Vraestel - Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Vraestel? On this page you'll find 412 study documents about Vraestel.

Page 2 out of 412 results

Sort by

Graad 11 Rekeningkunde (REK) Junie Vraestel en Memo - 2024
  • Graad 11 Rekeningkunde (REK) Junie Vraestel en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 28 pages • 2024
  • Graad 11 Rekeningkunde Junie Vraestel en Memo 2024 Groot Totaal: 150 punte, Tyd:  120 min. Hierdie vraestel dek die volgede werk: Vraag 1:  AARP Beginsels; vaste bates en interne beheermaatreels (25 punte) Vraag 2:  Finansiele state van vennootskap (55 punte) Vraag 3:  Staat van finansiele posisie en notas (30 punte) Vraag 4:  Ontleding en interpretasie van finansiele state (40 punte) Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal ...
    (0)
  • R55,00
  • 5x sold
  • + learn more
Graad 10 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024
  • Graad 10 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 23 pages • 2024
  • Graad 10 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 1 en Memo: Totaal:  100 punte, Tyd:  90 min. Inhoud: Afdeling A: Kortvrae - Verpligte (20 punte, 15 min). Afdeling B:  DRIE direkte/indirekte tiepe vrae - Keuse:  Beantwoord enige TWEE (20 punte, 30 min). Afdeling C:  TWEE opsteltiepe vrae - Keuse:  Beantwoord enige EEN (80 punte, 45 min). Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen ge...
    (0)
  • R55,00
  • 6x sold
  • + learn more
Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024
  • Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 14 pages • 2024
  • Graad 11 Wiskunde Geletterdheid Junie Vraestel 1: Totaal:  100. Inhoud: Data hantering | Tariewe | Finansies | Persentasie Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. CHR SMI
    (1)
  • R50,00
  • 4x sold
  • + learn more
Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024
  • Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 20 pages • 2024
  • Graad 11 Wiskunde Geletterdheid Junie Vraestel 2: Totaal:  100. Inhoud: Vraag 1:  Verskeie Onderwerpe Vraag 2:  Volume en Temperatuur Vraag 3:  2D Vorms Vraag 4:  Kaarte en Skaal Vraag 5:  Kaarte en Skaal Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. CHR SMI
    (0)
  • R50,00
  • 6x sold
  • + learn more
Graad 10 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 2 en Memo - 2024
  • Graad 10 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 2 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 33 pages • 2024
  • Graad 10 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 2 en Memo 2024: Totaal:  150 punte, Tyd:  120 min. Inhoud: Afdeling A: Kortvrae - Verpligte (30 punte, 20 min). Afdeling B:  DRIE direkte/indirekte tiepe vrae | Keuse:  Beantwoord enige TWEE (80 punte, 60 min). Afdeling C:  TWEE opsteltiepe vrae | Keuse:  Beantwoord enige EEN (40 punte, 40 min). Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die e...
    (0)
  • R55,00
  • 3x sold
  • + learn more
Graad 12 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024
  • Graad 12 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 30 pages • 2024
  • Graad 12 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 2 en Memo: Totaal:  150 punte, Tyd:  120 min. Inhoud: Bestuur en Leierskap Belegging:  Sekuriteite Belegging:  Versekering Professionaliteit en etiek Kreatiewe denke en probleemoplossing Spanprestasie en konflikvestuur Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. DAN SMI
    (1)
  • R55,00
  • 3x sold
  • + learn more
Graad 12 Lewenswetenskappe NOV Vraestel 1 & 2
  • Graad 12 Lewenswetenskappe NOV Vraestel 1 & 2

  • Summary • 108 pages • 2023
  • Graad 12 Lewenswetenskappe Vraestel 1 & 2, studienotas vir Novembereksamen is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 DBO/ SACAI vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer. Dit gee moontlike antwoorde direk uit die memorandums en maak dit so perfek vir leerders met leerhindernisse of wat sukkel om die teorie te onthou. Vir die beste resultate, kry ook LEWENSWETENSKAPPE rekordeksamen studienotas.
    (0)
  • R159,00
  • 5x sold
  • + learn more
Graad 10 Rekeningkunde (REK) Junie Vraestel en Memo - 2024
  • Graad 10 Rekeningkunde (REK) Junie Vraestel en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 37 pages • 2024
  • Graad 10 Rekeningkunde Junie Vraestel 2024 Totaal: 200    Tyd: 150 min. Inhoud: AARP - Beginsels en Rekeningkundige vergelyking. Salarisskaal, Loonjoernaal, Etiek en Interne Beheer Grootboekrekeninge, Interne beheer en etiek Debiteureversoening en debiteurelys Boekhouding van 'n alleenhandelaar Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. DAN SMI
    (0)
  • R60,00
  • 3x sold
  • + learn more
Graad 8 Wiskunde (WISK) Junie Vraestel en Memo - 2024 (2)
  • Graad 8 Wiskunde (WISK) Junie Vraestel en Memo - 2024 (2)

  • Exam (elaborations) • 15 pages • 2024
  • Graad 8 Wiskunde Junie Vraestel 2024 Groot Totaal: 85 punte Hierdie vraestel dek die volgede werk: Priemgetalle Getalpantrone Verhoudings Basiese rekenkundige bewerkings Faktore, veelvoude en eksponente Wetenskaplike notasie Algemene algebraïese uitdrukkings Los vergelykings op Identifisering van terme en koëffisiënte in algebraïese uitdrukkings Vereenvoudiging van algebraïese uitdrukkings Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets...
    (0)
  • R55,00
  • 4x sold
  • + learn more
Graad 12_Ekonomie [Vraestel 2 : Mikro-ekonomie] Opsommings
  • Graad 12_Ekonomie [Vraestel 2 : Mikro-ekonomie] Opsommings

  • Summary • 48 pages • 2024
  • Die Graad 12 Ekonomie Vraestel 2 : Mikro-ekonomie Notastel is 'n noodsaaklike studiehulpmiddel vir studente wat vir hul mikro-ekonomie-eksamen voorberei. Hierdie notas is spesifiek ontwerp vir vinnige hersiening en maklike begrip, wat hulle ideaal maak vir die laaste minuut inpropsessies. As 'n graad 12 vraestel 2-hulpbron kan studente omvattende dekking van mikro-ekonomiese konsepte, teorieë en modelle verwag. Of jy nou sukkel om komplekse ekonomiese beginsels te begryp of bloot 'n opknappi...
    (0)
  • R160,00
  • 2x sold
  • + learn more