‘n Proses waartydens koolstofdioksied en water in + Groen pigment + Vrystelling van suurstof
die teenwoordigheid van chlorofil en met behulp + Absorbeer lig + Koolstofdioksied uit atmosfeer opgeneem
van ligenergie verbind word om energieryke + Kom in die granums van chloroplast voor + Produksie van voedsel (energie vas te vang)
koolhidrate te vorm
Faktore wat tempo van fotosintese beïnvloed:
(Kanse is klein dat hulle vir ‘n verduideliking gaan vra, maar
leer dit anyway vir incase)
Wat is die funksie van ‘n ensiem?
+ Laat reaksies vinniger plaasvind 1. Ligintensiteit
+ Ligintensiteit ; tempo van fotosintese TOT BY ‘N SEKERE
PUNT dan sal dit gelykmatig
Hoe word water uit die grond geabsorbeer?
Hoekom?
Deur die wortelhare en dan word dit vervoer deur
Xileem Koolstofdioksiedvlakke en tempratuur bly konstant
Hoe word koolstofdioksied geabsorbeer? 2. Koolstofdioksiedkonsentrasie
Deur die stomata vanaf die atmosfeer + Koolstofdioksiedkonsentrasie ; tempo van fotosintese tot
by ‘n sekere punt dan sal dit gelykmatig
Hoekom?
Hoe word suurstof vrygestel? (Suurstof-> Byproduk)
Ligintensiteit en tempratuur bly konstant
Deur die stomata van die blaar na atmosfeer
Wat word gevorm?
3. Tempratuur
+ Lae temp= tempo van fotosintese laag
Suiker/glukose word gevorm en dit kan geberg word
as stysel of dit word gebruik vir selrespirasie (Ensieme onaktief teen lae temprature)
+ Hoë temp= tempo van fotosintese neem af en stop
uiteindelik
(Ensieme denatureer)
, ‘n skets van die chloroplast Byskrifte van bo na onder:
1. Tilakoïed
2. Granum
3. Ribosome
4. Stroma
5. Dubbele membraan
6. Styselkorrel
7. Lamella
8. Chloroplast DNA
Struktuur Funksie
Dubbele membraan Deurlaatbaar vir O2, CO2, H2O en glukose
Stysel korrel Stysel=Osmoties onaktief (Dit inhibeer die proses van osmose en berg stysel)
Intergranum lamella Verbind tilakoïde of granum met mekaar
Ribosome Waar proteïensintese plaasvind
Stroma Dit is die kleurlose vloeistof waar die donker fase van fotosintese plaasvind
Tilakoïede Fotosintetiese membrane wat chlorofil bevat
Ligfase van fotosintese vind hier plaas
Granum Vergroot die oppervlak vir ligfase om plaas te vind
Chemiese- en woordvergelyking van fotosintese
(By chemies maak seker die LETTERS is GROTER as die SYFERS, die syfertjies moet bietjie meer ondertoe geskryf word)