Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 33 pages
Exam (elaborations)

Graad 10 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 2 en Memo - 2024

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 33 pages

Graad 10 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 2 en Memo 2024: Totaal:  150 punte, Tyd:  120 min. Inhoud: Afdeling A: Kortvrae - Verpligte (30 punte, 20 min). Afdeling B:  DRIE direkte/indirekte tiepe vrae | Keuse:  Beantwoord enige TWEE (80 punte, 60 min). Afdeling C:  TWEE opsteltiepe vrae | Keuse:  Beantwoord enige EEN (40 punte, 40 min). Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. DAN SMI

Content preview

Datum / Date: November 2024
Tyd / Time: 2 ure
Punte / Marks: 150
Graad / 10
Grade:
Vak / Subject: Besigheidstudies
Vraestel/ Vraestel 2
Paper:

Naam en Van / Name and
Surname:

Sterkte met jou eksamen.

INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.

1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings en dek VYF hoofonderwerpe.
AFDELING A: VERPLIGTEND
AFDELING B: Bestaan uit DRIE vrae.
(Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie
afdeling.)
AFDELING C: Bestaan uit TWEE vrae.
Beantwoord enige EEN van twee vrae in hierdie afdeling.
2. Lees die instruksies vir elke vraag aandagtig deur en let op wat vereis word.
Let daarop dat SLEGS die eerste TWEE vrae in AFDELING B en die
EERSTE vrae in AFDELING C nagesien sal word.
3. Nommer die antwoorde noukeurig volgens die nommeringstelsel wat in
hierdie vraestel gebruik word. Geen punte sal toegeken word vir verkeerd
genommerde antwoorde nie.
4. Behalwe waar ander instruksies gegee word, moet antwoorde in volsinne
geskryf word.
5. Gebruik die puntetoekenning en aard van elke vraag om die lengte en diepte
van 'n antwoord te bepaal.

Bl / Pg 1/ www.summariessa.co.za Opsteller /
DAN SMI
10 Author:
Graad / Vak / BS VRAESTEL Datum / Date:
10 NOV 2024
Grade: Onderwerp: 2

, 6. Gebruik die tabel hieronder as 'n riglyn vir nasien en tydtoedeling wanneer
elke vraag beantwoord word.


AFDELING A VRAAG PUNTE TYD
A: KORTVRAE - VERPLIGTEND 1 30 20 min
2 40
B: DRIE direkte/indirekte tipe vrae 2 x 30
3 40
KEUSE: Beantwoord enige TWEE min
4 40
C: TWEE opsteltipe vrae 5 40
40 min
KEUSE: Beantwoord enige EEN. 6 40
TOTAAL 150 2 ure
7. Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.
8. Skryf netjies en leesbaar.




Bl / Pg 2/ www.summariessa.co.za Opsteller /
DAN SMI
10 Author:
Graad / Vak / BS VRAESTEL Datum / Date:
10 NOV 2024
Grade: Onderwerp: 2

, VRAAG 1

1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoord op die volgende vraag
gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die korrekte letter
langs die vraagnommer neer.


1.1. Wanneer 'n besigheidsaanbieding saamgestel word, moet (2)
1
die aanbieder altyd verseker dat ...
A. die taal moeilik is om te verstaan
B. hy/sy soveel moontlik inligting op een skyfie plaas
C. alle prente duidelik en sigbaar is
D. opskrifte en tekste is in geel geskryf is


1.1. Vraelyste kan om die volgende redes gebruik word: (2)
2
A. om mense te vermaak
B. marknavorsing te doen
C. aantekeninge te maak
D. om as bykomende notas uit te deel


1.1. Nelson Mandela-stigting is 'n voorbeeld van 'n … in Suid- (2)
3
Afrika.
A. openbare maatskappy
B. nie-winsgewende maatskappy
C. private maatskappy
D. alleenhandelaar


1.1. Vooroordeel kan spanwerk op die volgende manier (2)
4
beïnvloed:
A. Deur wedersydse respek onder spanlede te kweek
B. Deur misverstande en konflik te skep
C. Deur kommunikasievaardighede te verbeter
D. Deur kreatiwiteit deur uiteenlopende perspektiewe te
verbeter

Bl / Pg 3/ www.summariessa.co.za Opsteller /
DAN SMI
10 Author:
Graad / Vak / BS VRAESTEL Datum / Date:
10 NOV 2024
Grade: Onderwerp: 2

, Bl / Pg 4/ www.summariessa.co.za Opsteller /
DAN SMI
10 Author:
Graad / Vak / BS VRAESTEL Datum / Date:
10 NOV 2024
Grade: Onderwerp: 2

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
October 6, 2024
Number of pages
33
Written in
2024/2025
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
R55,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4,4
(73)
Sold
710
Followers
194
Items
781
Last sold
10 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions