100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Exam (elaborations)

AFK1501 EXAM PACK 2026

Rating
-
Sold
-
Pages
325
Grade
A+
Uploaded on
13-01-2026
Written in
2025/2026

AFK1501 Latest exam pack questions and answers and summarized notes for exam preparation. Updated for 2026 exams . For assistance Whats-App.0.6.7..1.7.1..1.7.3.9 . All the best on your exams!!

Institution
Course











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Connected book

Written for

Institution
Course

Document information

Uploaded on
January 13, 2026
Number of pages
325
Written in
2025/2026
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers

Subjects

Content preview

AFK1501
EXAM PACK




FOR ASSISTANCE WITH THIS MODULE +27 67 171 1739

,AFK1501-25-S1



AFK1501 MEI JUNE 2025 PORTFOLIO EXAM

Vir die doeleindes van Werkopdrag 03 (Semester 1), moet jy vyf vrae beantwoord vir ’n
groottotaal van 60 punte:


Vraag 1 (Leereenheid 1): 15 punte
Vraag 2 (Leereenheid 2): 10 punte
Vraag 3 (Leereenheid 3): 15 punte
Vraag 4 (Leereenheid 4): 15 punte
Vraag 5 (Reflektiewe essay): 5 punte
Totaal: 60 punte


E-reserwes is beskikbaar by http://oasis.unisa.ac.za/search/r


Sperdatum: 23 Mei 2025 (08:00)


GEEN opdragte wat ná die sperdatum ingedien word, sal aanvaar word nie.


ALLE SKRIFTE sal met behulp van TurnItIn-sagteware nagegaan word vir plagiaat en
ander vorme van akademiese oneerlikheid (insluitende die gebruik van KI). Studente wat hul
skuldig maak aan oneerlike gedrag sal gepenaliseer word en vir dissiplinêre ondersoek
verwys word.


GEEN handgeskrewe of geskandeerde dokumente mag ingedien word nie. Alle
dokumente moet op ’n rekenaar getik wees.


Die Turnitin EULA-vrywaring moet aanvaar word wanneer jy jou opdrag indien.
Daarsonder kan Turitin nie die dokument lees nie, met ʼn 0-punt wat gevolglik toegeken sal
word. Raadpleeg die Turnitin FAQ-dokument vir meer inligting.


As die woorde “Awaiting EULA” in plek van ʼn Turitin-persentasie verskyn, het jy nie die
EULA aanvaar nie. Skrap jou ingediende dokument en herhaal die proses.


As die woorde “Report Unavailable” in plek van die Turnitin-persentasie verskyn, voldoen jou
dokument nie aan die Turnitin-vereistes nie. Raadpleeg die Turnitin FAQ-dokument ten einde
te verseker dat dit wel doen. Skrap jou ingediende dokument en herhaal die proses.

1

,AFK1501-25-S1 Werkopdrag 03




MOET NIE die vrae in jou werkopdrag knip en plak (“copy and paste”) nie. Slegs jou
antwoorde moet in jou werkopdrag verskyn. Nommer gewoon jou antwoorde korrek sodat
hulle met die vrae ooreenstem. Werkopdragte waarin die vrae geknip en -plak is, sal met 5%
gepenaliseer word.
©
Unisa 2025




1. Gaan na myUnisa en selekteer hierdie module (AFK1501-25-S1).
2. Vergewis jou van die vereistes en gebruik van Turnitin.
3. Rol die tuisblad na onder, tot by die afdeling “Activities”, klik op “Show more” en dan op
“Assessment 3”.




OF:

Selekteer “Assessment 3” in die navigasiebalk aan die linkerkant van die bladsy:




2

, AFK1501-25-S1 Werkopdrag 03




4. Klik op “Add submission” onderaan die blad:




5. Die “File submissions”-blad sal nou vertoon.
6. Stoor jou opdrag as ʼn PDF-dokument. Let daarop dat slegs PDF-dokumente ingedien
kan word.
7. GEEN HANDGESKREWE OF GESKANDEERDE DOKUMENTE MAG INGEDIEN
WORD NIE. Alle dokumente moet op ’n rekenaar getik wees en as ʼn PDF gestoor word.
8. Vind jou finale opdrag waar jy dit op jou rekenaar gestoor het.
9. Trek (drag and drop) jou opdrag tot in die blokkie waarin staan “You can drag and drop
files here to add them”:




10. Sodra jy jou opdrag in die aangewese blokkie geplaas het, klik op “Save changes”.
11. Die “Submission status”-blad sal nou vertoon.
12. Maak seker dat jy die korrekte dokument ingedien het deur te kyk of die naam van die
dokument onder “File submission” gelyk is aan dié van jou opdrag. (Indien jy die

3

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
EduPal University of South Africa (Unisa)
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
149285
Member since
7 year
Number of followers
35998
Documents
4368
Last sold
6 hours ago

4.2

13580 reviews

5
7819
4
2692
3
1795
2
455
1
819

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions