Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!
We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!!
Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!
- 395
- 0
- 40
Community
- Seguidores
- Siguiendo
64 Comentarios recibidos
463 artículos
Busrit in die aand Deur Elisabeth Eybers,Kleurvol en volledige gedig Opgesom deur Juffrou Ansie.
Busrit in die aand Deur Elisabeth Eybers,Kleurvol en volledige gedig Opgesom deur Juffrou Ansie. 
Die gedig beskryf die passasiers in ‘n bus aan die 
einde van ‘n lang dag. Die werkers wat uitgeput 
en in hulself gekeer sit, word gekontrasteer met 
die verliefde paartjie in gelukkig samesyn
- Resumen
- • 5 páginas •

Boggomsbaai-blues Deur Pirow Bekker , Kleurvol en kompak gedig opgesom deur Juffrou Ansie
Boggomsbaai-blues Deur Pirow Bekker , Kleurvol en kompak gedig opgesom deur Juffrou Ansie 
Betekenis van die titel: 
Boggomsbaai is ‘n aftreeplek en vakansiedorp 
naby Mosselbaai en blues verwys na 
depressive en hartseer, asook blues-musiek. Die 
title het ook ‘n metafoor: – "Boggombaai" is die 
plek van die blues (musiek genre), van ‘n 
somber gemoed. Dus word dit geken as die 
laaste hawe voor die dood, miskien 'n tehuis of 
aftreeoord, waar bejaardes hul laaste jare 
deurbri...
- Resumen
- • 6 páginas •

Autumn in Biafra By Chris Abani, Complete and Colorful Poem Created by Juffroy Ansie.
Autumn in Biafra By Chris Abani, Complete and Colorful Poem Created by Juffrou Ansie. 
Created from previous exam papers.
- Resumen
- • 3 páginas •
Autumn in Biafra By Chris Abani, Complete and Colorful Poem Created by Juffrou Ansie. 
Created from previous exam papers.
As dit reen in die Boesmanland Deur elias P Nel. Kompak en kleurvolle Gedig opgesom deur Juffrou Ansie
As dit reen in die Boesmanland Deur elias P Nel. Kompak en kleurvolle Gedig opgesom deur Juffrou Ansie 
OPSOMMING: 
Reël 1 "op pad na” die leser word deur die spreker 
op reis geneem deur die Boesmanland NoordKaapoor vlaktes tussen twee dorpe Verneukpan en 
Brandvlei. Dit is `n dorre streek met min reënval.
- Resumen
- • 4 páginas •

Allerliefste ek stuur vir jou n rooiborsduif Deur Breyten Breytenbach, N kleurvolle en kompak gedig opgesom deur Juffrou Ansie. Opsommings gekry van ou vraestelle
Allerliefste ek stuur vir jou n rooiborsduif Deur Breyten Breytenbach, N kleurvolle en kompak gedig opgesom deur Juffrou Ansie. Opsommings gekry van ou vraestelle.
- Resumen
- • 5 páginas •
Allerliefste ek stuur vir jou n rooiborsduif Deur Breyten Breytenbach, N kleurvolle en kompak gedig opgesom deur Juffrou Ansie. Opsommings gekry van ou vraestelle.
Life of Pi By Yann Martel , A brilliantly and Compact Story summarized by Juffrou Ansie..This is a must see with each chapter summarized individually . Summaries used from old exam papers
Content 
Chapter Summaries 3 
PART ONE 4 
PART TWO 11 
PART THREE 24 
Setting & Tone 26 
Main Characters 26 
Point Of View 30 
Themes 30 
1. Survival and Resilience: 30 
2. Religion and Spirituality: 31 
3. Faith and Belief: 31 
4. Storytelling and Interpretation: 32 
5. Nature and Animality: 32 
6. Isolation and Loneliness: 33 
7. Truth and Fiction: 33 
8. Cultural Relativism: 34 
9. Fear and Courage: 35 
10. Miracles and Rationality: 35 
Essay papers from past Exams 36 
EC/SEPTEMBER 2024. Engl...
- Resumen
- • 46 páginas •
Content 
Chapter Summaries 3 
PART ONE 4 
PART TWO 11 
PART THREE 24 
Setting & Tone 26 
Main Characters 26 
Point Of View 30 
Themes 30 
1. Survival and Resilience: 30 
2. Religion and Spirituality: 31 
3. Faith and Belief: 31 
4. Storytelling and Interpretation: 32 
5. Nature and Animality: 32 
6. Isolation and Loneliness: 33 
7. Truth and Fiction: 33 
8. Cultural Relativism: 34 
9. Fear and Courage: 35 
10. Miracles and Rationality: 35 
Essay papers from past Exams 36 
EC/SEPTEMBER 2024. Engl...
Drieankerbaai Deur Meyer Van Rensburg, Kleurvol en kompak gedig deur Juffrou Ansie.Die opsomming is gemaak van ou toetse.
Titel: Dit is die plek en die datum wat Ingrid 
Jonker selfmoord gepleeg het. 
Die subtitel sowel as reël 24 (“jou nageslag 
blink lê in die water”) verwys direk na Ingrid 
Jonker se lyk wat gevind is. Dit is ook ’n 
aanhaling uit haar gedig “Ontvlugting”, wat ook 
die titel van haar debuutbundel is. NSS REKORD: 
AFRIKAANS HT VR2 MEMORANDUM 2019 
Opstelvraag @IMPAQ SEP 2018

