Matriek Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Matriek? On this page you'll find 114 study documents about Matriek.

Page 2 out of 114 results

Sort by

Toerisme tydsone notas Popular
  • Toerisme tydsone notas

  • Summary • 0 pages • 2023
  • Hier is ‘n kort samevatting van hoe om tydsones te bereken. Ek het 89% vir my eind matriek eksamen gekry vir toerisme. Hierdie behoort jou ‘n goeie idee te gee hoe om tydsones te bereken indien jy nie verstaan nie. Onthou om vraestelle te oefen om jou nog te help.
    (0)
  • R50,00
  • 1x sold
  • + learn more
Volledig matriek LO notas - Netjies en reg vir eindeksamen
  • Volledig matriek LO notas - Netjies en reg vir eindeksamen

  • Summary • 0 pages • 2022
  • 'n Pakkie goud - Al die LO werk wat jy nodig het om deur die eindeksamen te vlieg! Die notas volg die Departement riglyne vir die eksamen streng, sodat jy deur niks meer en niks minder hoef te sloer nie. Opgestel en hersien deur 'n A+, Top 5 kandidaat.
    (0)
  • R150,00
  • 1x sold
  • + learn more
Onderwereld Verhoudings Opsomming
  • Onderwereld Verhoudings Opsomming

  • Summary • 10 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Opsommings van die verhoudings tussen die karakters in die roman wat help met die antwoord van kortvrae en uiteensetting van langere
    (2)
  • R105,00
  • 4x sold
  • + learn more
Matriek Wiskunde Studiebundel saamgestel deur WiskundeMetMargie
  • Matriek Wiskunde Studiebundel saamgestel deur WiskundeMetMargie

  • Exam (elaborations) • 373 pages • 2022
  • In hierdie dokument het ek ou matriek wiskunde vraestelle uitgewerk en videos daarvan gemaak. Ek verduidelik die denkprosesse agter elke vraag en wys vir jou wat belangrik is en waar jy jou punte vir elke vraag sal kry. Daar is ook studiewenke, ou vrasetelle, hulle antwoordboeke en hulle memorandums. Ek het ook van my wenke vir tydens die eksamen ingesit. Die is 'n digitale doument met links na videos vir elke vraag in die ou vraestelle. Die vraestelle, memorandums en antwoordboeke is ou vra...
    (0)
  • R255,00
  • 3x sold
  • + learn more
Wiskunde opsommings (graad 12)
  • Wiskunde opsommings (graad 12)

  • Summary • 31 pages • 2021
  • Die inhoud dek die hele jaar se wiskunde: vraestel 1 en 2. Die opsommings is netjies geskrewe. * Let asseblief dat indien die voorbeeld (preview) ‘n kleiner weergawe van die dokument wys, sal dit nie so wees wanneer dit gekoop en gedownload word nie.
    (1)
  • R143,00
  • 9x sold
  • + learn more
toerisme ikone (met fotos)
  • toerisme ikone (met fotos)

  • Summary • 14 pages • 2023
  • Hierdie is 'n kort samevatting van die 2023 ikone. Hierdie opsomming sal jou help om voorbereid te wees vir die eksamen. Ek self het 89% vir Toerisme vir Matriek gekry met die Eind Eksamen. Prente van die ikone word saam aangeheg.
    (0)
  • R70,00
  • + learn more
Gr 12 Rekeningkunde Formate
  • Gr 12 Rekeningkunde Formate

  • Summary • 8 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Opsomming van Gr 12 Rek Formate
    (0)
  • R90,00
  • 3x sold
  • + learn more
Krismis van map jacobs notas
  • Krismis van map jacobs notas

  • Summary • 16 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Notas van Krismis van map jacobs Alles was behandel of in die boek of in my matriek klas. Notas behandel redelik alles van die boek maar jy sal die boek moet vooraf klaar gelees het asook sal jy vrae moet behandel uit ou vraestelle. ‘n Ou vraestel is ook saam aan geheg by die notas
    (0)
  • R100,00
  • + learn more