Graad 7 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 2 (Oxford Handboek) - Slegs Opsommings
Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 7, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Oxford” Handboek in Afrikaans. Geografie - Module 3: Vulkane, aardbewings en oorstromings Eenheid 1: Struktuur van die Aarde Eenheid 2: Vulkane Eenheid 3: Aardbewings Eenheid 4: Oorstromings Geskiedenis - Module 4: Die Trans-Atlantiese slawe