Graad 7 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 1 (Vandag Handboek) - Slegs Opsommings
Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 7, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Vandag” Handboek in Afrikaans. Geografie: Onderwerp 1: Kaartvaardighede Eenheid 1: Plaaslike kaarte en straatkaarte. Eenheid 2: Sketskaarte en verduideliking van roetes. Eenheid 3: Afstand en skaal. Eenheid 4: Huidige gebeure. Geskiedenis: O