Die Bulldozers, Hulle't gakom Deur Adam small, Kleurvolle en Kompak gedig geskep deur Juffrou Ansie.
Taalvariant: Kaapse Afrikaans. 
Kenmerk: Vermenging van Afrikaans en Engels– “bulldozers” 
Die gedig is in 2 gedeeltes verdeel: 
 
Die digter se versugting na die mense wat weer moet 
opstaan in die gedig uitgebeeld:
- Resumen
- • 4 páginas •
Taalvariant: Kaapse Afrikaans. 
Kenmerk: Vermenging van Afrikaans en Engels– “bulldozers” 
Die gedig is in 2 gedeeltes verdeel: 
 
Die digter se versugting na die mense wat weer moet 
opstaan in die gedig uitgebeeld:
Die Harloper Deur Ernst Van Heerden . Kleurvolle en volledige gedig Geskep deur Juffrou Ansie.
Die hardloper is opgewonde en positief oor die wedloop. 
Sy hart is “suiwer”, want hy weet hy het hard geoefen, hy 
kan wen alhoewel dit nie ʼn maklike wedloop gaan wees 
nie. Die hardloper beplan sy wedloop en geniet dit; 
bewus van die krag van sy geoefende liggaam. In reël 12 
en 13 is daar ʼn wending. Die hardloper word nou 
negatief. Hy weet ʼn opponent gaan hom eendag wen. 
Die “vreemde spanmaat” simboliseer dalk ouderdom of 
dood. Dié “spanmaat” gaan ons almal eendag wen, 
w...
- Resumen
- • 9 páginas •

A Far Cry From Africa By Derek Walcott, A Complete and detailed summary poem summarized by Juffrou Ansie
A Far Cry from Africa- Poem analysis per line and stanza. Colourful and easy to understand different concepts, covered the important information asked in tests/ exams.
- Resumen
- • 8 páginas •
A Far Cry from Africa- Poem analysis per line and stanza. Colourful and easy to understand different concepts, covered the important information asked in tests/ exams.
Graad 12 Verbruikerstudies Rekord/Finaal 2025 Opgesom Deur Juffrou Ansie
Gr. 10–12 Afrikaans Huis Taal Taalboekie A_ 2025 @Juffrou Ansie
Some of the questions don't have answers
Die WOLK - Volledige ontleding deur @ Juffou Ansie. Temas, plot, karaketrs en uitwerkte opstelvrae uit eksamen vraestelle
Gr 10 LANDBOU- Bestuur PRAKTYKE Kwartaal 1_2025-- opgestel deur @ Juffrou Ansie--Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie notas saam te stel, @IMPAQ JUN 2019. 2020, 2021 & 2022. KWARTAALTOETS 1 _2024.
Die WOLK - Volledige ontleding deur @ Juffou Ansie. Temas, plot, karaketrs en uitwerkte opstelvrae uit eksamen vraestelle