Weefsel: ‘n Groep soortgelyke gespesialiseerde selle met ‘n besondere funksie
- Identiese selle
- Gemeenskaplike funksie
- Vorm organe met spesifieke doel
A. PLANTWEEFSELS
Vier hooftipes:
1. Meristematiese weefsel (groei)
2. Epidermisweefsel (buite oppervlak)
3. Grondweefsel (verpakking, berging, fotosintese, gaswisseling, ondersteuning,
versterkend)
4. Vervoer (vaskulere) weefsel (xileem en floeem)
1. Meristematiese weefsel
- Apikale meristeme (primere): laat plant groei in lengte vanaf punte
- Laterale meristeme (sekondere)/vakulere kambium: groei in wydte van stam en
wortel
Struktuur:
• Onvolwasse selle met dun wande
• Selle wat dig gepak is
• Enkele groot kern
• Digte sitoplasma
• Klein of geen vakuool
Funksie:
• Maak nuwe selle vir groei
• Sommige selle word permanete weefsels
2. Epidermisweefsel
Variasies:
• Nerf (selwand): volume van water wat verlore gaan te verminder
• Stomata: gaswisseling
• Wortelhare: vergroot oppevlak
• Hare: verminder verlies aan water
, Struktuur:
• Enkellaag dig gepakte selle met dun wande
• Bedek die plant
• Kutikel beskerm plant
• Kutikel verhoed te veel water verlies
• Anagepas vir bykomende funksies
Funksie:
• Bedek en beskerm plant
• Beheer beweging van water
• Wortels absorbeer water
3. Grondweefsel
3.1 Parenchiemweefsel:
- Vorm meeste van interne struktuur van wortels en stamme
- Verpak tussen ander weefsels
Struktuur:
• Dunwandig
• Groot vakuole
• Losweg gepak
• Geen intersellulere ruimtes
Funksie:
• Stoor voedsel en water
• Laat beging van gasse, water en stowwe deur plant