Pad na jou hart • Volledige Afrikaans HT Filmstudiepakket • Analise, Filmtegnieke, Opstelle, Modelantwoorde & Kontekstuele Filmvrae • @Juffrou Ansie
Twee volledige filmstudieboekies. Dek intrige, karakters, temas, konflik, simboliek, belangrike tonele en filmtegnieke. Sluit 7 literêre opstelle met beplanning en modelantwoorde plus 7 uittreksels met kontekstuele vrae en volledige antwoorde in.