juffrou_Ansie

, 4




_________________________________________________________

Voltooi die stellings deur die ontbrekende woord(e) te skryf. WCED_2025




_________________________________________________________



Belangrike kontanttransaksies WCED_2025




Ontvangste Betalings

Kontant ontvang vir verkope, dienste EFO-betalings vir aankope, uitgawes, ens.
gelewer, ens.
Debietorder en/of Aftrekorder




@Juffrou_Ansie

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
March 4, 2026
Number of pages
33
Written in
2025/2026
Type
Summary
$6.70

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes
4.8
(77)
Sold
1066
Followers
225
Items
416
Last sold
1 hour ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions