Vraestel Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Vraestel? On this page you'll find 322 study documents about Vraestel.

All 322 results

Sort by

Gr. 12 Gedig SUIWER WISKUNDE aantekeninge en opstel en kort vrae Popular
  • Gr. 12 Gedig SUIWER WISKUNDE aantekeninge en opstel en kort vrae

  • Summary • 15 pages • 2023
  • Graad 12 Afrikaans Huistaal Posië Gedigte. Suiwer Wiskunde deur NP van Wyk Louw. AANTEKENINGE, NOTAS, ANALISE, MOONTELIKE KORTVRAE (veral belangrik vir eksamens) ASOOK LITERERE OPSTEL VRAAG! Die dokument is digitaal ge-“design” en bestaan uit 15 bladsye! Die gedig is reedelik ingewikkeld- die dokument vereenvoudig die analise en bevat notas wat jou studie tyd vir afr. literatuur (vraestel 2) sommer makliker en vinniger maak. Lekker Leer!-Notes@Hes
    (0)
  • R114,00
  • 6x sold
  • + learn more
Graad 12 Lewenswetenskappe (LW) Maart Vraestel en Memo - 2024 Popular
  • Graad 12 Lewenswetenskappe (LW) Maart Vraestel en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 8 pages • 2024 Popular
  • Graad 12 Lewenswetenskappe Maart Vraestel: Totaal: 60 Inhoud: Biosfeer tot ekosisteme | Biodiversiteit & klassifikasie Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie THE SMI
    (0)
  • R50,00
  • 6x sold
  • + learn more
Graad 12 Lewenswetenskappe NOV Vraestel 1 & 2
  • Graad 12 Lewenswetenskappe NOV Vraestel 1 & 2

  • Summary • 108 pages • 2023
  • Graad 12 Lewenswetenskappe Vraestel 1 & 2, studienotas vir Novembereksamen is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 DBO/ SACAI vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer. Dit gee moontlike antwoorde direk uit die memorandums en maak dit so perfek vir leerders met leerhindernisse of wat sukkel om die teorie te onthou. Vir die beste resultate, kry ook LEWENSWETENSKAPPE rekordeksamen studienotas.
    (0)
  • R159,00
  • 3x sold
  • + learn more
Grade 10 Afrikaans (EAT) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024
  • Grade 10 Afrikaans (EAT) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 18 pages • 2024
  • Grade 10 Afrikaans (EAT) Junie Vrarstel 2: Totaal:  70 Inhoud: Afdeling A:  Gedigte [35 punte] Afdeling B:  Kortverhale [35 punte] Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. ZIT LOD
    (2)
  • R55,00
  • 3x sold
  • + learn more
Graad 12_Ekonomie [Vraestel 1 : Makro-ekonomie] Opsommings
  • Graad 12_Ekonomie [Vraestel 1 : Makro-ekonomie] Opsommings

  • Summary • 46 pages • 2024
  • Die Graad 12 Ekonomie Vraestel 1 : Makro-ekonomie Notastel is 'n noodsaaklike studiehulpmiddel vir studente wat vir hul makro-ekonomie-eksamen voorberei. Hierdie notas is spesifiek ontwerp vir vinnige hersiening en maklike begrip, wat hulle ideaal maak vir die laaste minuut inpropsessies. As 'n graad 12 vraestel 1-hulpbron kan studente omvattende dekking van makro-ekonomiese konsepte, teorieë en modelle verwag. Of jy nou sukkel om komplekse ekonomiese beginsels te begryp of bloot 'n opknapping ...
    (0)
  • R160,00
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 12_Ekonomie [Vraestel 2 : Mikro-ekonomie] Opsommings
  • Graad 12_Ekonomie [Vraestel 2 : Mikro-ekonomie] Opsommings

  • Summary • 48 pages • 2024
  • Die Graad 12 Ekonomie Vraestel 2 : Mikro-ekonomie Notastel is 'n noodsaaklike studiehulpmiddel vir studente wat vir hul mikro-ekonomie-eksamen voorberei. Hierdie notas is spesifiek ontwerp vir vinnige hersiening en maklike begrip, wat hulle ideaal maak vir die laaste minuut inpropsessies. As 'n graad 12 vraestel 2-hulpbron kan studente omvattende dekking van mikro-ekonomiese konsepte, teorieë en modelle verwag. Of jy nou sukkel om komplekse ekonomiese beginsels te begryp of bloot 'n opknappi...
    (0)
  • R160,00
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 11_Ekonomie [Vraestel 2 : Mikro-ekonomie] Opsommings
  • Graad 11_Ekonomie [Vraestel 2 : Mikro-ekonomie] Opsommings

  • Summary • 34 pages • 2024
  • Die Graad 11_Ekonomie [Vraestel 2 : Mikro-Ekonomie] Notastel is 'n noodsaaklike hulpmiddel vir enige student wat ekonomie studeer. Dit dek mikro-ekonomie kwartaal 1 tot 4 volgens ATPS DBE en IEB, om te verseker dat studente 'n omvattende begrip van die vak het. Die notastel is gevul met kleurvolle interpretasies van grafieke, wat dit vir leerders maklik maak om komplekse ekonomiese konsepte te begryp. Dit is 'n moet-hê-hulpbron vir enige student wat vir hul graad 11-ekonomie-eksamen voorbere...
    (0)
  • R140,00
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 10 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024
  • Graad 10 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 20 pages • 2024
  • Graad 10 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 2 en Memo: Totaal:  100 punte, Tyd:  90 min. Inhoud: Vraag 1:  Verskeie onderwerple (20 punte) Vraag 2:  Entrepreneuriese eienskappe (20 punte) Vraag 3:  Sosiale verantwoordelikheid (20 punte) Vraag 4:  Vorme van eienaarskap (20 punte) Vraag 5:  Vorme van eienaarskap (40 punte) Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf wor...
    (0)
  • R50,00
  • 2x sold
  • + learn more
Graad 12 Besigheidstudies Opsommings - Vraestel 1
  • Graad 12 Besigheidstudies Opsommings - Vraestel 1

  • Summary • 27 pages • 2023
  • Graad 12 Besigheidstudies Vraestel 1 opsommings. Opsommings is gemaak volgens 2021 se eksamenriglyne. Hoofstukke wat ingesluit is: Besigheidstrategiee, Sakesektore en omgewings, Impak van wetgewing op besighede, Gehalte van prestasie, Menslike Hulpbronnefunksie.
    (0)
  • R150,00
  • 4x sold
  • + learn more
GASVRYHEIDSTUDIES VRAESTEL 1/1 GRAAD 11 NOVEMBER-EKSAMEN 2023
  • GASVRYHEIDSTUDIES VRAESTEL 1/1 GRAAD 11 NOVEMBER-EKSAMEN 2023

  • Summary • 33 pages • 2023
  • Hierdie notas is saamgestel met behulp van vorige eksamenvraestelle: SACAI NOV 2019, 2020 & 2021. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer, wat dit perfek maak vir leerders met leerhindernisse. INHOUD: KOMBUIS EN RESTAURANTBEDRYWIGHEDE, HIGIENE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT VOEDING, SPYSKAARTBEPLANNING EN VOEDSELKOMMODITEITE SEKTORE EN LOOPBANE, VOEDSEL- EN DRANKDIENS
    (1)
  • R113,00
  • 1x sold
  • + learn more
GRAAD 10  GASVRYHEIDSTUDIES  VRAESTEL 1/1  NOVEMBEREKSAMEN
  • GRAAD 10 GASVRYHEIDSTUDIES VRAESTEL 1/1 NOVEMBEREKSAMEN

  • Summary • 48 pages • 2023
  • Graad 10 GASVRYHEIDSTUDIES is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 DBO/ SACAI vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer, wat dit perfek maak vir leerders met leerhindernisse. KOMBUIS EN RESTAURANT PRAKTYKE VEILIGHEID EN SEKURITEIT VOEDING, SPYSKAARTBEPLANNING EN VOEDSELKOMMODITEITE SEKTORE, LOOPBANE, VOEDSEL- EN DRANKDIENS
    (1)
  • R167,00
  • 2x sold
  • + learn more