Selrespirasie
Selrespirasie is die afbreek van organiese verbindings.
Energie word vrygestel en in ATP-molekules geberg.
Suurstof word benodig.
Koolstofdioksied en water word as afvalprodukte vrygestel.
Doel van selrespirasie is dus om energie te vervaardig vir
lewensprosesse.
Lewensprosesse: groei, selverdeling, spysvertering, beweging, vervoer
van stowwe
Wet van behoud van energie:
Energie kan nie geskep of vernietig word nie, slegs van een vorm na ‘n ander
omgeskakel
Son is primere bron van energie vir lewe
Stralingsenergie word omgeskakel in chemiese potensiele energie (fotosintese)
Selrespirasie breek organiese verbindings af
Chemiese energie word vrygestel
Energie word deur ATP na ander dele van liggaam gedra
Gedeelte van energie word as hitte afgegee
Grondstowwe nodig vir selrespirasie
1. Glukose
2. Suurstof
Produkte van selrespirasie
1. Koolsofdioksied
2. Water
3. ATP (energie)
GLUKOSE + O2 --------- CO2 + H20 + ATP
ENSIEME
Plek waar selrespirasie plaasvind
Die 1e fase vind in die sitoplasma (sitosol) plaas
Die 2e en 3e fases vind binne-in die mitochondrium
, Fotosintese is ‘n anaboliese proses want energieryke glukose word opgebou
Selrespirasie is ‘n kataboliese proses want energieryke glukose word
afgebreek
Proses van selrespirasie
1. Aërobiese respirasie (benodig suurstof)
2. Anaërobiese respirasie (benodig nie suurstof nie)
Aërobiese respirasie
1. Glikolise
2. Krebssiklus
3. Oksidatiewe fosforilering
1. Glikolise
- Vind plaas in sitosol buite mitocondrium
- Is anaërobiese fase (nie 02 nie)
- Glukose word afgebreek
- Pirodruiwesuur word gevorm
- Energieryke H-atome word vrygestel
- Energieryke waterstofatome word na 3e fase gedra