Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 24 pages
Summary

Asem chapter 1-10 summary

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 24 pages

The document summarises chapter 1 - 10 of Asem. The book also includes the comparisons in the relationships of the main character Barries to to other characters.

Content preview

Asem - Jan Vermeulen
Hoofstuk 1 Dit is Barries se verjaarsdag (17)

hy is arrogant.

Barries het ‘n ​blouswart Gibson-kitaar

Lizette​, ​Floris​en T
​ heo​is in sy kamer met hom.

Barries vertel hulle hoe hy sy pa dood wil maak met rottegif, hy plan om sy pa te
konfronteer.

Dit was beplan dat hy na sy pa vir die D
​ esember vakansie​te gaan, die pakkie rottegif
is reeds ingepak - hy haat sy pa.

Lizette se dat Barries moet nie so drasties op te tree nie en Barries is nie lus om by sy
pa te kuier nie.

Hoe lyk Barries se kamer:

○ Sy boeke, pennesakkie en kosblik lê tussen die hoop vuil klere op die vloer gestrooi.
○ Barries het ‘Man of the match’- t​ oekennings ​vir krieket en medaljes vir atletiek

Barries se ma raas oor sy deurmekaar kamer.

Die familie het ‘n i​nterdik​met sy pa want:

○ Sy pa het hom fisiek mishandel toe hy vyf jaar oud was
○ Sy pa het hom met die gespe van sy gordel geslaan.


Sedert sy pa weg is, het hy nooit weer van hom gehoor nie. Nie eens ‘n kaartjie met sy
verjaarsdag nie.

Hulle wil na die ​klub​vanaand gaan vir Barries se vejaarsdag.

Barries glo dat Theo seks met Lizette en met sy ma wil hê, want Theo glo alle vrouens
vind hom onweerstaanbaar.

,Hulle het ‘n African Grey ​papegaai​(Nelson) maar hy wens dat hulle ‘n hond kan hê.

Al is hulle woonstel klein, is dit in ‘n luuks en in ‘n goeie buurt.

Barries se ma ry ‘n Mercedes

Barries is jaloers op Theo want:

○ hy het al ‘n rybewys

○ en sy eie motor

Lizette en Barries vry in ‘n passievol manier. Barries wil seks met Lizette hê maar sy wil
nie onbeskermde seks hê nie.

Barries se ma versoek hom om nie daardie aand dagga by die klub te rook nie maar
Barries se dat dit medisinale eienskappe het.

Barries se ma dink dat die ​dagga affekteer​:

○ Barries se fisieke vermoëns

○ Sy sport

○ Sy akademiese prestasies

Barries word geïrriteerd.

Barries se ma voel onrustig omdat hy gaan saam met sy vriende uit na ‘n klub. Sy dink
hulle het ‘n slegte invloed op hom.

Wanneer Barries in die spieël kyk, herken sy baie van sy ma in homself.

Barries groet sy ma met ‘n s
​ nedige aanmerking​omdat hy arrogant is.

Barries se ma kan nie sy gedrag langer vat/verduur nie

Sy smeek hom om nugter huis toekom, maar Barries belowe niks nie.

Wat Barries ​koop​by die winkel:

○ dagga

, ○ kondome

○ lekkergoed

○ iets om sy asem te verfis voor hy gaan na die klub met sy vriende gaan

Hoofstuk 2
Barries en sy vriende (Theo, Floris, Liezette en 2 ander meisies) gaan Klub toe, J
​ umbo
Kruger​is die uitsmyter.

Lizette sê dat Floris en Theo se meisies is “​twee regte slette​”

Wat doen hulle by die klub:

○ Barries koop dranke vir almal

○ dans

○ speel pool

‘n Halfdronk man aan Lizette se boud vat.

○ Barries voor die man konfronteer.

○ Hy stamp die man met sy kop tussen die oë.

○ Jumbo dra hom by die klub uit en klap Barries.

Barries wil dwelms by B
​ utcher ​se winkeltjie gaan koop. (Butcher is gewapen)

Butcher wil weet of Barries gif vir homself wil koop.

Wat koop hy:


○ ecstasy


○ Dagga

Barries sê dat hy ‘n groot gat dit in sy lyf het (verwys na sy pa).

Hulle gaan na ‘n ander klub en gebruik die dwelms.

Connected book
 image
Jan Vermeulen Asem
Publisher: Unknown ISBN: 9780799378870 Edition: Unknown

Document information

Schooljaar
200
Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
1-10
Uploaded on
March 23, 2021
Number of pages
24
Written in
2021/2022
Type
Summary
$12.77

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
Sold
41
Followers
37
Items
33
Last sold
1 year ago




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions