Naam en Van:
Graad 7:
20
Datum:
Afdeling A: Begripstoets
Opdrag: Lees die volgende gedeelte en beantwoord die begripstoets- en taalvrae.
BUSINESSTECH
Banking Business Finance Motoring Industry News It Services Mobile Telecoms Wealth
TALE WAT DIE MEESTE IN SUID-AFRIKA GERPAAT WORD IN 2019
1 Junie 2019
1 StatSA het in hul jongste General 12 Engels word deur 8,1% mense tuis
2 Household Survey (GHS)-opname, die 13 gepraat, wat dit in die sesde plek plaas.
3 tale bekendgemaak wat die meeste in 14 Engels is die taal wat egter tweede
4 Suid-Afrika gerpraat word. 15 meeste buite die huis gepraat word –
16 16,6%.
5 Die statistiek is gebaseer op tale wat die
6 meeste tuis en buite die huis gepraat 17 Zulu word die meeste buite die huis
7 word - insluitende skool en by die werk. 18 gepraat (25,1%), isiXhosa (12,8%) en
19 Afrikaans (9,7%).
8 Nasionaal praat daar net oor ‘n kwart
9 (25,3%) mense isiZulu by die huis,
10 terwyl 14,8% isiXhosa praat en 12,2%
11 Afrikaans.
1. Is hierdie ‘n storie, artikel, of ‘n gedig? (1)
2. Is dit feite of menings in die stuk? Motiveer jou antwoord. (2)
3. Is hierdie stuk oorspronklik in Afrikaans geskryf? (1)
Bladsy 1 van 4 besoek twinkl.co.za
, Basislyn Assessering – Graad 7
a. Motiveer jou antwoord deur een woord uit die stuk aan te haal. (1)
b. In watter taal sou jy sê is die stuk oorspronklik geskryf? Motiveer waarom jy so sê. (2)
4. Watter taal word die meeste deur Suid-Afrikaners in hul huise gepraat? (1)
5. Hoeveel persent van die mense praat Afrikaans buite die huis? (1)
6. Rangskik die volgende tale in volgorde vanaf die taal wat die meeste buite die huis gepraat
word, tot die taal wat die minste buite die huis gepraat word: (1)
(Engels, isiZulu, Afrikaans, isiXhosa)
7. Stel ‘n staafgrafiek saam om 1.6 aan te dui. (1)
8. Waarom, dink jy, is dit goed om meer as een taal te kan praat? (2)
Totaal Afdeling A: (10)
Bladsy 2 van 4 besoek twinkl.co.za
, Basislyn Assessering – Graad 7
Afdeling B: Taalstrukture en Konvensies
1. Waarom is “Engels” (r.14) met ‘n hoofletter geskryf? (1)
2. Skryf die volgende sin (r.17-18) in die negatief: (1)
Zulu word deur die meeste mense buite die huis gepraat.
3. Gee die antoniem vir: “jongste” in r.1. (1)
4. Skryf die getal 24 in woorde. (1)
5. Gee die meervoud van: “skool” in r.7. (1)
6. Skryf die volgende sin oor in die indirekte rede: (1)
Die joernalis vra: “Word isiZulu die meeste buite die huis gepraat?”
7. Skryf die volgende sin oor in die verlede tyd: (1)
Nasionaal praat daar net oor ‘n kwart mense isiZulu by die huis.
Totaal Afdeling B: (10)
Bladsy 3 van 4 besoek twinkl.co.za