Eindeksamen Study guides, Study notes & Summaries
Looking for the best study guides, study notes and summaries about Eindeksamen? On this page you'll find 53 study documents about Eindeksamen.
All 53 results
Sort by
-
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 12 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL 1
- Summary • 36 pages • 2023
- Available in package deal
-
- R112,00
- 1x sold
- + learn more
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel. SACAI NOV 2021, DBE/November 2022 & DBE/November 2021. Vir die beste resultate in die eindeksamen, koop ook BS V1 Rekordeksamen Notas. 
Afdeling A: Kort vrae 
Afdeling B: Besigheidsomgewing 
1.	Invloede op besigheidsomgewings 
2.	Uitdagings/ aanpassings van die besigheidsomgewings 
3.	Besigheidsektore 
Afdeling C: Besigheidsbedrywighede 
1.	Gehaltebestuur 
2.	Menslike hulpbronfunksie 
Afdeling D: Langvrae
-
Die Bokser Gedig se ontleding, opsomming met vrae en antwoorde
- Summary • 7 pages • 2023 Popular
- Available in package deal
-
- R79,00
- 1x sold
- + learn more
Opsomming en ontleding, met vrae en antwoorde van die gedig, Die Bokser, wat in Graad 11 en 12 behandel word. Kan gebruik word vir eindeksamen in Graad 11, rekordeksamen in Graad 12 en eindeksamen in Graad 12. Kan iemand baie help en is maklik om uit te leer
-
Volledig matriek LO notas - Netjies en reg vir eindeksamen
- Summary • 0 pages • 2022
-
- R150,00
- 1x sold
- + learn more
'n Pakkie goud - Al die LO werk wat jy nodig het om deur die eindeksamen te vlieg! Die notas volg die Departement riglyne vir die eksamen streng, sodat jy deur niks meer en niks minder hoef te sloer nie. Opgestel en hersien deur 'n A+, Top 5 kandidaat.
-
Graad 12 Rekeningkunde Kern Opsommings
- Summary • 18 pages • 2022
-
- R150,00
- 8x sold
- + learn more
Dedicated Online Tutoring het hierdie Gr 12 Rekeningkunde opsommings met jare se ervaring in die Rekeningkunde - veld opgestel. Hierdie opsommings kan jou Gr 12 en verdere Rekeningkunde studies verbeter vanaf 40% gemiddelde studente na NSS eindeksamen uitslae van 75%-95% opskuif. Getuigskrif in 2018-2021 eindeksamen skoliere wat geslaag het met onderskeidings in Rekeningkunde. Volg ook graag ons Instagram-blad vir Rekenkundige eksamenwenke ens. 
Kontak nommer: 076 775 2949 (Whatsapp only)
-
Graad 10 Biologie Opsommings - Volle Jaar
- Package deal • 2 items • 2023
-
- R300,00
- 1x sold
- + learn more
Hierdie dokument bevat Graad 10 opsommings van Kwartaal 1 tot Kwartaal 4. Dit is 'n volledige opsomming van elke hoofstuk en kan gebruik word om te leer vir die eindeksamen van Graad 10
-
Graad 11 Gebed tot die Bome NOTAS EN VRAE
- Summary • 8 pages • 2022
- Available in package deal
-
- R79,00
- 1x sold
- + learn more
Afrikaans Literatuur Gebed tot die Bome VRAE EN NOTAS. Die is ook my opsomming van die gedig, ek het dit self gebruik vir die November 2022 eindeksamen. Gepas vir Junie eksamen ook
-
Afrikaans: Genepoel NOTAS EN VRAE
- Summary • 5 pages • 2022
- Available in package deal
-
- R79,00
- 1x sold
- + learn more
Graad 11 Afrikaans Literatuur Gedig: Genepoel. Hierdie is n PDF van my Notas en Vrae van Genepoel. Dit is ook n kort maar kragtige opsomming van die gedig, met die mees belangrikste inligting, wat ek gebruik het vir November eindeksamen 2022. Gepas ook vir Julie eksamen. Ek hoop hierdie document kan teminste iemand help, sodat jy nie soos ek sukkel met die gedigte nie. Koop dit vroegtydig! Dit help rerig…
-
onderwereld langvrae
- Summary • 8 pages • 2022
-
- R130,49
- 7x sold
- + learn more
onderwereld langvra.Perfek vir rekord en eindeksamen om die beste punte moontlik te verseker!
-
Grade 10 Language Summaries - Graad 10 Taal-opsommings
- Package deal • 2 items • 2023
-
- R110,00
- 1x sold
- + learn more
English First Additional Language Grade 10 final exam language - Engels Eerste Addisionele Taal eindeksamen opsomming

Afrikaans Home Language Grade 10 final exam language summary - Afrikaans Huistaal Graad 10 eindeksamen opsomming
-
Lewenswetenskappe Graad 12 Eindeksamen vraestel 1
- Summary • 100 pages • 2021
- Available in package deal
-
- R156,00
- 3x sold
- + learn more
Matriek eindeksamen se vraestel 1 opgesom van uit die handboek 'Die Antwoord reeks'. Hierdie opsommings is baie kleurvol en netjies, en bevat selfs 'n paar motivational quotes om jou deur al die leerwerk te kry! Ek gebruik ook dikwels inligting van ander bronne om die werk biejtje beter te verstaan. 
 
Die opsommings help my om 90+% gemiddeld te kry, en dit kan vir jou óók help!
-
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 12 NOV - EKSAMEN VRAESTEL 2
- Summary • 23 pages • 2023
- Available in package deal
-
- R110,00
- + learn more
Hierdie notas is saamgestel deur ou vraestelle van DBE/November 2022, SACAI NOV 2021 & DBE/November 2022. Vir die beste resultate in die eindeksamen, koop ook BS V2 Rekordeksamen Notas. 
 
Afdeling A: Kort vrae 
Afdeling B: Besigheidsgeleenthede/ Ondernemings 
1.	Bestuur en leierskap 
2.	Belegging: Sekuriteite/Geleenthede en versekering 
3.	Vorme van eienaarskap: Kriteria vir sukses en/of mislukking 
4.	Aanbieding en data-antwoorde 
Afdeling C: Besigheidsrolle 
1.	Etiek en professionaliteit 
2.	...