Eindeksamen Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Eindeksamen? On this page you'll find 53 study documents about Eindeksamen.

Page 3 out of 53 results

Sort by

Graad 11: uitskeidingstelsel
  • Graad 11: uitskeidingstelsel

  • Summary • 10 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Hierdie is ‘n opsomming van die graad 11 uitskeidingstelsel hoofstuk wat vir my n onderskeiding in daardie afdeling in my graad 11 eindeksamen vraestel gegee het. Alhoewel hierdie opsommings van hoë gehalte is, en deeglik opgesom is… Is dit belangrik om te onthou om deur jou uitskeiding werk ook te gaan (maak nie saak of jy my of iemand anders se opsommings koop nie) en dalk ‘n dingetjie of twee (of moontelik niks) by te las (indien jou hoërskool iets gedoen het wat ons dalk nie gedoen...
    (0)
  • R75,00
  • + learn more
Graad 12 Lewenswetenskappe V2 Terme
  • Graad 12 Lewenswetenskappe V2 Terme

  • Summary • 22 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Beskrywings van alle relevante graad 12 lewenswetenskappe terme volgens die KABV kurrikulum in die presiese bewoording wat van jou verwag sal word in die NSS-eindeksamen. Belangrike terme wat in vorige vraestelle gevra is, is gemerk met n aanduiding vanuit watter vraestel die term gevra is en die presiese beskrywing wat gegee is vir die term in die vraestel.
    (0)
  • R50,00
  • + learn more
Graad 11: Selrespirasie
  • Graad 11: Selrespirasie

  • Summary • 5 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Hierdie is die nota’s wat vir my ‘n onderskeiding in my graad 11 eindeksamen in 2022 verseker het! Alhoewel hierdie opsommings van hoë gehalte is en deeglik opgesom is, sal dit nogsteeds van kardinale belang wees (indien jy nou by my koop of enige iemand anders) om jou klasnotas deur te werk om enige iets by te las (of moontelik niks) wat jou hoërskool gedoen het, wat ander hoërskole moontelik nie gedoen het nie aangesien elke hoërskool van verskillende bronne af werk!
    (0)
  • R75,00
  • + learn more
Graad 11: Fotosintese
  • Graad 11: Fotosintese

  • Summary • 6 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Die eerste twee blaaie van hierdie opsommings is in landskapsformaat dus is die blaadjie bietjie afgesny aangesien Stuvia die opsommings in ‘n portret opsig wys! Indien die opsommings gekoop word sal daar geen probleme wees met die opsigte nie. Hierdie is die opsomming van my graad 11 fotosintese werk, wat aan my volpunte gegee het in my graad 11 eindeksamen in die fotosintese afdeling. Alhoewel dit deeglike opsommings van hoë gehalte is, is dit steeds belangrik om deur jou klasnotas te g...
    (0)
  • R75,00
  • + learn more
Graad 12 Lewenswetenskappe V1 Definisies
  • Graad 12 Lewenswetenskappe V1 Definisies

  • Summary • 4 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Beskrywings van alle relevante graad 12 lewenswetenskappe definisies volgens die KABV kurrikulum in die presiese bewoording wat van jou verwag sal word in die NSS-eindeksamen. Definisies is gemerk volgens die bron waaruit die beskrywing gekonstrueer is, naamlik die lewenswetenskappe eksamenriglyne en vorige vraestelle se nasienriglyne.
    (0)
  • R50,00
  • + learn more
Graad 12 Lewenswetenskappe V2 Definisies
  • Graad 12 Lewenswetenskappe V2 Definisies

  • Summary • 4 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Beskrywings van alle relevante graad 12 lewenswetenskappe definisies volgens die KABV kurrikulum in die presiese bewoording wat van jou verwag sal word in die NSS-eindeksamen. Definisies is gemerk volgens die bron waaruit die beskrywing gekonstrueer is, naamlik die lewenswetenskappe eksamenriglyne en vorige vraestelle se nasienriglyne.
    (0)
  • R50,00
  • + learn more
Fisiese wetenskappe graad 12: CHEMIE flash-notas
  • Fisiese wetenskappe graad 12: CHEMIE flash-notas

  • Summary • 0 pages • 2021
  • Available in package deal
  • Kort, vinnige A5 nota kaartjie om vinnig voor jou eindeksamen deur te scan. Dit werk soos 'n bom om jou vinnig in die regte plek in jou gedagtes te sit en 'n paar laaste wenke in te werk. Hierdie notas verfris en herinner jou van 'n paar laaste belangrike notas soo wanneer om watter formules te gerbuik, laaste teorie aspekte, algmene vrae en antwoorde in eindeksamens, ens.
    (0)
  • R50,00
  • 1x sold
  • + learn more
genetika en oorerwing
  • genetika en oorerwing

  • Summary • 22 pages • 2021
  • Available in package deal
  • genetika en oorerwing soos in graad 12 behandel en volgens departement se vereistes opgesom vir eindeksamen
    (0)
  • R60,00
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 1o Lewenswetenskappe Eindeksamen Opsomming (Via Afrika)
  • Graad 1o Lewenswetenskappe Eindeksamen Opsomming (Via Afrika)

  • Summary • 33 pages • 2021
  • This is a summary of the Via Afrika Grade 10 Biology textbook. It contains all of the necessary work for the final exams. It includes, but is not limited to thorough definitions, sketches and extra class notes. It has been written by a student with a 91% average for Biology.
    (0)
  • R60,00
  • + learn more